Dagse
Ek het so n jaar gelede 'n Hawke Sidewinder 8.5-34 x 52 teleskoop privaat gekoop en op my PCP monteer. Dit het foutloos gewerk tot onlangs toe ek agterkom dat die hele kruishaar effens los is en heen en weer kantel as ek die vergroting stel. Ek moet nou elke keer as ek die verstelring draai dit effens terugdraai om weer die kriushaar met die geweer op te lyn. Dit skiet steeds akkuraat.
Die verkoper het nie die oorspronklike aankoop faktuur nie en gevolglik kan ek nie op die lewenslange waarborg steun nie.
Ek weet nie of dit moontlik is om die teleskoop te herstel nie. Is daar dalk iemand wat teleskope herstel na wie toe ek die teleskoop kan stuur.
Ek is in Pretoria.
Groete.
Werner
Hawke Sidewinder Herstelwerk
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Hawke Sidewinder Herstelwerk
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hawke Sidewinder Herstelwerk
Bel vir Jonathan by Suburban Guns hulle is die agente. Miskien ruil hy dit vir jou om.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Werner Prinsloo
- Full Member

- Posts: 228
- Joined: Mon Nov 17, 2014 10:03 am
Re: Hawke Sidewinder Herstelwerk
Joe
Baie dankie, na n aantal oproepe het ek by twee pensioenarisse uitgekom wat oa. teleskope herstel en die toerusting het om dit weer met gas te seel.
Ek sal hulle deur die loop van die week besoek en hou duimvas die fout is nie te groot nie.
Groete.
Werner
Baie dankie, na n aantal oproepe het ek by twee pensioenarisse uitgekom wat oa. teleskope herstel en die toerusting het om dit weer met gas te seel.
Ek sal hulle deur die loop van die week besoek en hou duimvas die fout is nie te groot nie.
Groete.
Werner
Groete
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
Werner
Die lewe is vol risiko's, vat 'n kans!
