Norinco CQA M4 opgradering
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Norinco CQA M4 opgradering
Dags Manne
Ek het onlangs vir my n Norinco CQA M4 aangeskap bloot omdat dit my sak gepas het. Ek het wel my huiswerk gedoen en bevestig dat 99% van manne wat hulle besit baie gelukkig is. Daar is soos met alle dinge mos maar altyd een of twee uit n lot wat n bietjie TLC soek voor hulle mooi loop.
So hier is my storie, ekt die wapen aangeskaf en deur hulp van Youtube op n man afgekom wat reeds presies gedoen het wat ek wou hê. Dit pas my perfek want ek was maar skrikerig om parte aan te skaf wat moontlik nie sou pas nie. Na n paar e-posse sit hy my op die regte pad en pak ek eBay met n vaart. Ek kry alles wat ek soek maar nie al die plekke is bereid om Suid Afrika toe te verskeep nie en sommige items is absoluut net nie die posgeld werd nie.
Gelukkig het ek n vriend in Amerika en hy is bereid om te help. Ek koop toe al die items en laat dit na hom toe versend. Hy haal dit uit die oorspronklike verpakking uit om te wys dat dit nie vir besigheid doeleindes is nie en sit al die items in een boks. So kos die vervoer na SA my een malige posgeld. As jy van eBay af koop en slim koop is posgeld binne die State gratis op meeste items en minimaal op die wat wel iets vrae vir aflewering.
Ek moes die volgende gereedskap om die werk self te kan doen:
DPMS Tactical Rifle Armorers Multi-Tool Model# TL-MW
Wheeler Engineering Delta Upper Receiver Vise Block tool kit set A2 model 15
Roll pin punch set {Hulle is mal duur in SA met hulle pryse}
Vir die modifikasies op die geweer het ek die volgende gekry:
Troy Industries .750 LP Low Profile Gas Block Pro Grade SS SGAS-A4L-00BT-00
UTG PRO 4/15 Quad rail 13” Free float MTU 006
Magpul PTS MBUS Gen2 Back up Front and Rear Folding Sight set
Magpul PTS AFG {Angled Forward Grip}
Magpul AR Polymer Trigger Guard
UTG Model 4/ Combat Sniper Pistol Grip RB-TPG172B
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/IMG_2005_zps5ab5a313.jpg
Die vervanging van die greep en die sneller beskerming is deur forums te lees en nie noodwendig net na die Norinco te kyk nie. Meetse van die hoër geprysde platforms sit met presies dieselfde problem. Wanneer jy vining skiet kap die trigger guard jou vinger stukkend en die greep op meeste AR’s is vrek dun en ongemaklik.
Ek moes heel eerste die standaard visiere afhaal en die lae profiel gas blok instaleer. Die “Front A sight” is vas met rol penne en moet uit geslaan word. Dit vat bietjie oortuiging om hulle te kry om te los !
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/E1178D29-74DF-4B54-AD2F-90606DD441C3_zpsdbrb5usf.jpg
Daarna word die nuwe gas block oor geskuif en skroef hy vas met twee boutjies.
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/7C46EFCA-B23B-4E49-A8C0-2217E7716EC8_zpsulv7juua.jpg
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/F536D772-D406-4B9C-BC03-22050590051E_zpsk6jomhny.jpg
Die Qaud Rail wat ek bestel het kom met sy eie barrel nut en dis juis hoekom ek hom gevat het. So nie moet mens n apparte barrel nut aankoop want die “delta ring” wat hulle standaard gebruik op AR’s moet afkom as jy n free floating rail wil opsit. Wees maar bedag daarop.
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/84DD9ACF-360C-4124-85FE-9CBA67E89562_zpsxnh2ogp1.jpg
En so lyk die eind produk, se sure se floe ken skel vir n appy en hy het n nuwe jassie aan
Voor
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/09AA607D-BDAB-4816-B171-0D84ABEF9F08_zpscukcze8i.jpg
Daarna
http://i1072.photobucket.com/albums/w365/vdmerwejm/Jaracal/558168D0-B8A7-45D3-895E-CD6A9A932E6C_zpswuf6qnl6.jpg
Hoop iemand sal darem n paar planne kan steel hieruit, Alles ingesluit werk die geweer my R16k uit.
Mooi loop
Marc

" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Baie nice, ek wag net vir my lisensie en sal dan baie van dieselfde goed doen.
Ek soek net so free float rail:
http://cdn3.volusion.com/j4enh.r2en5/v/vspfiles/photos/categories/184.jpg?1394606956

- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
High five!!!
Jy maak nou sommer groot moeilikheid. Ek het klaar al my jagte gekanselleer vir die jaar om my 7mm klaar te maak en nou kom karring jy en Arnold.
Ek gaan die draad liaseer en jou later pla met al die vra.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3940
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Baie mooi.
My lisensie sopas ingehandig so as my STag kom sal ek jou moet bel. EK wil daai gasblok mod doen.

Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Marc
YES!!! Jy bly naby my, ek sal die bier bring dan doen jy sommer myne ook!
Het jy al gedink om die stock te verander na Magpul CTR? En wat van 'n BAD lever?
Dit lyk regtig baie goed. Skiet hy lekker?
Groete
YES!!! Jy bly naby my, ek sal die bier bring dan doen jy sommer myne ook!
Het jy al gedink om die stock te verander na Magpul CTR? En wat van 'n BAD lever?
Dit lyk regtig baie goed. Skiet hy lekker?
Groete
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Dankie manne !
Ek het al gedink aan die kolf maar die huidige een werk nie vir my sleg nie. Ek is egter altyd oop vir n opgradering wat prakties is.
Ek het al gedink aan die kolf maar die huidige een werk nie vir my sleg nie. Ek is egter altyd oop vir n opgradering wat prakties is.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Mooi gemaak mater!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Baie netjies MArc.
Ons sal ons gewere bring. Ses ure is net genoeg vir lekker kole en medium rare steak.En so lyk die eind produk, ses ure se floekenskel vir n appy en hy het n nuwe jassie aan
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Dankie Deon
Daai lyk na n baie lekker rail Arnold, hy sal verseker werk !
Carl die keer sal ons darem bietjie meer tyd langs die kole kan spandeer, man leer darem mos maar soos jy loop. Eerste keer was maar 'n trapsukie afêre jong maar nou sal ek sommer van die begin af bietjie Q20 gee en solank die hout gaan opsit
Daai lyk na n baie lekker rail Arnold, hy sal verseker werk !
Carl die keer sal ons darem bietjie meer tyd langs die kole kan spandeer, man leer darem mos maar soos jy loop. Eerste keer was maar 'n trapsukie afêre jong maar nou sal ek sommer van die begin af bietjie Q20 gee en solank die hout gaan opsit
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4790
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Marc wrote: Carl die keer sal ons darem bietjie meer tyd langs die kole kan spandeer, man leer darem mos maar soos jy loop. Eerste keer was maar 'n trapsukie afêre jong maar nou sal ek sommer van die begin af bietjie Q20 gee en solank die hout gaan opsit
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Defnitief !
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Ai, ek het nou uitgevind die plaaslike mense wil my R8300 vra vir so railArnold wrote:Baie nice, ek wag net vir my lisensie en sal dan baie van dieselfde goed doen.
Ek soek net so free float rail:
http://cdn3.volusion.com/j4enh.r2en5/v/vspfiles/photos/categories/184.jpg?1394606956
Dit vir 'n produk wat $280 kos in die US maar mens het 'n uitvoer permit nodig van $250
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Arnold jy kort n vriend aan die ander kant.
Ek het al my goed deur eBay bestel en gratis laat verkseep na n kennis aan die anderkant. {So spaar ek n gros op posgeld vir elke klein item} Toe al die items by hom kom het hy hulle uit hulle oorspronklike verpakking gehaal{Om te wys dis nie vir handel nie, sou hulle hom skraap} Hy sit alles in een boks en pos hom vir my US Postal Service
Dit was wat ek gedoen het, maar sorry manne my koneksie is nie oop vir besigheid nie 
Ek het al my goed deur eBay bestel en gratis laat verkseep na n kennis aan die anderkant. {So spaar ek n gros op posgeld vir elke klein item} Toe al die items by hom kom het hy hulle uit hulle oorspronklike verpakking gehaal{Om te wys dis nie vir handel nie, sou hulle hom skraap} Hy sit alles in een boks en pos hom vir my US Postal Service
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Ek wonder of ek vir myself iets sal kan pos of ek dit in my tas sal kan sit aangesien ek volgende maand gou vir n paar dae soontoe gaan vir werk.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Ek sou dit eerder aan myself pos en die kans om met Jonas te staan en stry vir ses ure probeer vermy. Maar aan die ander kant as jy dit uit die verpakking uit haal wat is die kanss dat Jonas ooit eers gaan weet wat dit is 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Marc, kyk net bietjie ... jou magpul BUIS is verkeerdom, hulle flip gewoonlik in die ander rigting
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Sal loer maar ek is seker hulle is reg so. Dalk die spesifieke model wat so om werk
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
//images.tapatalk-cdn.com/15/05/10/60e3c2988ab774046a4534ffcfc370b9.jpg
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
myne werk anders, maar jy's reg, ek het hulle omgedraai want hulle was verkeerd om op 
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Ek sien UTG maak ook n mooi keymod rail ...
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Ek het gesien ja, ek hou weer van die quad se voorkoms en ek het planne om n flits ens te monteer so ek gaan die spasie nodig kry. Die keymod is lekker lig en sag op die oog
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Norinco CQA M4 opgradering
Mens kan goed op die keymod monteer, die hele rail is net nie vol picatinny nie 