Teleskoop vanaf Amerika
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Teleskoop vanaf Amerika
Dagsê almal,
Ek wil n teleskoop koop oorsee by Opticsplanet of Euro Optic en dit dan ship na my familie toe sodat hulle dit vir my kan courier. Hoe gaan ek te maak? Is dit so maklik soos dit? Moet ek laat hulle die teleskoop uit die boks uit haal en in ander verpakking verskeep vir die stampe en stoote? Is dit enigsins moontlik om dit te doen?
Dankie vir enige raad.
Groete,

------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Gebruik die "Search" funksie op die forum want die onderwerp is nou al baaaaaaaaaaaaaaaaie kere bespreek. Die kort antwoord is nee, moet dit nie doen nie tensy jy al die ITAR papierwerk ook gedoen het.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Stem saam met Boesman, daai kite wil nie vlieg nie.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
Durand
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Wed Mar 25, 2015 1:14 pm
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Ek Het verlede jaar vir my n teleskoop so laat in kom. As jy daar n kontak het laat hulle die teleskoop koop, of koop die scope via die internet gee hulle adress op vir aflewering daar. Sodra hulle die scope kry in n skoen box met koerant papier of bubble wrap en dan pos hulle hom. Ek Het n kans gevat ek hy het hier aangekom ongedeurt
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Die gevaar bestaan dat jou waarborg op die teleskoop nie in RSA afgedwing kan word as jy dit self invoer nie. Ek het 'n Garmin in Oz gekoop en toe hy breek moes ek dit na Indonesie stuur vir herstel. Koerierkoste sou bykans amper 50% van die aankoopprys wees. GPS lê nou nog in my laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Teleskoop vanaf Amerika
En as US Customs dit oopmaak, is jy jou scope kwyt. Dis die risiko wat jy neem as jy nie ITAR papiere in orde het nie.Durand wrote:Ek Het verlede jaar vir my n teleskoop so laat in kom. As jy daar n kontak het laat hulle die teleskoop koop, of koop die scope via die internet gee hulle adress op vir aflewering daar. Sodra hulle die scope kry in n skoen box met koerant papier of bubble wrap en dan pos hulle hom. Ek Het n kans gevat ek hy het hier aangekom ongedeurt
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Dankie almal. gaan plaaslik koop wanneer die teleskoop weer in stock is.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
Induna
- Jr. Member

- Posts: 91
- Joined: Fri May 29, 2015 4:56 am
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Dis nie almal se waarborge wat vereis dat dit gestuur word na die agent waar jy dit gekoop het nie, maar ja, dit bly n risiko.
Die grootste risiko, soos die ander manne geniem het, is dat US Customs die scope kan afvat as jy nie die regte papierwerk het nie. Die beste is maar om plaaslik te koop, dan voorkom dit baie hartseer en verdriet sou die scope iets oorkom en moet reggemaak word..
Jacques

Musgrave 30-06 Mod 83
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
Musgrave .308 RSA
Howa .204 Varminter
Norinco .22 LR
Taurus .38 Special
Glock 43 GEN 4
S&W M&P15 Sport II
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 248
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Ek het een gekoop so laasjaar laat jou familie hom maar in n ander verpakking sit en laat hulle seker maak jy kry waarborg op scope as hy in suid afrika is dis die fout wat ek gemaak het ek het geen waarborg op my scope nie omdat hy in engeland geregistreer is
-
krobar
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Thu Feb 06, 2014 3:56 pm
Re: Teleskoop vanaf Amerika
My 2de teleskoop van die VSA af het dit nie gemaak nie. Customs het hom gevat en die ou wat vir my gepos het met $250 beboet. Hy het die scope na 'n lang stryd en vele regskostes teruggekry en toe probeer deurvat op 'n vlug. Hy is voorgekeur by die hek want hy is nou blykbaar 'n hoe risiko persoon na die storie, en hy kon darm die scope vir sy vrou gee voor sy vlug.
Ten slotte... Dis 'n slegte idee. My $750 scope het my nou al so $1500 gekos en hy is nog steeds in die VSA.
Ten slotte... Dis 'n slegte idee. My $750 scope het my nou al so $1500 gekos en hy is nog steeds in die VSA.
Weihrauch HW100 T & S, altwee 4.5mm
Air Arms S500 5.5mm
Sako Vixen .222 Rem
Browning X-Bolt .270 Win
Tikka T3 .30-06 Spr
Sauer 200 .30-06 Spr
Sabatti CTS 12ga
Perazzi Grand Italia 12ga
He that dies with the most toys, wins...
Air Arms S500 5.5mm
Sako Vixen .222 Rem
Browning X-Bolt .270 Win
Tikka T3 .30-06 Spr
Sauer 200 .30-06 Spr
Sabatti CTS 12ga
Perazzi Grand Italia 12ga
He that dies with the most toys, wins...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Teleskoop vanaf Amerika
Eeish. Wys jou net, die dinge het die laaste paar jaar baie strenger geraak. Ek het in 2008 n hele leupold VX3's ingebring, maar nou is dit net nie meer die moeite werd nie. My suster sit nog met n Weaver 1.5-6x24 Euro Superslam wat sy moet saambring.krobar wrote:My 2de teleskoop van die VSA af het dit nie gemaak nie. Customs het hom gevat en die ou wat vir my gepos het met $250 beboet. Hy het die scope na 'n lang stryd en vele regskostes teruggekry en toe probeer deurvat op 'n vlug. Hy is voorgekeur by die hek want hy is nou blykbaar 'n hoe risiko persoon na die storie, en hy kon darm die scope vir sy vrou gee voor sy vlug.
Ten slotte... Dis 'n slegte idee. My $750 scope het my nou al so $1500 gekos en hy is nog steeds in die VSA.