Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Stefan764 »

Maats

Ekt dit goedgedink om my goeie en getroue vriend Wouter hier aan die diepkant in te gooi lat die man ons kan help met ladings vanaf Quickload. Dit spaar dam so paar rand en n ou se loop om die manier te volg...

Nou ja lat ek sommer die eerste een gooi:

7x64
139gr Hornady Interbond
CCI 200 Primer
S 3 6 (ses) 5 rooklose dryfmiddel
Norma dop met 68gn water (H20) kapasiteit.
TPL = 82,5mm
Twist (7x64 Tikka) = 1 in 10
Looplengte is 522mm of 20,55"

Dankie ou maat!
Groete, Stef

(PS - Frans, kan jy die topic sommer Sticky??)

(NOG n PS -  WERK ASB VERSIGTIG en GEE ASB vir WOUTER DIE REGTE INFORMASIE DEUR!!! )
Last edited by Stefan764 on Wed Feb 02, 2011 11:30 am, edited 1 time in total.
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

Hallo Steef

Dankie vir die mooi woorde en WERK! ;D Onthou net asb ek het die node-program by Arnold gekry en hy doen hierdie ladingontwikkeling n geruime tyd onder Herlaai-Blackmagic. Wat ek doen is presies dieselfde. Ek help graag in die verband, maar wil defnetief nie Arnold se magic steel nie! Steef gooi bietjie weer daai looplengte van jou.
Onthou asb as julle die informasie deurgee om verkieslik jou TPL na die groewe, magesynkaslengte, gemiddelde dopkapasiteit van n gevuurformde dop en sommer ook die koeel se batchnommer ook by te gee, twist van die loop en primer tipe ook. Gee sommer ook jou aplikasie vir die lading deur sodat n mens kan aflei wat jy verlang van die koeel/lading kombinasie.

Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Stefan764 »

Wouta

Wou eintlik so bietjie met jou gekskeer en vir jou werk maak! Skies, nie bedoel om Arnold se "post" te verfonkfaai nie.... :-[

My Looplengte is 522mm of 20,55". Ek dink my Tikka sn is ook da rond  ;)

Groete
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

wouter het daai program data vir n 300H&H?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

Steef
So 53.8gr S365 vir n spoed van 3015ft/sek en druk van 51903psi. Hy kan ongelukkig nie die volgende node bykom nie. Dit is maar die tekorkominge van so n kort lopie! ;D Hy kan nie altyd bykom nie! ;D Daar is ongelukkig nie veel wat jy daaraan kan doen nie, en om alles te kroon dan is hy nog dun ook! ;D

Jagbehep
Ja-nee die program het die meeste kalibers onder die son in en nog! Gooi maar jou goed en ons behoort reg te kom.

Ludwig
Probeer 71.9gr S385 met CCI200 vir n spoed van 2896 en druk van 55767psi. As jy wil die CCI250 gebruik kom so 1.5gr af en kyk wat jou spoed is. Net solank jy by daai spoed uit kom behoort jy happy te wees. Die 300 is op die grensgeval as dit by primers kom. Ek gebruik CCI200 met uitstekende resultate en hou in elk geval van die hoer dopvullingpersentasie wat dit gee. Dit is iets wat die 300 Win Mag aan ly en met CCI250 vererger n mens dit net.

Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
WillemS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Wed Sep 15, 2010 4:30 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by WillemS »

Jis Wouter!

Ek het nog nie tyd gehad om die lading wat jy vir my 300wm uit gewerk het te probeer nie, maar ek het ook maar altyd cci250 gebruik, sou jy s? ek moet dalk die cci200 eerder gebruik?

Willem
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

Ludwig
Met die SST moet jy 72.6gr gooi met CCI200 om dieselfde node te slaan vir n spoed van 2898ft/sek. Ek het daar vir jou ook geskryf by Benman en sy vraag oor bulletjump en die 300. Ek se weer dat die magnum primers nie idiaal is vir die 300 Win Mag nie, n mens verminder die dopfullingkapasiteit wat al klaar n probleem is by hom. Wanneer n mens dopfulling van 105% het en jy wil afkom is die gebruik van n Magnum primer die oplossing. Met die 338 Win Mag en S365 is dit die geval.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

kom ons probeer.

tpl na lands( maw di totale lengte van die patroon as ek die jump heel uistel) gewoonlik maak ek die tpl dan n 1mm korter. of hoe?
TPL na die lands: 89,1mm ;
180grn pmp pro amm;
26"loop
1/10 twist
cc250
whinchester doppe
s365

is dit genoeg info?

dankie james
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

James
Dopkapasiteit asb. Sal eerder met gewone primers met hom ook werk. Is daar n rede hoekom jy met S365 wil werk?
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
krisie

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by krisie »

WOUTER

Sal dit nie dalk `n oplossing wees om cci 200 primers as 250 primers op die 308 NM te gebruik nie.Stuur vir my tog jou tel. no. via email, wil graag met jou praat.

KRISIE.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

Wouter Roets wrote: James
Dopkapasiteit asb. Sal eerder met gewone primers met hom ook werk. Is daar n rede hoekom jy met S365 wil werk?
Groete
Wout
Dopkapasiteit? maw ek seat n punt tot op die normale diepte en spuit dan water agter in. weeg dan die vol dop, en maal mit met85% om n antwoord te kry?

ek hoef nie cci250 of s365 te gebruik nie. sal gebruik wat jy se
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

ek gaan so maak

dopkapasiteit = 90,7grn.  ek se weer dit is nie nodig vir cci250 of s365 nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

James
S385 67,5gr vir n spoed van 2721ft/sek en druk van 46337psi en dan vir die hoer een 73gr vir n spoed van 2937ft/sek en n druk van 58897psi.
Groete
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

watse primer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Arnold »

Hopelik het ek een van die dae bietjie meer tyd om weer hier rond te speel.

Wouter, hoe sou jy s? maak mens met 'n standaard dop in 'n Ackley kamer? Ek sal vir Chris Long (die outeur van die barrel time storie) nog 'n epos stuur en hom ook vra aangesien hy ook 'n 260 AI skiet.

Die rede vir die vraag is om 'n lading te kan uitwerk wat mooi skiet as jy fireform.
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Stephan »

Hi Wouter

Kan jy asb help met n lading?

BRNO 308 met musgrave loop
Lengte 24 Duim
Twist 1:10
Doppe: Winchester waterkapasiteit 58.5; sako doppe waterkapasiteit 57.5gr en pmp doppe waterkapasiteit 56.6gr
Kruit: S335
Punt: PMP
TPL:71.00mm teen die groewe

Dankie
Last edited by Stephan on Fri Feb 04, 2011 12:29 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Arnold »

Ludwig, jy is reg en Quickload bereken dit so met die loop lengte soos gemeet vanf die slot gesig. Jy sit mos die TPL in, so die rondte se lengte word in ag geneem.

Hierdie is hoekom Wouter (ek dink) die TPL tot teen die groewe vra, om regtig die afstand te kry wat die koeel deur die groewe trek te bepaal? Wouter jy moet nou maar hier s? wat en hoekom jy dit so doen en dan kan ons bietjie stry of dit so moet  wees al dan nie  ;)
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Arnold »

Als waar, maar ek dink die variasie in brandspoed van jou dryfmiddel het die grootste invloed.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

Hallo Manne

Jammer dat ek nou eers terug kom na julle toe. Om te begin hoekom ek die TPL na die groewe toe vra en die TPL wat in die magesynkas kan inkom is om n TPL te bepaal vir die persoon. Ek het ook gesien as die jump begin langer as so 3mm raak dan word die node op n laer spoed geslaan. Met my 375 Ackley was dit die geval waar sy node so 30ft/sek onder die uitgewerkte een was.
Arnold ek is nie so mooi seker oor die Ackley ene nie, vra maar daai man. In my opinie moet die werklike dopkapasiteit op gewerk word van n gevuurvormde dop, maar die probleem daarmee is dat daai vormproses van die dop nogal redelik energie by die poeier steel en ek dink nie die program sal dit kan uitwerk nie. Kom ons hoor maar wat hy se.
Om terug te kom na die werklike looplengte kwessie dink ek hy het die QL manne gewerk op n 1mm jump vanaf die TPL wat jy inlees. Ek kan dit nie met sekerheid se nie maar die werklike resultate wat ek meet op die gewere dui daarop.
Stephan
Net die gewig van die koeel asb.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Stephan »

Hi

Jammer dit is 150gr PMP punte. Sal jy asb ook vir my lading gee vir 150gr Hornady Interlock GR BTSP met dieselfde doppe die TPL tot teen groewe is 72mm.

Baie dankie

Groete
Last edited by Stephan on Mon Feb 07, 2011 7:41 am, edited 1 time in total.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

Stephan
Tpl 70mm
Primer Gewone Large Rifle
PMP Koeels 150gr
Win dop 43.7gr    Spoed 2674ft/sek
Sako dop  43.3gr    Spoed 2672ft/sek
Pmp dop  42.7gr    Spoed 2657ft/sek
Kyk vir my asb wat se ser.no op die Hornadys staan en gee dan deur dan sal ek hulle vir jou gee.
Groete
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
Stephan
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 56
Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Stephan »

Dankie Wouter wardeer dit!!

Sal daardie serial nr stuur..

Groete
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4598
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by James Wilson »

wouter, op die info wat ek jou gegee het wil ek net weet standaard of magnum primer.

dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Beste Wouter.... (Ladingsversoeke, nie Opsit-Kers!)

Post by Wouter Roets »

James
Ek het op standaard primers gewerk.
Arnold
Ek het vanmiddag met die 243 Ackley begin werk en dit lyk vir my jy kan maar jou ladings uitwerk met QL op die gevuurvormde dopkapasiteit. Sal jou op hoogte hou hoe verder ek kom.

Locked