243 "doughnut" probleme
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
243 "doughnut" probleme
Hallo daar!
Is nuut op die forum en soek 'n bietjie raad.
Ek is van plan om 'n Musgrave in 243 Win te koop. Ek herlaai self vir my 223, maar het gehoor die 243 doppe doughnuts ontwikkel in die nekgedeelte. Is daar 'n tool wat hierdie probleem kan oplos?
Indien enigiemand ook 'n opinie het oor hierdie fabrikaat / kaliber, sal ek enige kommentaar verwelkom.
Hein Mostert

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Welkom Hein
Volg die link en as jou vrae nie beantwoord word nie, vra sommer weer, 243 is 'n uitstekende kaliber.
Groete
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=4
Volg die link en as jou vrae nie beantwoord word nie, vra sommer weer, 243 is 'n uitstekende kaliber.
Groete
http://jaracal.com/http://jaracal.com/phpbb//viewtopic.php?t=4
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Baie dankie!
Die link het baie gehelp. Sal dit nog 'n paar keer moet deurlees - nogal tegnies. Dit lyk darem of hierdie hekkie nie onoorkombaar is nie!
Die link het baie gehelp. Sal dit nog 'n paar keer moet deurlees - nogal tegnies. Dit lyk darem of hierdie hekkie nie onoorkombaar is nie!
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Hein
Nee wat pols vir Raynie en Tuffie hulle is experts, as jy self laai is dounat op 243 nie rerig 'n probleem

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Hein,
Raynie is jou man.
Ek het vir my 'n 6mm inside neck reamer gekoop by Safari and Outdoors en die Doughnuts is weg. Kyk as jy jou klaar gevuurde doppe vat en 'n punt met die vingers in"drop" moet hy deurval, as hy nie dink ek moet jy sny. Ek was goed oppad na 'n 22-250 maar dink die 243 is te lekker om om te ruil. Gaan myne 'n 243 AI maak vir iets anders as die gewone.
Christo

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: 243 "doughnut" probleme
Hein
Moenie die inside nekreamer gebruik as dit moontlik is nie, dit los merke en gee dan oneweredige loslaat op koeels wanneer gevuur word wat dan weer die groepe opneuk.
Christo het die toets reeds genoem om die doughnut te bepaal. Vol size die dop en sny die doughnut dan aan die buitekant weg.
Groete
Taffie
N.S. Christo, jy kan my reamer met graagte leen.
Moenie die inside nekreamer gebruik as dit moontlik is nie, dit los merke en gee dan oneweredige loslaat op koeels wanneer gevuur word wat dan weer die groepe opneuk.
Christo het die toets reeds genoem om die doughnut te bepaal. Vol size die dop en sny die doughnut dan aan die buitekant weg.
Groete
Taffie
N.S. Christo, jy kan my reamer met graagte leen.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Baie dankie k?rels. Ek voel sommer meer gerus. Die 243 klink ook na 'n goeie opsie.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
tafjak
Re: 243 "doughnut" probleme
Hein
Ek is so bly dat hier nog 243-manne aankom, ek en ou Tomcat is maar alleen tussen die Dashers, 22-250 en soortgelyke goed. Yalair moet 'n poll begin om te sien watter koeels die meeste jakkalse doodmaak. Ek weet van 'n paar jakkalse warwye draaie om 243's loop, hoewel dit nie sal help nie.
Taffie
N.S. Die Duitsers het 6jaar aan die 7.62x51 gewerk en niemand kon die dop verbeter het nie, ja en ek weet die Amerikaners het langer aan die 5.56x45 gewerk maar hoe anders as jy nie 'n Duitser is nie. Moes op die ou end Duitsers omkoop om die job klaar te maak.
Taffie
Ek is so bly dat hier nog 243-manne aankom, ek en ou Tomcat is maar alleen tussen die Dashers, 22-250 en soortgelyke goed. Yalair moet 'n poll begin om te sien watter koeels die meeste jakkalse doodmaak. Ek weet van 'n paar jakkalse warwye draaie om 243's loop, hoewel dit nie sal help nie.
Taffie
N.S. Die Duitsers het 6jaar aan die 7.62x51 gewerk en niemand kon die dop verbeter het nie, ja en ek weet die Amerikaners het langer aan die 5.56x45 gewerk maar hoe anders as jy nie 'n Duitser is nie. Moes op die ou end Duitsers omkoop om die job klaar te maak.
Taffie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Ja. Ek het gisteraand die 'Loopvreter' thread van vroe?r baie geniet. Die "ysterluis" - lyk dit my - is nogal 'n taamlike pes vir sekere ouens... 
Ek sal een van die dae (jare) kan saampraat as ek eers my lisensie gekry het.
Ek sal een van die dae (jare) kan saampraat as ek eers my lisensie gekry het.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
K&M maak 'n outside neckturner waarmee jy die hoeveelheid wat jy in die skouer in sny kan stel,volgens hulle is dit die oplossing vir die "dreaded doughnut"
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Baie dankie vir die raad!
Ek lees die naweek op 'n Amerikaanse forum dat die 243 ook maar 'n korterige looplewe het. As jy kyk na die dop, dan maak dit sin. Ek wonder nou net hoeveel skote jy wel kan skiet voordat jy moet vervang. Dit wil nou s? as jy na elke paar skote skoonmaak, en nie hotloads skiet nie, ens.?
Waar is daardie jakkalsmanne wat vir 'n lewe skiet?
Ek lees die naweek op 'n Amerikaanse forum dat die 243 ook maar 'n korterige looplewe het. As jy kyk na die dop, dan maak dit sin. Ek wonder nou net hoeveel skote jy wel kan skiet voordat jy moet vervang. Dit wil nou s? as jy na elke paar skote skoonmaak, en nie hotloads skiet nie, ens.?
Waar is daardie jakkalsmanne wat vir 'n lewe skiet?
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Akurate looplleeftyd vir 85gr Koe?l met 44.5gr S365 so 1392 skote.
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Raynie
Dit is darem letterlik tot op die letter bereken. Was die volgende skoot mis? (Niks sinister daarmee bedoel nie)
Vertel ons 'n bietjie hoe vind iemand dit uit. Sal verseker interresand wees.

Christo
Dit is darem letterlik tot op die letter bereken. Was die volgende skoot mis? (Niks sinister daarmee bedoel nie)
Vertel ons 'n bietjie hoe vind iemand dit uit. Sal verseker interresand wees.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 "doughnut" probleme
raynie.
Hoe lyk die leeftyd van n 22.250 met 33.5gr S335 wat so ongeveer 3600 skiet.
En dan die dasher wat jy gooi ..glo blitsvinnig en jy skiet volgens die legendes nie sommer na die goedjies hier naby ie, maar daar ver ,, ek hoor jy skiet verder as wat ek met vakansie gaan...veral as die manne op die bakkie aan die slaap raak en begin snork..... WAAR SKIET MENS N KOEDOE?
hoe is daai dasher se loopleeftyd?
Tel die tipe loop wat jy gebruik ook punte, of hou almal ewe lank..
En wanneer sien jy n loop as kas toe...as hy meer as n duim op 200 groepeer of is dit dalk twee of drie duim op 200, of bedoel jy maar net dat die loop kastoe is as jy nie meer kan seker wees as die skoot klap dit sit waar jy gemik het nie?

Shoot straight and tell the truth!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Jacques
Jy vra al die regte vrae. Jy's my een voor, ek's te lui vir die tikwerk en dan dink ek ook te stadig.
Raynie - asb die antwoorde.
Christo
Jy vra al die regte vrae. Jy's my een voor, ek's te lui vir die tikwerk en dan dink ek ook te stadig.
Raynie - asb die antwoorde.
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Julle moenie die ou afskrik met alle vrae nie. Klink of hy die wysheid het...JACQUES wrote: raynie.
Hoe lyk die leeftyd van n 22.250 met 33.5gr S335 wat so ongeveer 3600 skiet.
En dan die dasher wat jy gooi ..glo blitsvinnig en jy skiet volgens die legendes nie sommer na die goedjies hier naby ie, maar daar ver ,, ek hoor jy skiet verder as wat ek met vakansie gaan...veral as die manne op die bakkie aan die slaap raak en begin snork..... WAAR SKIET MENS N KOEDOE?
hoe is daai dasher se loopleeftyd?
Tel die tipe loop wat jy gebruik ook punte, of hou almal ewe lank..
En wanneer sien jy n loop as kas toe...as hy meer as n duim op 200 groepeer of is dit dalk twee of drie duim op 200, of bedoel jy maar net dat die loop kastoe is as jy nie meer kan seker wees as die skoot klap dit sit waar jy gemik het nie?
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 "doughnut" probleme
Raynie
(onthou ek weet nie te veel van skietgoed af nie)
As die slim manne en maninne beweer die loopleeftyd van n loop is gemiddeld 14 sekondes, dalk 20 sekondes, dalk 50 sekondes , maak nie saak hoe lankd die werktyd(looplewe) is nie, gebruik jy dan die spoed , lengte van die loop en werk dan die tyd uit van die projektiel in die loop en deel dit deur die totale tyd en wala dit gee vir jou n antwoord, (aanduiding),,,
As dit sou waar wees, na beraming sou dit ook moet waarwees dat die vinnig skietende dasher wat oor die 4000 kan loop mos meer skote moet kan skiet as die 308 byvoorbeeld voor die loop opraak,,,
EK verneem spoed verkort nie n looplewe nie, hitte doen kan ek dan aanneem dit
"heat and speed kill" ? of speed kill of heat kills?
Is daar enige waarheid in dat n ugly vir n voorbeeld 222-50 en 222-50 ugly die ugly meer skote deur die loop sal kna neem as die std kaliber as gevolg van die hoek van ontbranding of nie... of is dit ook net n neuskrap storie/ teorie?

Ja. Ek neem aan dat die groter spoed van die projektiel meer wrywing veroorsaak - en dan kan daai tyd in die loop maar korter wees. Vreet sal hy hom meer vreet as die stadiger projektiel. Die hitte daar by die "lands" is natuurlik die grootste probleem by die vinnige manne. En die 243 is nie ver agter in die ry met hierdie dinge nie.
Ek verneem darem dat die lisensiering van 'n nuwe loop nie so erg is nie. Die wagtyd is blykbaar korter.
Maar die feit bly staan. Die 243 kan saamgesels in enige 22-geselskap. Dit maak van die "dougnuts" en korter looplewe nogal nietighede.
Ek verneem darem dat die lisensiering van 'n nuwe loop nie so erg is nie. Die wagtyd is blykbaar korter.
Maar die feit bly staan. Die 243 kan saamgesels in enige 22-geselskap. Dit maak van die "dougnuts" en korter looplewe nogal nietighede.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 243 "doughnut" probleme
hein .
amper soos die storie wees versigtig vir die man met net 1 gun,,, want hy ken hom....
ek glo alle gewere is inherent goed...hoe ons dit aanwend is waar die verskil kom....
geweer is slegs n middel tot n doel....Jou keuse van punte in die 6mm klas is net ongelooflik baie....ek dink van 55 tot 107 greine..
in die 22 klas dalk 40 tot 70gr , ek neem waar dat die mark besig is om te groei in die 6.5mm groep. dit blyk vir my dat die bench en f klas en die sihoet manne van die kalibertjie hou..
ek neem so bonzai groeiende afiniteit na die klas toe waar..kan dit dalk wees oor die langer looplewe ef die meer slaankrag of daLK ENT DALK BIETJIE MEER AKURAAT e stabiel met matige recoil...wat se die slim manne ...of is my waarneming verkeerd of on-reg.
Die jakkals manne bly maar by die 243 of die 243 ugly en dan die manne soos ek wat skopsku is en maar net van die standaar 22 kalibers hou...222 223 22-250of noem emns dit n 222-50 of kruppel2 50. Ek moet bieg my 22-250 std het al meer as 4500 skote deur...ok ek weet dis dalk tyd vir n hartoorplanting maar hy gooi nog naby genoeg aan die teiken....sal maar eers moet settle vir terugskuif en dan weer terugskuif en dan gaan vir die vervanging opsie...

Jammer ek was 'n rukkie weg.
Jacques,
As ek verder skiet as wat jy met vakansie gaan kamp jy seker by jou agterdeur,moet nie alles wat Garry s? glo nie.
Jy skiet 'n Koedoe in die pad of nie verder as 10 meter daarvan af nie en sorg dat jy volk het as jy so braaf is.

2282 skote vir jou 22-250 kombinasie
Dit is 'n program wt ek jare terug gekoop het deur Benchrest Central.Ek het dit net vir die interesantheid gedoen onthou 'n uitgeskiete BR loop skiet in die .3" dus ons kan daai getalle seker veilig verdubbel vir ons doel.
Die program neem die volgende in ag
Bullet dia in
loaded powder gr
Powder heat potensial Kj/Kg
Pressure Psi
Voer dit alles in en jy kry so snaakse antwoord oulik ne
Ek dink daai volgende skoot sal nie meer in die Jakals se oog wees nie.

Raynie
Jacques,
As ek verder skiet as wat jy met vakansie gaan kamp jy seker by jou agterdeur,moet nie alles wat Garry s? glo nie.
Jy skiet 'n Koedoe in die pad of nie verder as 10 meter daarvan af nie en sorg dat jy volk het as jy so braaf is.
2282 skote vir jou 22-250 kombinasie
Dit is 'n program wt ek jare terug gekoop het deur Benchrest Central.Ek het dit net vir die interesantheid gedoen onthou 'n uitgeskiete BR loop skiet in die .3" dus ons kan daai getalle seker veilig verdubbel vir ons doel.
Die program neem die volgende in ag
Bullet dia in
loaded powder gr
Powder heat potensial Kj/Kg
Pressure Psi
Voer dit alles in en jy kry so snaakse antwoord oulik ne
Ek dink daai volgende skoot sal nie meer in die Jakals se oog wees nie.
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Dit is wel so dat daar meer 6mm koeels beskikbaar is as bv .22, maar in 'n spesefieke geweer kan jy nie almal effektief gebruik nie as gevolg van twist. Op die ou end is almal maar ewe beperk met koeelgewig, .22, 243 of 6,5mm want vir 'n spesefieke twist is daar maar net 'n beperkte hoeveelheid wat sal werk in jou geweer, al is daar baie meer deskikbaar vir daardie kaliber.Jou keuse van punte in die 6mm klas is net ongelooflik baie....ek dink van 55 tot 107 greine..
Ek het ook al geeksperimenteer met wildcats/veranderings en is op die ou end weer terug by standaard 22-250. Ek glo min jakkalse kon nog nie verskil tussen 'n 55gr koeel teen 3600 fps en 'n 100gr teen 4000fps agterkom. Die belangrikste in my opinie is akkuraatheid en daar is min verskil tussen die algemene kalibers ten opsigte van praktiese akkuraatheid tot op 250/300m (wat in elk geval die limiet is vir die meeste van ons) Groete
PS Taffie, daai bruinkop teef het toe kleintjies gekry. (On)gelukkig net enetjie(ook 'n tefie) en ek gaan haar maar self hou, so jy sal een uit die ander werpsel moet kies.
Winners never quit - Quitters never win.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Raynie,
Julle maak my bekommerd as julle loop lewe praat, ek het nie getel op my 243 nie maar ek dink daars al heelparty deur.
Hein,
Ek gebruik Sierra se 80gr Varminters op myne en hulle gaan nie diep genoeg in die dop om deur die doughnut gepla te word nie.
Jannie

Janjak
As 80g Varminters flatbases is, is jy naby nuwe loop. Jy kan nie langer koeels in die varminter klas as darie kry nie, en ek sien jy seat hulle al ver uit. As jy hulle rondom 3200 f/s skiet, is daar nie veel meer as 500 skote oor nie. Onthou, jy laai een batch en dan skiet die goed nog, maar die volgend batch kry jy nie eers op A4 geprint nie. Ek weet!!!
Taffie
N.S. daar is nog 'n plan, laai hulle af na 2900 f/s en dit werk net in 1 in 10dm lope.
As 80g Varminters flatbases is, is jy naby nuwe loop. Jy kan nie langer koeels in die varminter klas as darie kry nie, en ek sien jy seat hulle al ver uit. As jy hulle rondom 3200 f/s skiet, is daar nie veel meer as 500 skote oor nie. Onthou, jy laai een batch en dan skiet die goed nog, maar die volgend batch kry jy nie eers op A4 geprint nie. Ek weet!!!
Taffie
N.S. daar is nog 'n plan, laai hulle af na 2900 f/s en dit werk net in 1 in 10dm lope.
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Taffie,
die 80gr Varminters is n BT. Ek skiet hulle seker die laaste 2 jaar -ongeveer 400 van hulle deur die loop.
My 243 is n Winchester pre 64 mod 70. Hyt al bietjie gewerk, die loop storie is iets wat n ou weet maar jy ignoreer dit half want dalk vat dit langer as jy nie daaraan dink nie.
Watse loop het jy op die AI en is dit die moete werd?
Jannie
die 80gr Varminters is n BT. Ek skiet hulle seker die laaste 2 jaar -ongeveer 400 van hulle deur die loop.
My 243 is n Winchester pre 64 mod 70. Hyt al bietjie gewerk, die loop storie is iets wat n ou weet maar jy ignoreer dit half want dalk vat dit langer as jy nie daaraan dink nie.
Watse loop het jy op die AI en is dit die moete werd?
Jannie
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 243 "doughnut" probleme
Ek gesels gister met 'n ou langs 'n vuur en hy vertel toe vir my sy kuur om die "knoppe in die doppe se nekke" - soos hy dit noem, te voorkom. Hy s? hy maak eers die doppe in 'n oond warm tot 80 grade Celsius. Dan haal hy dit uit en gooi dit in koue water om af te koel. Dan "lube" en resize hy hulle as hulle droog is.
Hy voeg toe ook by dat hierdie praktyk van verhit en afkoel gebruik word as jy koperpyp wil buig. Volgens hom is die gewone RCBS-tipe taai "case lube" ook taboe. Hy gebruik net die tipe "lube" wat jy sproei. Wel dit is sy storie. Werk blykbaar vir sy 300 Winmag-doppe.
Enigiemand al iets soortgelyk gehoor?