Presidentskiet SA Jag: Atlantis

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
Riebeeker
Hero Member
Hero Member
Posts: 603
Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am

Presidentskiet SA Jag: Atlantis

Post by Riebeeker »

Baie dankie vir 'n fantastiese dag. Baie geleer, lekker geskiet, Well done Phillip en Kie. Volgende jaar sal daar meer Swartlanders wees!
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
Post Reply