Goeie dag almal.
Ek wil vir my 243 Ben musgrave n silencer opsit.
Ek kyk na silent hunter en silent striker.
Het enige van julle ondervinding met die 2?
Silencer vir 243
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Silencer vir 243
Ek het nou al 'n rukkie 'n silent hunter op my 243. nou al vir seker so 250 rondtes en nie 'n sekonde speit nie!
https://www.facebook.com/pages/Silent-H ... 6178179766
https://www.facebook.com/pages/Silent-H ... 6178179766
-
Wilhelimoes
- Jr. Member

- Posts: 59
- Joined: Sun Jan 05, 2014 11:57 am
Re: Silencer vir 243
Dankie alec
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Silencer vir 243
Ek het ook n silent hunter jy kan maar koop Jy sal nie spyt wees ninie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
