n Mens se droomjag
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
n Mens se droomjag
Hallo Almal
Ek het nou al twee keer n volle of gedeeltelike betaling gemaak met n buffeljag en het niks om daarvoor te wys nie. Dit is my grootste droom en het so paar vereistes as dit daarby kom. Ek sal graag dit wil doen in n konsessie of so iets en ek sien myself elke aand om n kampfuurtjie onder n Jakkalsbessie of Vaderlandswilg by water in n lekker ingerigte tentkamp met goeie geselskap en iets koud in my hand.
Ek het nou al redilike geleenthede vir koeie en jong bulle gehad vir baie goeie pryse maar dit is nie wat ek ingedagte het vir my eerste een nie. My eerste een sal ek graag op begenoemde terme wil he. Hierdie jaar is ek uit met my broer se seuntjie wat die eerste Maart gebore word, dit is ons altwee se droom. So volgende jaar(2012) is dan die groot een! As jy mos na alles luister oor die vergaan van die aarde(2012) is dit dan mooi van pas!
My vraag dan aan julle is wie weet van iemand wat n mens kan vertrou en n gebied wat darem klink of dit aan bogenoemde kreteria aan kan voldoen? Die prys moet ook darem billik wees en baie belangrik ek wil die jag met my eie roer kan doen! So die land moet dit toelaat. Dit gaan ook nie oor die grootste horings nie maar verkieslik n mooi ou Dagha boy.
Wie van julle het ook so droom en gee bietjie julle idiee, droom daarvan?
Groete
Wout

Last edited by Wouter Roets on Mon Apr 04, 2011 11:49 am, edited 1 time in total.
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: n Mens se droomjag
Wouter
Kontak vir George van der Westhuizen NUL AGT TWEE 887 48 vyf NUL

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: n Mens se droomjag
Vir 'n droomjag is Karl Stumpfe van Ndumo Safari's die man. Ek sal hom kontak vir SA jagters pryse. karl@huntingsafaris.net
Al baie van sy artikels in Magnum gelees.

Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: n Mens se droomjag
Karl is ook 'n lid van ons forum. Kyk by member's list.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
30-06
Francois Marias ken hom baie goed en het daai olivant-jag van Eric Engelbrecht in die Magnum saam gedoen in Nam. Hy gaan my baie gee oor my Lott hy skiet mos net 450 Rigby!
Klink vir my na n baie aangename man, maar gaan hy nie aan die duur kant wees nie? Ook nie bereid om R200 000 vir die trip uit te vurk nie!
Groete
Wout
Francois Marias ken hom baie goed en het daai olivant-jag van Eric Engelbrecht in die Magnum saam gedoen in Nam. Hy gaan my baie gee oor my Lott hy skiet mos net 450 Rigby!
Klink vir my na n baie aangename man, maar gaan hy nie aan die duur kant wees nie? Ook nie bereid om R200 000 vir die trip uit te vurk nie!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: n Mens se droomjag
Wouter
Loer en vra maar rond hier is manne wat jou sal help.. of aanbeveel na manne wat jou sla kan help.
maar luister eers goed en deeglik..
JAcques Botha

Shoot straight and tell the truth!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Jacques
Dit is maar my plan, as jy so ruk terug onthou was hier ook n man wat vuur en vlam buffels bemark. Ek het hom maar bietjie kans gegee en siedaar, weg is hy! Hier is wel baie mense wat nie so is nie maar om hulle op te spoor en dan nog teen die regte prys is nie so maklik nie. Die top manne is ontsettend duur. Kan dit verstaan. Dink net daar behoort n paar goeie deals daar buite te wees in hierdie omstandighede. Sal maar geduldig wees. Dit is net nie een van my sterk punte nie!
Groete
Wout
Dit is maar my plan, as jy so ruk terug onthou was hier ook n man wat vuur en vlam buffels bemark. Ek het hom maar bietjie kans gegee en siedaar, weg is hy! Hier is wel baie mense wat nie so is nie maar om hulle op te spoor en dan nog teen die regte prys is nie so maklik nie. Die top manne is ontsettend duur. Kan dit verstaan. Dink net daar behoort n paar goeie deals daar buite te wees in hierdie omstandighede. Sal maar geduldig wees. Dit is net nie een van my sterk punte nie!
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: n Mens se droomjag
Ek het vir Karl ge-epos oor die dollar pryse en hy het baie effektief en vriendelik geantwoord. Hier is 'n copy van sy e-pos. As ek die geld gehad het sou ek beslis by hom gaan jag het. Wie weet miskien eendag.
Hi Louis
Ongelukkig betaal ek die grootwild jag areas waar ek jag in USD, so moet dieselfde pryse weer verhaal van wie ook al by my jag. Ek het soms spesiale aanbiedinge, wat ek gewoonlik vir plaaslike jagters (RSA en Namibia) deurgee, of soms probleem diere of vleis diere wat ons moet skiet. (meeste problem is Olifant, leeu en krok). Lg. jagte is baie goedkoper as ?n reel, so as jy belang stel, kan ek jou op hoogte hou van so iets. Waarin het jy belang gestel?
As dit plains game op privaat grond is, kan ek beter pryse beding.
Dankie vir die komplemente.
Groete,
Karl Stumpfe
Ndumo Hunting Safaris
Hi Louis
Ongelukkig betaal ek die grootwild jag areas waar ek jag in USD, so moet dieselfde pryse weer verhaal van wie ook al by my jag. Ek het soms spesiale aanbiedinge, wat ek gewoonlik vir plaaslike jagters (RSA en Namibia) deurgee, of soms probleem diere of vleis diere wat ons moet skiet. (meeste problem is Olifant, leeu en krok). Lg. jagte is baie goedkoper as ?n reel, so as jy belang stel, kan ek jou op hoogte hou van so iets. Waarin het jy belang gestel?
As dit plains game op privaat grond is, kan ek beter pryse beding.
Dankie vir die komplemente.
Groete,
Karl Stumpfe
Ndumo Hunting Safaris
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: n Mens se droomjag
Wouter
Ek sal bietjie pryse uitvind en vir jou deurgee.......
Mooi loop
Francois
Ek sal bietjie pryse uitvind en vir jou deurgee.......
Mooi loop
Francois
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Dankie Manne vir julle moeite tot dusver. Vertel bietjie van julle droomjag en hoe julle dit graag sal wil he of dalk as julle gelukkig genoeg was al beleef het. Almal het maar hulle eie idiee van die tipe ding!
Groete
Wout
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: n Mens se droomjag
Wouter,
Probeer Rory Guthrie, hy is in Nelspruit en ge goeie pryse vir SA jagters in Rand.
http://www.ehsafaris.com
Andy

"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Hallo Manne
Julle het nie dalk nog name van Outfitters vir die buffeljagte nie? Is in kontak met van die manne wat genoem is maar sal net my soeke so bietjie wil verbreed.
Groetnis
Wout
Julle het nie dalk nog name van Outfitters vir die buffeljagte nie? Is in kontak met van die manne wat genoem is maar sal net my soeke so bietjie wil verbreed.
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Is hier nou wragtag niemand wat sy droomjag met ons wil deel nie? 
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: n Mens se droomjag
Baas Wout
Mag ek jou nederige vriend saam kom as kamp skoonmaker/dop gooier hel ek sal back up ook staan.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: n Mens se droomjag
Ek sal chaffer wees, enige ietsie my baas!! 
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: n Mens se droomjag
Wouter
Het julle nie 'n "minister of entertainment" nodig nie?
Groete
erx
Het julle nie 'n "minister of entertainment" nodig nie?
Groete
erx
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Erx
Wat van ringmaster van Teasers!
Hel weet dan nie of n ou krag gaan hr vir die jag nie?

Wat van ringmaster van Teasers!
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: n Mens se droomjag
Hi Wouter
Praat net, ons kan altyd ietsie daar van "Hoofkantoor" af reel

Maar nes jy se, dan sal 'n ou maar moet besluit, wil jy jag of wil jy jags wees

Groete
erx
Praat net, ons kan altyd ietsie daar van "Hoofkantoor" af reel
Maar nes jy se, dan sal 'n ou maar moet besluit, wil jy jag of wil jy jags wees
Groete
erx
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Droomjag-Jagsmerrie
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Andy
- Full Member

- Posts: 175
- Joined: Sun Jan 31, 2010 1:04 pm
Re: n Mens se droomjag
Wouter,
Soos jy reeds weet het ek my buffeljag bespreek vir die jaar. Nog nie seker oor 'n datum nie maar dit behoort September of Oktober te wees. Ek moet nog bietjie spaar voor die jag aanbreek maar is op goeie spoed.
Ek wil ook graag 'n eland skiet die jaar voor ek gaan buffel jag, wil ook nie he dit moet soos 'n kalf lyk nie. Sukkel net om die regte pryse te kry. Die wat ek verlede jaar kon skiet was vir my net te klein.
Soos jy genoem het 'n mens het sekere vereistes en standaarde.
Andy
Soos jy reeds weet het ek my buffeljag bespreek vir die jaar. Nog nie seker oor 'n datum nie maar dit behoort September of Oktober te wees. Ek moet nog bietjie spaar voor die jag aanbreek maar is op goeie spoed.
Ek wil ook graag 'n eland skiet die jaar voor ek gaan buffel jag, wil ook nie he dit moet soos 'n kalf lyk nie. Sukkel net om die regte pryse te kry. Die wat ek verlede jaar kon skiet was vir my net te klein.
Soos jy genoem het 'n mens het sekere vereistes en standaarde.
Andy
"One does not hunt in order to kill. On the contrary, one kills in order to have hunted."
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: n Mens se droomjag
Wouter.
Bel vir Theo E.
Hy het self buffels gejag en kan dalk help.
nul 8 drie 656 drie vyf twee 5

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: n Mens se droomjag
Hi Wouter
Droomjag-Jagsmerrie, ek het nou amper van my stoel af gem@$r van die lag, dit klink soos die titel van 'n nuwe afrikaanse porn sepie!
Goeie werk! Is jy 'n draaiboek skrywer of iets?
Genoeg nou, wil nie die manne kwaai maak
, my regte droom jag sal maar 'n ou buffel wees, maar wil diep graag 'n swartwitpens skiet.
Groete
erx
Droomjag-Jagsmerrie, ek het nou amper van my stoel af gem@$r van die lag, dit klink soos die titel van 'n nuwe afrikaanse porn sepie!
Goeie werk! Is jy 'n draaiboek skrywer of iets?
Genoeg nou, wil nie die manne kwaai maak
Groete
erx
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: n Mens se droomjag
My droom jag is om in die veld te bly. My bok met die voete te gaan soek en bekruip.
Hy hoef nie groot te wees nie maar sal 'n bonus wees.
In die aand moet die net die kampvuur en die maan wees wat lig maak.
'n vet dorper of boerbok rib in 'n hang posisie oor die kole en vir voorgereg lewer met net vet om
In die hand 'n lekker blou Scotse wyn en soda
ai nou raak ek lus vir jag en die natuur

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: n Mens se droomjag
Erx
Ja-nee dit sal n goeie sepie uitmaak!
Ek het ook n groot begeerte aan daai swart krulhoring veral in die regte gebied daar in die noorde van Botswana. dit is vir my n pragtige en ongelooflike statige bok! Met daai tweede buffeljagtog waar die ou my gevang het, het ek ook n depositoe op n sable betaal. Ek het amper net so uitgesien na hom as die buffel.
Chris
Nou praat jy! daai bly darm die lewe! Ek gaan saam met hierdie tente kamp projek so basiese plek maak net met water sonder n longdrop. Jy moet maar graaf vat vir daai werk!