Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Hierdie is seker die top jag Forum in SA, met seker van die top jagters, boere en Outfitters....en niemand kan 'n takbok jag reel of aanbied of weet waar takbokke is nie......
Kleur variant se gat man, lyk my takbok is die ding om aan te hou siende dis so skaars.
As jy weet waar, pm my as jy dit geheim wil hou, ek wil so 3-4 hê
Cheers
Kleur variant se gat man, lyk my takbok is die ding om aan te hou siende dis so skaars.
As jy weet waar, pm my as jy dit geheim wil hou, ek wil so 3-4 hê
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Bel vir Gerhard Greeff - Heilbron 0832341638 of blaauwboshbank@gmail.co.za
-
CobusMeyer
- Full Member

- Posts: 135
- Joined: Sat Dec 28, 2013 8:57 am
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
sorry, blaauwboschbank@gmail.com (vergeet ek die c van Bosch)
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
As hy net vir my wil sê wat 'n groot takbok meet?CobusMeyer wrote:Bel vir Gerhard Greeff - Heilbron 0832341638 of blaauwboshbank@gmail.co.za
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Wat betaal 'n mens vir 'n takbok?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Ram R1800-R9000 "trofee"NicoSmit wrote:Wat betaal 'n mens vir 'n takbok?
Ooi R800- R1800
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
R9000.00 vir 'n trofee pes?
Die probleem is dat baie van die takbokke, trekboere is Cobus.
Hier in die Boland is dit dieselfde storie. Die boere kla almal dat die vullis die wingerd botsels vreet, maar as daar geskiet moet word, weet hul van geen sout of water.
Die probleem is dat baie van die takbokke, trekboere is Cobus.
Hier in die Boland is dit dieselfde storie. Die boere kla almal dat die vullis die wingerd botsels vreet, maar as daar geskiet moet word, weet hul van geen sout of water.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Ek weet nie hoe oud hierdie prys lys is nie maar kyk onder karoo
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Die man vra R2k(ooi) en R8k vir trofee ram, dis Heilbron omgewing
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
lechwe
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Sat Aug 04, 2012 12:39 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Ek het takbokke beskikbaar. Het volgende naweek jagter wat kom ramme jag. Het al n paar gejag vroeer die jaar. PM my, sal kyk hoe dit volgende naweek gaan, miskien het ek nog oor. Ek is naby Verkykerskop, en nee myne is nie trekbokke nie. Hulle is ingespan, ja 24 drade op 2.4m heining en selfs daar kom hulle uit van tyd tot tyd
- Blesbok
- Full Member

- Posts: 239
- Joined: Fri Jul 04, 2014 9:06 pm
- Evert
- Sr. Member

- Posts: 301
- Joined: Wed Jan 19, 2011 4:39 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Die Probleem is met Takbokke rondom Gauteng is hulle verkoop vir R4500-R6500 stuk (Ramme en Ooie) Lewendig. Veral as hulle ingekamp is dis hoekom hulle so skaars is vir jag. Weet van meer as 50 wat te koop is. Maar bitter min wat te jag is.
Beste opsie is om maar Vrystaat toe te ry en daar te gaan jag
Beste opsie is om maar Vrystaat toe te ry en daar te gaan jag
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
Hul Dop nou in Bloem omgewing ook uit.Het Laas week n ram gesien op my skietbaan so 15km Buite Bloem.n dame het ook naby Tierpoort dam(40km suid van Bloem) so 2 weke terug in een vasgery in die aand.Dink Wel dit is iemand sn wat uit n wildkamp ontsnap het.Dink nie hul het al vanself uit die ooskaap oor die Oranje getrek nie.
- HeinrichPrinsloo
- Sr. Member

- Posts: 314
- Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm
Re: Takbokke in Gauteng/Noord Vrystaat
kan vir Abrie ook skakel - http://www.pronkjag.com/index.html?Submit2=HOME
Don't get confused between my personality and my attitude
My personality is who I am, my attitude depends on who you are
My personality is who I am, my attitude depends on who you are