Kluis
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Kluis
It's usually 4 roll bolts in the wall as far as I know. If your safe is sabs approved then it will have the holes pre - drilled in the back of the safe and as I said earlier it's usually 4 but I may be wrong. I am not sure about the bottom as non of my safes are bolted to the floor.
I also have a cat 2 safe which weighs more than a ton and I have not bothered to bolt anything on that safe as I really doubt anyone will ever be able to move it.
But I'm sure you will get the exact feedback that you need if I am wrong!

Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1543
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Kluis
Sover ek weet is dit reg soos dsmerrils sê. Myne is so en dit is twee keer geïnspekteer en al twee kere was hulle tevrede. My nuwe kluis is ook 'n swaar meneer, hulle sal dit nie sommer kan wegdra nie.
Het so vinnig gaan kyk. All safes of net mass less than 300kg must be bolted down to floor or wall, or preferably both.
http://www.saaaca.org.za/?page_id=822
Het so vinnig gaan kyk. All safes of net mass less than 300kg must be bolted down to floor or wall, or preferably both.
http://www.saaaca.org.za/?page_id=822
Last edited by Giepie on Wed May 20, 2015 6:57 am, edited 1 time in total.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Kluis
Die aanbeveling is in vloer en muur. Alles wat dit moeiliker maak om dit met 'n gwala los te breek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kluis
Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by
https://www.us.hilti.com/adhesive-anchors
Ek sou die roll bolts vervang het met Chemical anchors soos die maar dan bly die kluis vir altyd daar wa hy nou staan.
http://www.multifix.co.za/images/chemical-anchors-new.jpg

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Kluis
Capt. Oblivious wrote:Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by
https://www.us.hilti.com/adhesive-anchors
Ek sou die roll bolts vervang het met Chemical anchors soos die maar dan bly die kluis vir altyd daar wa hy nou staan.
http://www.multifix.co.za/images/chemical-anchors-new.jpg
Ander opsie is om Hi-tensile treaded rod in die muur in te sit met daai "gom" en dan 'n moer en wasser aan die binnekant van die kluis vas te draai.
As jy dan die kluis wil verwyder, sal die rod wel agterbly, maar dis heelwat goedkoper as 'n nuwe kluis.
- dsmerrills
- Sr. Member

- Posts: 250
- Joined: Sun Jan 05, 2014 1:04 pm
Re: Kluis
At the end of the day, if your safe is sabs approved and it has pre - drilled holes in the safe for instance if it has 4 pre - drilled holes then use 4 roll bolts.
The important thing is to use roll bolts as other bolt can be pried out of the holes easily with a crow bar or other flat object used as leverage.
The important thing is to use roll bolts as other bolt can be pried out of the holes easily with a crow bar or other flat object used as leverage.
Glock 19 Gen 4
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
Brno .22LR
Brno .308Win
Brno .375H&H
Custom .404 Jeffrey
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Kluis
Daai is ook n goeie plan ja, dit is basies soos wat hul in die prent wys met die rod wat jy vas sit en hom dan met n nut vas draai in die binne kant.Die pein wat ek het met roll bolts is dat veral met ouer huise die goed net voor hy mooi vas vat los "breek" binne die steen en dan sukkel jy jou dinges af om daai bolt weer daar uit te kry.Dink ek gaan myne verander met die threaded rod soos jy verduidelik, het daar aan gedink toe ek eers daai "gom gesien het maar toe dink ek met die boude aan die binnekant van die kluis kan jou gewere of scopes dalk seer kry maar daar sit elkgeval roll bolts daar so dit sal nie erger wees nie.Dit sal ook baie makliker wees om eers die rods vas te sit en dan die kluis as wat jy daar met n kluis rond sukkel as jy die rods/kluis moet op line met die gate.Chris Swart wrote:Capt. Oblivious wrote:Myne het 16 roll bolts in die vloer en 2 kante so hul sal die muur moet saam vat maar as ek dit weer doen sal ek n staal rod of 3 aan hom vas weld agter, boor dan gate deur jou muur en spuit Chemical Anchor adhesive in die gate en druk die rods deur.Daai Chemical Anchor sal ongelukkig maak dat die kluis saam die huis verkoop word maar dan koop jy net weer n kluis. Ek het gesien ek het so 4 bolts wat nie lekker vas trek in my kluis nie so wil hul vervang met Chemical Anchors wat amper soos n roll bolt werk net met die "gom" by