lammers verdwyn
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
lammers verdwyn
ek hoop julle kan help.hier by my het nou al 4 week oue lammers net spoorloos verdwyn,geen teken van bene of niks.jakkals sal mos nie sommer die tyd van die jaar lammers wegdra nie?hier is die laaste tyd vreeslik baie aasvoels,sal hulle dalk so klein lam oppik en hom vat?
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: lammers verdwyn
Ja. Die twee been bicycle aangedrewe tipe laat lammers so verdwyn.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: lammers verdwyn
Ja dis hulle daai.Gromit wrote:Ja. Die twee been bicycle aangedrewe tipe laat lammers so verdwyn.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
nee kerels nou sit julle die pot mis
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: lammers verdwyn
Johan,
My lammers het op 'n streep laas jaar verdwyn. Kon nie uitvind wat aangaan nie, praat toe met een van die vee diefstal manne hier, hy kom toe uit, sit my werkers op die spot met dreigemente en waarskuwings van leunveklikkers, en net daar hou dit op. Totaal. Moet dit nie mis kyk nie.

Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
ja niks is seker onmoontlik met hulle nie.dis net onwaarskynlik want die trop ooie lam naby die huis en eks 30km van die dorp af,dit gaan moeilik wees om daai lam weg te steekMac wrote:Johan,
My lammers het op 'n streep laas jaar verdwyn. Kon nie uitvind wat aangaan nie, praat toe met een van die vee diefstal manne hier, hy kom toe uit, sit my werkers op die spot met dreigemente en waarskuwings van leunveklikkers, en net daar hou dit op. Totaal. Moet dit nie mis kyk nie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
nou maak julle my bekommerd,ekt gehoop dis iets wat ek kan skiet
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: lammers verdwyn
Dit was my eie werkers
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: lammers verdwyn
Johans, Niel Viljoen het eenkeer vertel van n geval waar die boer se lammers ook heeltemal verdwyn. Die kamp is deursoek maar nie eers n geraamte nie. Hy skiet toe n jakkals en in sy pens is kloutjies, oortjie met tatoo, die hele lammetjie. So jakkals kan hele lam opvreet of wegdra. Groete
-
Skolla
- Hero Member

- Posts: 825
- Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm
Re: lammers verdwyn
As daar aasvoëls is, is dit nie veediefstal nie.
Heel moontlik maar jakkals.
Heel moontlik maar jakkals.
-
Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: lammers verdwyn
Johan dit bly steeds iets wat jy kan skietjohans wrote:nou maak julle my bekommerd,ekt gehoop dis iets wat ek kan skiet
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH

DJC
- Full Member

- Posts: 121
- Joined: Thu Dec 05, 2013 4:34 pm
Re: lammers verdwyn
Johans,
Daar is mense in Reddersburg wat sulke leunverklikker toetse doen, dink die ou se naam is John de la Rosa, dis darem net 'n klipgooi daar van jou af. Sal sy nommer probeer opspoor indien jy sou belang stel.

- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: lammers verdwyn
Kraal jy jou skape? Kyk dalk of jy n paar trail cams geleen kan kry by iemand en sit hulle langs paadtjies neer, veral naby water ook en waar diere onder deur n heining kruip ens. dalk sien jy iets interessants. weet jy dalk watter tyd hulle verdwyn? ini nag of dag?
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
nee ek kan onmoontlik nie al my skaap wat lam kraal nie.trailcams tel niks op nie.daars nou weer 15 lammers weg,15/20kg.geen teken van n vel of been nieJackalsniper wrote:Kraal jy jou skape? Kyk dalk of jy n paar trail cams geleen kan kry by iemand en sit hulle langs paadtjies neer, veral naby water ook en waar diere onder deur n heining kruip ens. dalk sien jy iets interessants. weet jy dalk watter tyd hulle verdwyn? ini nag of dag?
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: lammers verdwyn
Eina! Johan het jy van daai Celmax veediefstal alarms of so iets?
Ek wissel myne tussen die troppe as ek alleen is, so dis net ek wat weet waar ek hulle opsit. As hulle maar sien is hy op n ander plek.
Sterkte
Ek wissel myne tussen die troppe as ek alleen is, so dis net ek wat weet waar ek hulle opsit. As hulle maar sien is hy op n ander plek.
Sterkte
- Tal
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sun Jul 19, 2015 8:18 pm
Re: lammers verdwyn
Ek gebruik agri alert se alarms, van ek dit het, raak my skape nie meer weg nie.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
ek het nog nie halsbande nie,ek weet net agrimax sn is baie duur.ek sal maar na celmax kyk en paar "dummy" bande ook moet kry dat hulle nooit weet waar die regte een is nie.probleem is egter as daai band op jou foon lui is dit ver en deur klomp hekke wat ek moet ry om by die skaap te kom.so of dit nou 2 of 4 been jakke is hulle gaan my ver sien aankom
-
Smirre
- Hero Member

- Posts: 985
- Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Re: lammers verdwyn
Johan
Hulle het lekke gesteel by my totdat ek die halsbande opgesit het...die uit Potch
Nog nie weer 1 skaap gesteel sedert desember laasjaar
was so R18 000 vir die stasie en bande en kos R600 per maand
As jy vat hulle het die laaste steel 19 dragtige ooi gevat, dink ek het die stelsel himself klaar betaal

- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: lammers verdwyn
Johanjohans wrote:nee ek kan onmoontlik nie al my skaap wat lam kraal nie.trailcams tel niks op nie.daars nou weer 15 lammers weg,15/20kg.geen teken van n vel of been nieJackalsniper wrote:Kraal jy jou skape? Kyk dalk of jy n paar trail cams geleen kan kry by iemand en sit hulle langs paadtjies neer, veral naby water ook en waar diere onder deur n heining kruip ens. dalk sien jy iets interessants. weet jy dalk watter tyd hulle verdwyn? ini nag of dag?
Raak die lammers weg oor 'n tydperk of het dit nou in 'n paar aande gebeur?
Groete
Ruan
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: lammers verdwyn
'n 20kg lam kan al gespeen word.
Klink my iemand begin 'n voerkraal op jou onkostes....
Klink my iemand begin 'n voerkraal op jou onkostes....
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
Henry 7
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Fri Mar 30, 2012 9:14 am
Re: lammers verdwyn
My Celmax het verloor en ja hy was verseker ma hy is nou gone-hy kan nie GPS koordinaat gee nie.
Agri Alert was by my ma ek het 'n probleem met daai R18 000. Ek voel as ek 'n maandelikse fooi betaal hoekom moet ek nog die stasie ook betaal? anders vat ek hom more!
Agri Alert was by my ma ek het 'n probleem met daai R18 000. Ek voel as ek 'n maandelikse fooi betaal hoekom moet ek nog die stasie ook betaal? anders vat ek hom more!
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: lammers verdwyn
Johans, The collars definitely have there place and do work, for vermin as well, there are a few farmers who use them in our area, as you said they will see you from a long way out. Theft is normally over moonlight times, like now, week ends if you are someone that goes away often or plays sport. My first suggestion is get a poly graph done on your staff. They know something.
I caught my staff, yesterday, steeling me blind in my feed factory, over lunch they would have there buddies come in and load at a reduced price but never write it into the stock sold and they would pocket the money. Got a tip off from another staff member on how they were doing it and yesterday we waited for vehicle to load and leave and we pulled it off.
Anyway, same shit for both of us.
I caught my staff, yesterday, steeling me blind in my feed factory, over lunch they would have there buddies come in and load at a reduced price but never write it into the stock sold and they would pocket the money. Got a tip off from another staff member on how they were doing it and yesterday we waited for vehicle to load and leave and we pulled it off.
Anyway, same shit for both of us.
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: lammers verdwyn
dit gebeur oor n tydperk,geen roetine niemusgrave270 wrote:Johanjohans wrote:nee ek kan onmoontlik nie al my skaap wat lam kraal nie.trailcams tel niks op nie.daars nou weer 15 lammers weg,15/20kg.geen teken van n vel of been nieJackalsniper wrote:Kraal jy jou skape? Kyk dalk of jy n paar trail cams geleen kan kry by iemand en sit hulle langs paadtjies neer, veral naby water ook en waar diere onder deur n heining kruip ens. dalk sien jy iets interessants. weet jy dalk watter tyd hulle verdwyn? ini nag of dag?
Raak die lammers weg oor 'n tydperk of het dit nou in 'n paar aande gebeur?
Groete
Ruan
- Viking
- Hero Member

- Posts: 872
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: lammers verdwyn
My nefie het geboer tussen Williston en Calvinia - dis so 60 km weerskante toe!
Skielik het van sy skaap ook net begin " verdwyn" totdat hy self speurder gespeel het...want hy kon nie verstaan hoe kry sy manne in die week drank in die hande nie.
Sy eie manne steel die skaap en 'n konneksie van die dorp kom laai dit op (in die teerpad)vir 'n 5l papsak per skaap!!

" My idea of gun control is using BOTH hands!"