Nuwe koeel keuse vir langafstand.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Mirrag Almal!!!
Kan julle my meer info of raad gee oor die volgende. En ek weet nie of julle die koeel ken nie.Dit lyk goed.
.308 166gr Peregrine Rangemaster
bc .562
Ek wil hom graag laai in my CZ .308 Bull Barrel 26duim 1-12 Twist
Ek wil kyk of ek hom kan druk tot op 1000m.
Groete
Gerhardu
Kan julle my meer info of raad gee oor die volgende. En ek weet nie of julle die koeel ken nie.Dit lyk goed.
.308 166gr Peregrine Rangemaster
bc .562
Ek wil hom graag laai in my CZ .308 Bull Barrel 26duim 1-12 Twist
Ek wil kyk of ek hom kan druk tot op 1000m.
Groete
Gerhardu
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Ek kan nie sien dat dit nie kan werk vir baanskiet tot 1000m nie. Beste is maar om te toets en te kyk. Ek is huiwerig om sommer net vervaardigers se geadverteerde BC waarde te aanvaar. In meeste gevalle is die werklike BC baie minder en gebruik hulle sommer die hoogste BC teen 'n hoë spoed as enigste geadverteerde BC, sonder om die gepaardgaande spoed by te sit. Nosler is hier nogal erg skuldig! Brian Litz het al 'n hele paar koeels se BC gaan toets en die werklike BC verskil gewoonlik met die geadverteerde een. Ek twyfel of hy al Peregrine getoets het en sê natuurlik ook nie dat dit hier ook die geval sal wees nie....
Aim small, miss small
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Rieme kom in, vertel tog vir die man Peregrine is die BESTE ding wat nog ooit sedert die oorsprong van moderne ballistiek ontwerp is

- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Hahahah hooo eh eh!Duracell wrote:Rieme kom in, vertel tog vir die man Peregrine is die BESTE ding wat nog ooit sedert die oorsprong van moderne ballistiek ontwerp is![]()
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
gerhardu wrote:Mirrag Almal!!!
Kan julle my meer info of raad gee oor die volgende. En ek weet nie of julle die koeel ken nie.Dit lyk goed.
.308 166gr Peregrine Rangemaster
bc .562
Ek wil hom graag laai in my CZ .308 Bull Barrel 26duim 1-12 Twist
Ek wil kyk of ek hom kan druk tot op 1000m.
Groete
Gerhardu
As daai BC wel .562 is sal jou sukkel om hom te klop. Nie eers daai ander geel boks non mono tyken koels se 185 gr Match Hybrid met n G1 BC van .569 wat die ouens nou en dan gebruik sal by hom kom nie.
Jou twist sal hom mooi spin so skiet hulle dan kom vertel jy ons asb wat hy maak.Meet bq jou val tussen 100 en 500m ook as jy kan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Capt. Oblivious wrote:gerhardu wrote:Mirrag Almal!!!

Ek sal julle laat weet wat maak daai 166gr. Ek sien Peregrine het n 176gr Rangemaster met n bc van .587
Maar ek glo ek gaan die 166gr vat. Hy het n lekker hoe bc soos wat jy se en as ek hom teen so 2700fps-2750fps kan lanseer sal ek maklik die 1000m haal en goeie groeperings kry. Ek gaan maar nou eers kyk of ek n basis lading kan kry van waar af ek kan werk.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Sien hierdie maar as n algemene stelling.
Maar passop maar vir gepubliseerde BC waardes.
Selfs van die groot vervaardigers is geneig om bietjie aan te dik.
Maar passop maar vir gepubliseerde BC waardes.
Selfs van die groot vervaardigers is geneig om bietjie aan te dik.
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Ek sien Eugene het reeds gese wat ek gese het.
Ek ken nie die Peregrine rangemaster koeels nie, maar ek neem aan dit is n koper-koeel (geen lood)
Ek is effens skepties oor hoe BC waardes op "all-copper" koeels.
Ek het Bryan Litz se boek gelees en daarin het ek die idee gekry dat koper koeels effens meer sukkel met hulle BC's as hulle "lead-core" ewe-knie
Miskien kan een van die slim ouens my reg help.

- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Zkk,ZKK wrote:Ek sien Eugene het reeds gese wat ek gese het.
Ek ken nie die Peregrine rangemaster koeels nie, maar ek neem aan dit is n koper-koeel (geen lood)
Ek is effens skepties oor hoe BC waardes op "all-copper" koeels.
Ek het Bryan Litz se boek gelees en daarin het ek die idee gekry dat koper koeels effens meer sukkel met hulle BC's as hulle "lead-core" ewe-knie
Miskien kan een van die slim ouens my reg help.
Groete
Dit is so, oor die algemeen in alle geval. Hoofrede is omrede meeste van die volkoper koeels groewe in het om graveerdruk af te bring. Dit veroorsaak dat daar wind weerstand is en sodoende die BC afbring.
Die Range master lang afstand koeels van Pergrine het nie die probleem nie.
Ek is nou wel nie RIEME nie
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Ek het ook eers gewonder oor die vol koper punte maar het nog net goeie goed gehoor.Die prys teenoor palma punte is maar dieselfde maar ek dink beskikbaarheid is ook in die rangemaster se guns.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Waar op die site sien mens die koel se bc? Wat is daai 176gr se bc en lengte of se hul nie?
Daai 81 en 91gr 6mmters kan ook oulik wees as hul n lekker bc het
Daai 81 en 91gr 6mmters kan ook oulik wees as hul n lekker bc het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Gaan op die link wat ek gepost het onder die foto van die punt click op data sheet.Capt. Oblivious wrote:Waar op die site sien mens die koel se bc? Wat is daai 176gr se bc en lengte of se hul nie?
Daai 81 en 91gr 6mmters kan ook oulik wees as hul n lekker bc het
ek sien dat hulle praat van lengte nie maar ek weet die 176gr se bc is .582
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13589
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
O ja dankie, ek onthou hom nou
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Maximus
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Tue May 21, 2013 9:34 am
Re: Nuwe koeel keuse vir langafstand.
Sal hierdie koeel nie baie hoe grafeerdruk he nie? Ek is tot sover baie gelukkig met GSCustom se HV. Die bande maak dat die grafeerdruk 1/4 is van gewone kopermantel koeels. Maar ek sal versigtig wees vir hier gladde koeels.
Soos wat ek verstaan moet hierdie koeels bietjie kleiner gemaak word as die loop wat blowby sal veroorsaak aangesien hy nie behoorlik kan seel nie om druk te verlig. Help my asb as ek dalk die kat aan die g@t beet het.