6.5x55,.243 of 25-06?

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: 6.5x55,.243 of 25-06?

Post by tau »

EK het 'n .243 en 6.5 x57.

Ek kies die 6.5 heeldag vir windskuif en so biejie meer slaan krag.

Koeels kos dieselfde (ek skiet Hornady Interlock 100gr in .243 en 120gr Sierre Pro Hunter in die 6.5) EK gooi 40gr S365 agter die .243 koeel en 42.5gr S365 Lot .71 agter die 6.5 koeels primers kos dieselfde. SO herlaai kostes is dieselfde.

Die .243 met Silencer is Springbok se baas ek stry nie, maar die 6.5 gee jou anderkant 200m in die wind so bietjie meer gemoedrus. Albei is wenner kalibers, ek verkies net die 6.5.

Maar hoekom net een gun koop een van elk en besluit self watse een is die beste.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: 6.5x55,.243 of 25-06?

Post by sako 30-06 »

tau wrote:EK het 'n .243 en 6.5 x57.

Ek kies die 6.5 heeldag vir windskuif en so biejie meer slaan krag.

Koeels kos dieselfde (ek skiet Hornady Interlock 100gr in .243 en 120gr Sierre Pro Hunter in die 6.5) EK gooi 40gr S365 agter die .243 koeel en 42.5gr S365 Lot .71 agter die 6.5 koeels primers kos dieselfde. SO herlaai kostes is dieselfde.

Die .243 met Silencer is Springbok se baas ek stry nie, maar die 6.5 gee jou anderkant 200m in die wind so bietjie meer gemoedrus. Albei is wenner kalibers, ek verkies net die 6.5.

Maar hoekom net een gun koop een van elk en besluit self watse een is die beste.
Tau as ek die geld gehad het het ek al lankal altwee gekoop ;D
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: 6.5x55,.243 of 25-06?

Post by Pappabeer »

Sako, ek wil nou nie jou diep tegniese planne hier omgooi nie.

Maar met n 120, 125, 130, 139, 140, 142, 156 & 160 gr koeel in die 6,5x55 is my perceived recoil presies die selfde. Dis in n ligte ou Tikka, voor die T3s.

So ek dink jy en jou vrou, kinders etc kan maar met enige koelgewig skiet wat werk vir julle.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: 6.5x55,.243 of 25-06?

Post by Jan-Hendrik »

Oom sniper het my nou opgewonde.Ek gan my nuwe gun se loop afhaal en sy resep gebuik. ;)
JAN-HENDRIK
Post Reply