Primers

Post Reply
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Primers

Post by Christo »

Help asb, dit seker al bespreek maar ek kry niks.

Wat is die verskil tussen primers. Ek het lank nou met magnums geskiet in my 243 maar kry toe BR2 primers in plek van CCI 200's. Ek wil nie graag deur al die slep gaan van ladings ens nie. Daarom die vraag

Large rifle - Magnum
                BR 2
                  210
                  ens.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Primers

Post by JPS »

Hi Cristo,

Nie expert nie maar hier is 'n kort antwoord op jou vraag:

Magnum (cci 250): Ontbrandingsvlam is so +/- 20 to 25% "warmer" as die "gewone" cci 200. dit brand ook langer as die gewone primer. word meerendeels in groot dop volume doppe gebruik om al die kruit in die groter dopmate aan te steek om maximum ontbranding te verseker.

Benchrest (BR2) primers se ontbranding is min of meer dieselfde as die gewone (cci200) primers met die versil dat die ontbranding baie meer konstant is wat versonderstel is om tot beter groepe te lei maar soos jy maar weet die groepe hang ook maar van die skut af  ;D.

Hoop dit help?


Groete
JP
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Primers

Post by blikkies »

nand se
Kan enige iemand my reg help wat kos small rifle primers deesdae?? ht di nawek gekop en R72 vir 100 betal, wil nt wt of prys inlyn is want verlede jar nog R29 vir 100 betal.

Groetnis
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Primers

Post by Stefan764 »

Blikkies daai is bietjie kwaai...

CCI200 loop nou so R44-R50 per 100....

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Primers

Post by JPS »

Stef,
Waar kry jy nog CCI's in vooraad op daai pryse?
Goedkoopste wat ek kon kry sover is R600 per duisend.

Cheers
JP
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Primers

Post by Stefan764 »

Japes

Ek het so 2mnde trug gekoop by ARMS. Dit was of R44 of R46.

Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Primers

Post by JPS »

Tx,
Sal daar gaan draai.

JP
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Primers

Post by BLOK »

Jps

Frontier in klerksdorp, ek het laas week nog R45/100 betaal.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Primers

Post by JPS »

Tx, Binnekort weer in KLK, moet se daai frontier shoppie daar in Senwes is baie redelik met hulle pryse.

Groete
JP
Post Reply