Wynland Jakkals-skietkompitisie
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Lees ek nou soos my g@t (vinnig deur die posts gescan) of is die datum nog nie vasgemaak nie! Iewers in Mei-maand?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Madako Die datum vir die Wynland Nagskiet-kompitisie is 15 April [Vrydag] Ons kort nog steeds 'n rooikat as iemand kan help sal dit goed wees [fotos wat ons gekry het is te klein as dit vergroot word].
Wynland Ceres [Witzenberg] veldskiet se inskrywings is ook nou al verby die 150 en as die weer dit toelaat sal dit soos gewoonlik
"n lekker skiet wees.
Wynland PMP Groepering uitslae
1. E. VAN RENSBURG .222 9.09mm
2. G. VISSER 308 10.14
3. C. PRINS 308 10.79
4. A. BRUWER 270 11.72
5. H. MARTENS 3006 12.55
6. K. BEUKES 2506 13.86
7. J. DU PLOOY 243 14.88
8. F. MOSTERT 3006 15.48
9. B. STYDOM 308 15.50
10 J. LE ROUX 308 15.92
Wynland Ceres [Witzenberg] veldskiet se inskrywings is ook nou al verby die 150 en as die weer dit toelaat sal dit soos gewoonlik
"n lekker skiet wees.
Wynland PMP Groepering uitslae
1. E. VAN RENSBURG .222 9.09mm
2. G. VISSER 308 10.14
3. C. PRINS 308 10.79
4. A. BRUWER 270 11.72
5. H. MARTENS 3006 12.55
6. K. BEUKES 2506 13.86
7. J. DU PLOOY 243 14.88
8. F. MOSTERT 3006 15.48
9. B. STYDOM 308 15.50
10 J. LE ROUX 308 15.92
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Gerrit, mooi gegroepeer daar. Kan julle nie bietjie die Du Plooy man help met sy tegniek nie? 243 is mos nie veronderstel om daar te eindig nie?Gerrit Visser wrote:
Wynland PMP Groepering uitslae
1. E. VAN RENSBURG .222 9.09mm
2. G. VISSER 308 10.14
3. C. PRINS 308 10.79
4. A. BRUWER 270 11.72
5. H. MARTENS 3006 12.55
6. K. BEUKES 2506 13.86
7. J. DU PLOOY 243 14.88
8. F. MOSTERT 3006 15.48
9. B. STYDOM 308 15.50
10 J. LE ROUX 308 15.92
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Ek sal volgende keer met n teleskoop skiet
Biebers
Need for speed
Need for speed
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Nou van wanneer af skiet Corrie met 308 en Kanollie met 2506? 
Netjies Gert, Corrie! Die 308 bly maar net tops!

Kanollie, jy sou beter gevaar het met jou 308
Netjies Gert, Corrie! Die 308 bly maar net tops!
Kanollie, jy sou beter gevaar het met jou 308
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Dis nie met hulle eie gewere geskiet nieMJK wrote: Nou van wanneer af skiet Corrie met 308 en Kanollie met 2506?
Netjies Gert, Corrie! Die 308 bly maar net tops!![]()
Kanollie, jy sou beter gevaar het met jou 308
Hulle eie gewere skiet te vrot
Biebers
Need for speed
Need for speed
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Nr.9 - B Strydom. Is dit Ben Strydom van Worcester?
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
-
Gerrit Visser
- Sr. Member

- Posts: 335
- Joined: Sun Oct 10, 2010 4:47 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
9. Bernard Strydom, Ben se seun.
Louis 7de is OK as 1,3,5 ook 243's is maar dit is 308's en 'n 3006. Ek sal nie te veel s? nie van Ceres-skiet is m?re. Hoop Johan se scope is m?re op. MJK ek het vir Corrie my 308 aangebied, so as jy moet kies tussen 'n 22-250 of 'n 243 kies die 308

Kanolie spaar sy goeie skote vir m?re, toe leen hy 'n vriend se roer en skiet die se goeie skote uit.
Sal laat weet hoe dit m?re gaan.
Groete Gert
Louis 7de is OK as 1,3,5 ook 243's is maar dit is 308's en 'n 3006. Ek sal nie te veel s? nie van Ceres-skiet is m?re. Hoop Johan se scope is m?re op. MJK ek het vir Corrie my 308 aangebied, so as jy moet kies tussen 'n 22-250 of 'n 243 kies die 308
Kanolie spaar sy goeie skote vir m?re, toe leen hy 'n vriend se roer en skiet die se goeie skote uit.
Sal laat weet hoe dit m?re gaan.
Groete Gert
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Hoekom voel ek hulle het net gewag tot die visvang trip ge-organise is om die datum vas te maak.Gerrit Visser wrote: Madako Die datum vir die Wynland Nagskiet-kompitisie is 15 April [Vrydag]
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Wynland Jakkals-skietkompitisie
Nee, nog nie, ek sal kyk vir bietjie later so na die winter se kant toe as die gras nie so lank is soos nou