Reloading - The finer side

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Yes Manne

Ek praat nou nie hier van die manne wat hul vrouens se klere aan trek as hul laai nie maar eder die dinge wat nie regtig in “gewone” herlaai gedoen word nie want dit gee jou dalk 3% beter akurattheid.
Nou daai 2% hier 3 % daar maak vinnig 10% verbetering op so ek sit en dink vandag aan primer pockets en hoe jy jou primer seat in jou dop.

Ek het n lading met PMP doppe wat ek oorspornklik gebruik het vir speel met 365 lot 71 en dit het so lekker gewerk dat tot op 500y daai 175Custom Comps saam en self beter as my Bergers en Lapua dope skiet.
EK het nou n bakkie vrag Custom Comps en n klomp pmp doppe en wil nou kyk hoe ver ek met die combo kan skiet voor my lot 71 op is en ek die pmp doppe maar af tree.

In al my gewere skiet ek Lapua doppe so ver moontlik en het nog nooit enige werk aan die primer pockets gedoen nie maar met die pmp doppe glo ek dit kan dalk so bq help en 3% help anderkant 700yards.
Sou julle se primer pockets sny is die moiete werd? As al jou pockets ewe diep is kan jy sekerlik bq akuraatheid/beter ES wen as jou primer elke keer dieselfde brand. So ook met die primer se gat sou julle se mens moet daai pmp doppe se gatjies mooi rond boor met n klein boortjie sodat die vlam mooi binne toe kan brand?

Die ander vraag wat ek aan sit en dink en ek het al taamlik oor seating diepte van primers gelees maar sou julle se dit is beter om met n hand tool jou primers in te sit of een vir een in te sit met n Redding BB 2 press se primer seater arm.
EK gaan ook so vir die snaaks die doppe volgens gewig klas en kyk wat dit doen, weer met Lapua doppe is dit vir my n mors van tyd maar met piet se doppe glo ek dit sal help.


More gaan ons bq oor nekke skil praat manne so julle moet vroeg gaan slapies..
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Reloading - The finer side

Post by Eugene »

Ek dink elke bietjie ekstra wat mens doen, gaan jou net help.
Aim small, miss small
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Hein M. »

Ek het gou agtergekom dat as ek nie die primer pockets sny nie, die slagdoppies of skeef geseat / verwring word met sommige doppe. So ek sien dit as 'n noodsaaklike stap in dopvoorbereiding.

Baie herlaaiers gebruik ook nie 'n bench-tipe priming press nie, maar die hand-tipe. Laasgenoemde se funksie is nie baie glad indien die pockets nie gesny is nie.
Last edited by Hein M. on Tue Jun 02, 2015 10:26 am, edited 2 times in total.
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Hein M. »

Ludwig wrote:Ek sny altyd die primer pockets en maak die vlamgatte univormig. Die twee tools hiervoor is 'n primer pocket uniformer en flash hole de-burring tool. Ek doen dit selfs op Lapua doppe en vir enige geweer wat ek voor laai. Dit is vir my deel van standaard dop voorbereiding. Dis vinnig en maklik om dit te doen en help beslis dat jou primers almal dieselfde diepte ingaan en dat die vlamgatte almal ewe groot is en vry is van enige burrs. Daar kom nogals heelwat shavings uit as mens nuwe doppe deur hierdie twee stappe sit, selfs op Lapua doppe.

Ek verkies 'n hand priming tool sodat ek met gevoel kan bepaal hoe die primer ingaan. K&M maak een met 'n gauge op as mens baie fyn wil werk en elke primer met dieselfde hoeveelheid krag seat.

https://www.kmshooting.com/catalog/prim ... gauge.html
Doen dit ook so. Ek prime egter met 'n Lee Autoprime 2. Daardie hand-tools is te erg op my sagte vingertjies :)
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Dankie manne, ja ek moet se ek verkies ook maar die die hand primer vir primers in sit.Ek het erens n Lee of RCBS primer pocket uniform tool so sal hom soek en bq speel.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Hein (Haan) »

Ludwig wrote:Ek sny altyd die primer pockets en maak die vlamgatte univormig. Die twee tools hiervoor is 'n primer pocket uniformer en flash hole de-burring tool. Ek doen dit selfs op Lapua doppe en vir enige geweer wat ek voor laai. Dit is vir my deel van standaard dop voorbereiding. Dis vinnig en maklik om dit te doen en help beslis dat jou primers almal dieselfde diepte ingaan en dat die vlamgatte almal ewe groot is en vry is van enige burrs. Daar kom nogals heelwat shavings uit as mens nuwe doppe deur hierdie twee stappe sit, selfs op Lapua doppe.

Ek verkies 'n hand priming tool sodat ek met gevoel kan bepaal hoe die primer ingaan. K&M maak een met 'n gauge op as mens baie fyn wil werk en elke primer met dieselfde hoeveelheid krag seat.

https://www.kmshooting.com/catalog/prim ... gauge.html
Ek werk nou al so jaar met die priming tool.
Baie manne praat dat hulle op gevoel werk met primer seating.
As jy met die seater werk kan jy maklik sien hoe die die gevoel nie akkuraat is nie.
Ek seat nou maklik klein primers met so 2thou crush en groot primers met 3 thou.
Maak ook soos Ludwig met al my doppe en maak dan die primer pocket met die uniformer skoon na elke skoot ook.
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Reloading - The finer side

Post by OupaZA »

Hi Dankie dat ons die bespreek...

308 Lapua doppe

Ek het 'n RCBS primer pocket cutter, die een met die lemmetjies voor aan, wat ek dan in die boor sit om die pockets te sny. soms sien ek dat daar baie geskill word dan hou ek maar op... is dit reg of met ek almal boor tot daar niks meer af kom... :confused:

Een ander vraag ek gebruik ook die hand primer van RCBS, soms voel dit hy gly in en dan stamp hy vas... en anderkere voel dit of hy nie vastamp... hoop jul verstaan wat ek bedoel. Ek druk daai's ma net diep genoeg laat hul lyk soos die ander.

As iemand my bietji kan raad gee asb..

Groete
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
phb
Full Member
Full Member
Posts: 105
Joined: Fri Mar 28, 2014 2:05 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by phb »

Goeie onderwerp, sal hom en môre sin graag volg, ek maak ook soos Ludwig.
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Reloading - The finer side

Post by Sangoma (IAN) »

Net soos oupa hier bo het ek sommer vandag die goedjies gan koop. Eks self lus vir pockets skoon maak, de-bur etc. My lapua doppe se nekke is ook klaar gesny. Ekt vandag my nuwe scope gan haal so ek sien baie uit na die naweek se papier teikens!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Ian daai tool regs is net om die pockers skoon te maak nie om hom dieper te sny nie, het jy die ander een met die skerp bek om die koper te sny ook? Myne is nou weer na moer so ek sal ma in die week gou by s&o een van hul k&m cutter gaan koop wat in die boor pas. 300 harde pmp doppe is te veel vir hand werk, sny mens hom tot teen daai randjie van die cutter of hoe bepaal jy as hy diep genoeg gesny is.Obviously wil jy nou reeds he almal moet ewi diep gesny wees anders sit en mors ons mos nou net tyd.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Williel »

Capt, as jy die doppe volgens gewig sorteer wil ek graag weet of dit deur een geweer gevuur was? Die rede is ek het dit ook al so gedoen en wel agter gekom dat al verskil die gewig, die dopvolume partykeer naby aan mekaar is. Ek sou dan eerder die klaar gevormde doppe klas volgens volume eerder as gewig. Weet dit sal n job en n half wees maar glo dit sal meer voordeel trek as jy hier na 700m mik.
Groete, Willie
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Reloading - The finer side

Post by Sangoma (IAN) »

Ja nie op pic en Die tool links is om die bur weg te sny. Ja die skouer kan op en af stel.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Willie ja ek glo dit sou beter wees maar ek dink as ek die pockets, nekke en lengte sny behoort ek darem n idee te kry wat aan gaan, sal maar sien dalk meet ek nog almal se volumes maar sal hul almal eers een keer skiet voor ek h2o meet.As ek tyd het wil ek 20 wat geweeg is, 20 wat nie geweeg is nie en 20 wat die h2o gemeet is vat en na een kol op 500m skiet en kyk wat die verskil is.Die manier hoe baie BR manne n dop batch is deur om n 100 te laai en dan na n kol op 300 te skiet en dan die 20 of 35 wat saam op een of ander kol skiet uit te haal vir komps maar ek dink dit is dalk bq intense, ek haal wel daai flyer se dop uit en bere hom maar in n aparte boks.
Last edited by Capt. Yoda on Tue Jun 02, 2015 9:43 pm, edited 1 time in total.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Williel »

Ek het so 200 doppe geklas volgens gewig. Daarna nekke ewe dik gesny en primer gaatjies geny. Na fireforming verskil die volumes van 55.7 gr na 56.2 gr in .308 PMP. Dan ook aneal op PMP speel n groot rol met ES.
Groete, Willie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Hoe meer ek hier aan dink hoe meer begin die pmps vir my na werk klink.Dink ek sal probeer om 2 batches van 30 of dalk 50 uit die klomp te kry en met hulle te werk en dan die res maar TTSXe in te druk vir jag of iets.Die 30.06 is my enigste geweer wat nogals hou van pmp en hy doen regtig goed met die Custom comps en pmp brass so ons sal maar speel.Vir staal skiet werk dit heel gaaf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Williel »

Ek wou dit nou nie so se nie, maar ek is gatvol om van Niks was te maak. Koop maar Lapua of Norma en kry klaar.
Groete, Willie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Haha ja nee die is maar meer vir speel so ek sal ma sien hoe ver ek kom.As hul nie job nie laai ek hulle vir iets ander of stuur hulle maar aan na iemand wat hul kan gebruik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Finfan
Hero Member
Hero Member
Posts: 893
Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am

Re: Reloading - The finer side

Post by Finfan »

Weet nie of dit meer OCD is of wat nie, maar my "primer pocket" moet blink na dopvoorbereiding. Ek gebruik as standaard van dag 1 af eers die "primer pocket brush" en "primer pocket cleaner" om die meeste van die carbon skoon te kry, dan die uniformer om in te kom in die hoekies en sodoende die "pocket" weer uniform te kry, dan laaste die "flashole deburring tool" vir die "flashole".

Ek weet wel nie watter verskil dit op my akkuraatheid gaan hê nie, maar sukkel nooit met slagdoppies wat vasteek en nie wil heel ingaan nie. My duim is omtrent lam na die skoonmaak van so 100 doppe se "primer pockets" op een slag.

"Hand priming tool" is al wat ek ken en sal nie maklik oortuig word om enige iets anders te gebruik nie. Jammer vir al die engelse woorde, maar ek ken nie die afrikaanse terme vir die gereedskap nie.
Neil Scholtz

22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Gawie(13mm) »

Manne, dit gaan oor konstantheid en "herhaalbaarheid". ;D

Ek maak ook die ontsteker gate skoon met 'n draad borseltjie en sny dan die gate haaks en op diepte met die lemmetjie. By party doppe kom geen koper uit nie en ander lyk weer soos 'n sub A-tjie sê potlood skerpmaak sessie. ;D

Die lemmetjie van daai Lyman het 'n skouer wat die regte diepte aandui. Jy moet hom vasdraai tot teen die basis van die dop om almal dus ewe diep te sny.

Met PMP doppe het ek geleer dat jy al die voorbereiding, en ek bedoel alle voorbereiding, sorgvuldig en volledig doen voor jy die doppe klas vir gewig en volume. By party sny jy helfte van die gewig weg nadat jy geklassifiseer het en sou jy dit dan weer weeg of meet sal jy hul van vooraf moet opdeel.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
KSV
Hero Member
Hero Member
Posts: 1386
Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am

Re: Reloading - The finer side

Post by KSV »

Ek het vir my n Lyman Case Prepp Centre gekry.

https://dl.dropboxusercontent.com/u/102567775/case%20prep%20centre.png

Man se hande raak nogal seer hier as jy klompie nuwe doppe voorberei en die vrou van die huis raak nie kwaai as die koper stukkies die vlak vol le nie.

Mooi loop,
Hein
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1284
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Riaan Kriel »

Ek het laas week my Lee Hand-priming tool se drukplaat afgedruk, hy is nou so daarmee heen.

Ek het egter agter gekom dat die Forster Co-Ax se priming meganisme baie goed en konstant werk. Baie beter as wat die RCBS s'n gewerk het. Ek het juis die Lee begin gebruik omrede hy meer konstant was as die RCBS. Die Forster press se meganisme werk konstant en jy kan elke keer presies konstant dieselfde drukking opsit. Dit kan egter nie opmaak as die primer pockets klaar gerek het nie, maar geen primingtool sal daarvoor help nie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Duracell wrote:Ek het laas week my Lee Hand-priming tool se drukplaat afgedruk, hy is nou so daarmee heen.

Ek het egter agter gekom dat die Forster Co-Ax se priming meganisme baie goed en konstant werk. Baie beter as wat die RCBS s'n gewerk het. Ek het juis die Lee begin gebruik omrede hy meer konstant was as die RCBS. Die Forster press se meganisme werk konstant en jy kan elke keer presies konstant dieselfde drukking opsit. Dit kan egter nie opmaak as die primer pockets klaar gerek het nie, maar geen primingtool sal daarvoor help nie

Ja jong toe nou, die manne wat nie met die hand prime nie se maar weer die Forster sin is die beste
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Rite manne, Neck turning!

EK speel nou so bq met dit maar wil net seker maak ek maak nie droog of mors my tyd nie.
My gewere is almal rak gewere so ek het nie tight chambers waar voor ek n spesifieke nekwand dukte soek nie maar ek soek al my brass met dieslefde nekwand dukte of dit nou Lapua, Norma of PMP is.

Hoe sou julle se is die beste/makliskte manier om te bepaal hoeveel van die nek ek moet skil sodat al my doppe vir daai geweer dieselfde dukte nekwande het?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Jaco v Zyl »

Onthou om jou dooppe net almal na dieselfde lengte te sny.
Wat ludwig doen klink na goeie praktyk,ek het my eerste keer my doppe te veel gesny.ek sny ook nou nie dunner as .32 mm nie.

Groete
Jakoos
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13589
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Reloading - The finer side

Post by Capt. Yoda »

Dakie Ludwig, dit is basies soos ek hom ook doen dan stel ek die cutter vir die dunste mate en sny.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Post Reply