Naand manne.!!
Wat dink jul van die Pulsar N750, iemand wat dalk so een het of al met hom geskiet het?? Wil dit gebruik vir groot wild in die nag en ook jakke so nou en dan.. Prys..? en waar in SA kry ek dit te koop wat dit vir my kan aanstuur Windhoek toe.. wss@mweb.com.na
Soek Pulsar N750 scope
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Soek Pulsar N750 scope
Sal ook graag wil weet!
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Soek Pulsar N750 scope
Cassie.....
Jou mos gesê myne is in die mark....kyk wat jy nuut kan kry en praat maar met my.....hy is klaar hier by jou...
Mooi loop
Francois
Jou mos gesê myne is in die mark....kyk wat jy nuut kan kry en praat maar met my.....hy is klaar hier by jou...
Mooi loop
Francois
-
cassienam
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Nov 19, 2014 1:18 pm
Re: Soek Pulsar N750 scope
Francois..
Bel my asb sal hom graag voor die naweek wil posit
.
0811280963
Thanx
Cassie
Bel my asb sal hom graag voor die naweek wil posit
.
0811280963
Thanx
Cassie
