Vergroting keuse

Post Reply
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Vergroting keuse

Post by JohanvanZyl »

Menere
Raad en ervaring sal waardeer word. Die jeuk wat 'n man kry oor nuwe speelgoed is erg!!! Ek het 'n scope (Lynx 3-12*42) waarmee ek jag op my 30-06 en hy skiet darrem daar waar die m@&r agter die geweer mik. MAAR daar is mos altyd die ding van groter, beter en vinniger.

1. Ek dink daaraan om 'n scope met groter vergroting aan te skaf en dit is nou hier waar ek raad soek. Ek hou daarvan om so nou en dan op die baan te skiet. Hier sal 'n vergroting soos 6-24 mos nou mooi werk, maar dan lees ek so hier en daar dat die vergrotings moeilik jag met fokus en paralaks en sulke dinge. As 'n man moet kies vir 'n lekker all-rounder vergroting vir jag en so nou en dan baanskiet is groter en meer noodwendig beter of sal 'n 4-16 meer as voldoende wees?

2. My volgende vraag is wie het een geweer en 2 scopes? Ek kan mos die Lynx hou(het warne QD's op) vir jag en dan i baanscope kry met QD's om mee te speel? Is dit 'n aanvaarde praktyk of word dit nie aanbeveel nie?

3. Dalk jeuk ek net en is my huidige speelding nie so sleg nie. Die maatjies s'n lyk net lekkerder
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Vergroting keuse

Post by alecjohnson »

ek het 'n 6-24x44 en jag nie sommar oor 18x vergroting nie, dit blurr te erg, me vortex 6.5-20x44 jag ek maklik tot op 20x vergroting dit werk baie lekker. ek get egter nie 1 geweer met 2 scopes nie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vergroting keuse

Post by tripodmvr »

Jou idee van 2 teleskope het baie meriete. Elkeen gezero vir die verskillende koeëls.

Vir praktiese jag is eenvoud altyd die maklikste om mee sukses te behaal. As jy parallaks verstelling kan vermy is dit 'n bonus - die afsnypunt is by 12-14x.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Vergroting keuse

Post by JohanvanZyl »

Ludwig wrote:As jy gaan jag met 'n hoë vergroting scope, draai net die vergroting af na 12x of kleiner en stel jou parralaks op 150m of na gelang van die terrein waar jy gaan jag, dan is dit presies dieselfde as 'n scope waarvan die parralaks verstelling vas is, wat meestal 150yds is. So moenie vas kyk in groot vergroting scopes met parralaks verstelling vir gewone jag nie. Mens kan daai probleem oorkom. Eye relief is wel belangrik. Toegeweide teiken scopes is geneig om taamlik min eye relief te hê en dan sukkel mens daarmee in die jagveld. Ek sou ook hou by modelle wat parralaks verstelling aan die kant het, eerder as op die voorste objektief. Dis net maliker vir gebruik in die veld. Die beste vergroting teleskoop vir my wat jy iets van alles mee kan doen, is 'n 4-16x50.
Dankie Ludwig. Ek is bang vir daai eye relief op 'n teleskoop met baie groot vergroting. My huidige teleskoop het die parralaks voor op en dit pla my bietjie. Ek dink jou raad oor die 4-16*50 is dalk die pad om te loop. Dankie
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Vergroting keuse

Post by JohanvanZyl »

tripodmvr wrote:Jou idee van 2 teleskope het baie meriete. Elkeen gezero vir die verskillende koeëls.

Vir praktiese jag is eenvoud altyd die maklikste om mee sukses te behaal. As jy parallaks verstelling kan vermy is dit 'n bonus - die afsnypunt is by 12-14x.
Dankie Oom Tripod

My idee van die 2 teleskope kom daarvan om 'n Hakwe met lekker vergroting te kry en dan op die baan te speel met hom.Warne ringe claim dat hulle nie zero verloor as hy afgehaal en opgesit word nie. Sal Oom hom met gemak op 'n 30-06 monteer? Hulle is regtig nie duur nie, maar ek is skrikkerig vir die kaliber.
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vergroting keuse

Post by tripodmvr »

JohanvanZyl wrote:
tripodmvr wrote:Jou idee van 2 teleskope het baie meriete. Elkeen gezero vir die verskillende koeëls.

Vir praktiese jag is eenvoud altyd die maklikste om mee sukses te behaal. As jy parallaks verstelling kan vermy is dit 'n bonus - die afsnypunt is by 12-14x.
Dankie Oom Tripod

My idee van die 2 teleskope kom daarvan om 'n Hakwe met lekker vergroting te kry en dan op die baan te speel met hom. Sal Oom hom met gemak op 'n 30-06 monteer? Hulle is regtig nie duur nie, maar ek is krikkerig vir die kaliber.
Het nou my 2de Hawke 6-24x44 SF met 1/2 mil dots gekoop. Beste scope vir R2820 wat jy kan dink. Wil hom op my 7x64 sit. Helder lense en nog geen pyne op my 243 getoon. Omruilwaarborg.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Vergroting keuse

Post by henried »

tripodmvr wrote:

Waar het oom gekoop?
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vergroting keuse

Post by tripodmvr »

Iwharehouse
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Vergroting keuse

Post by Blouwdraad2 »

Sal Iwarehouse aanbeveel,hulle het baie goeie pryse en lewer goeie diens.

Groete Blouwdraad
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Vergroting keuse

Post by Armand Steenkamp »

Ek het ook al by Iwarehouse gekoop en kan nie kla oor die diens nie

Groetnis
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vergroting keuse

Post by ruaanb »

Ek kan die Hawke aanbeveel. Het so bietjie groter model op my 6mm gesit en is meer as tevrede. Jy kry bitter baie scope vir min geld.
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Vergroting keuse

Post by Tertius Steyn »

tripodmvr wrote:
JohanvanZyl wrote:
tripodmvr wrote:Jou idee van 2 teleskope het baie meriete. Elkeen gezero vir die verskillende koeëls.

Vir praktiese jag is eenvoud altyd die maklikste om mee sukses te behaal. As jy parallaks verstelling kan vermy is dit 'n bonus - die afsnypunt is by 12-14x.
Dankie Oom Tripod

My idee van die 2 teleskope kom daarvan om 'n Hakwe met lekker vergroting te kry en dan op die baan te speel met hom. Sal Oom hom met gemak op 'n 30-06 monteer? Hulle is regtig nie duur nie, maar ek is krikkerig vir die kaliber.
Het nou my 2de Hawke 6-24x44 SF met 1/2 mil dots gekoop. Beste scope vir R2820 wat jy kan dink. Wil hom op my 7x64 sit. Helder lense en nog geen pyne op my 243 getoon. Omruilwaarborg.
naandse naandse, jy het nie dalk n link waar ek kan gaan loer op Iwarehouse vir daai scope nie? Asb en dankie. :)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
Blouwdraad2
Full Member
Full Member
Posts: 150
Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm

Re: Vergroting keuse

Post by Blouwdraad2 »

User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Re: Vergroting keuse

Post by Tertius Steyn »

Dankie baie my vriend, daai scopes se beelde is beflip nice,
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vergroting keuse

Post by ruaanb »

Ek het die betrokke Hawke. Suburban Guns in die Kaap se prys was so R500 goedkoper 2 maande terug. Dis die een wat Blouwdraad na verwys.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vergroting keuse

Post by tripodmvr »

Twee jaar gelede by Huntex het ek die eerste 6-24 gekoop vir R1800. Hul prys op Huntex vanjaar was R2985, maar het hul voorraad in die Kaap gelos. Ek het dus Iwharehouse se prys van R2819 betaal. Hulle het egter 2 weke gevat om af te lewer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Vergroting keuse

Post by ruaanb »

En hier is n baie nice 2de handse een teen n goeie prys.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=41113
Reloader270
Hero Member
Hero Member
Posts: 1051
Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm

Re: Vergroting keuse

Post by Reloader270 »

Vir nagskiet het jy niks meer as X12 nodig nie. Vir dag skiet stem ek saam tot by X16. As jy groter as dit gaan speel die mirage lelik met jou en jy bewe baie meer.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Vergroting keuse

Post by tripodmvr »

Vir nagskiet kan selfs 4x werk om iets raak te skiet. Die groter vergrotings help met die identifikasie van dit wat jy sien. Instede van oge sien jy dan watter spesie jy bespied. Dit is baie belangrik en help om nie maanhaarjakkals of die ander onskuldige diere te dood nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply