Jag met Sierra 80gr Blitz
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 330
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Jag met Sierra 80gr Blitz
Goeie dag,
Ek skiet tans Sierra 80Gr Blitz met my 243 Win spoed so 3280fps.
Ek wil gaan blesbokke jag met hulle . Kop en nek skote maar as hulle bietjie verder
as die 200m staan al agter die blad skote ook doen.
Dankie
Henk

- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Henk
Ek skiet 70 gr BT in my Ackley. Ek sal nie aanbeveel jy skiet die koels op langafstand nie. Die ligte koes se penetrasie is onvoldoende op langaftand. Beperk jou skote met hulle onder 300 m.
Frikkie
Ek skiet 70 gr BT in my Ackley. Ek sal nie aanbeveel jy skiet die koels op langafstand nie. Die ligte koes se penetrasie is onvoldoende op langaftand. Beperk jou skote met hulle onder 300 m.
Frikkie
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 330
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Hallo Frikkie,
Ja ek wil so by die 200m met hulle jag maar as die bokke so bietjie verder as die 200m staan
gaan ek n kans van om agter die blad te skiet. Sal hulle vol doende penetreer.
Henk
Ja ek wil so by die 200m met hulle jag maar as die bokke so bietjie verder as die 200m staan
gaan ek n kans van om agter die blad te skiet. Sal hulle vol doende penetreer.
Henk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Daai koeels op blesbok is maar bietjie van gamble. Tien teen een sal hule die bok dood maak maar as dinge nie perfek is nie gaan daai koel jou drop.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Blitzkings is merendeels as "varmint" koeëls ontwerp en kan sleg opbreek as dit been tref - kwesbok!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Dis nie Blitzkings nie, dis Sierra SP Blitz. Dis die een sonder polymer tip. Ek sou 'n bladskoot vat met hulle op 'n blesbok tussen 200m en 400m.tripodmvr wrote:Blitzkings is merendeels as "varmint" koeëls ontwerp en kan sleg opbreek as dit been tref - kwesbok!!!!!!
Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
6MM .243 CALIBER (.243) 80 GR. BLITZ SBT
In rifles chambered for either the 6mm Remington or 243 Winchester cartridge, this 80 grain #1515 Blitz bullet is dependably frangible and has no peer as a varmint bullet at velocities delivered by these cartridges. The Sierra Spitzer boat tail shape assures a flat trajectory, good resistance to crosswinds and vertical winds, and high-energy delivery even at extreme ranges. Built at the request of numerous varmint shooters, this bullet will bring out the best in both a shooter and his rifle for all varmint hunting applications.
In handguns, the soft core and thin jacket of this 80 grain #1515 Blitz bullet will deliver positive expansion at handgun velocities together with the accuracy and ballistic efficiency of the famous Sierra boat tail shape.
The #1515 was introduced in 1994.
In rifles chambered for either the 6mm Remington or 243 Winchester cartridge, this 80 grain #1515 Blitz bullet is dependably frangible and has no peer as a varmint bullet at velocities delivered by these cartridges. The Sierra Spitzer boat tail shape assures a flat trajectory, good resistance to crosswinds and vertical winds, and high-energy delivery even at extreme ranges. Built at the request of numerous varmint shooters, this bullet will bring out the best in both a shooter and his rifle for all varmint hunting applications.
In handguns, the soft core and thin jacket of this 80 grain #1515 Blitz bullet will deliver positive expansion at handgun velocities together with the accuracy and ballistic efficiency of the famous Sierra boat tail shape.
The #1515 was introduced in 1994.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Geno. My ondervinding met daai ligte puntjies op langafstand is dat hulle nie genoeg energie het nie. Veral nie as jy hom effe sleg skiet nie. Op n blesbok wat effens groot is....................
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 330
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Frikkie,
Ek sal die afstand probeer hou tussen 150 - 250m
Ek vra maar net ingeval ek dalk op die stadium dalk ver moet skiet.
Sal die koeël kop en nek skope kan vat ?
Dankie
Henk
Ek sal die afstand probeer hou tussen 150 - 250m
Ek vra maar net ingeval ek dalk op die stadium dalk ver moet skiet.
Sal die koeël kop en nek skope kan vat ?
Dankie
Henk
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Op daai afstande jaHJA wrote:Frikkie,
Ek sal die afstand probeer hou tussen 150 - 250m
Ek vra maar net ingeval ek dalk op die stadium dalk ver moet skiet.
Sal die koeël kop en nek skope kan vat ?
Dankie
Henk
-
Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Jag met Sierra 80gr Blitz
Het kwes springbok op 350m met 50gr Blitz King uit 22/250 op die blad geskiet, 5m gestap en omgeval- min skade. Moet sê die koeël gaan nie deur springbok se kop op 230m nie, bygesê die skoot moet tussen oë of van die kant wees, maar skrams van voor, ruk dit maklik 60mm gat uit kopbeen. Draf so 3650vt/sek.