sonar masjiene
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
sonar masjiene
ek stel belang om n sonar masjien te koop om self my ooie te scan.is hier manne wat self scan wat n maak kan aanbeveel?
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: sonar masjiene
Johan, as julle scan waarvoor kyk julle, en watse maak sonats gebruik julle?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: sonar masjiene
ons kyk maar net vir dragtig en 2linge.ons scan met n kontrakteer maar ek weet nie watse maak is die masjien nie.dis maar die ou masjiene wat die hospitale verkoopPappabeer wrote:Johan, as julle scan waarvoor kyk julle, en watse maak sonats gebruik julle?
-
222 Sako
- Full Member

- Posts: 224
- Joined: Wed Mar 05, 2014 8:40 am
Re: sonar masjiene
Hallo Johan
As jy koop moet jy net nie die goedkoop tipe koop wat jy in die Landbouweekblad kry vir R35,000.00 of so nie. Die resolusie is te stadig en mens kan nie regtig sien wat daarop aangaan nie. Eers hier van 'n R100,000.00 af begin jy n beter masjien te kry, maar dan weet ek nie of dit die moeite werd is om dit self te doen nie. Om net nat en droog te scan kan jy dalk nog met die goedkoop masjien wegkom.
Dis maar my ondervinding. Ek het altyd van Bernard van Bfn gebruik gemaak, maar na sy ongeluk scan Hanli Pienaar van Edenburg nou by my.
Weet nie of mens dalk tweedehandse masjiene kan kry nie.
Groete
As jy koop moet jy net nie die goedkoop tipe koop wat jy in die Landbouweekblad kry vir R35,000.00 of so nie. Die resolusie is te stadig en mens kan nie regtig sien wat daarop aangaan nie. Eers hier van 'n R100,000.00 af begin jy n beter masjien te kry, maar dan weet ek nie of dit die moeite werd is om dit self te doen nie. Om net nat en droog te scan kan jy dalk nog met die goedkoop masjien wegkom.
Dis maar my ondervinding. Ek het altyd van Bernard van Bfn gebruik gemaak, maar na sy ongeluk scan Hanli Pienaar van Edenburg nou by my.
Weet nie of mens dalk tweedehandse masjiene kan kry nie.
Groete
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: sonar masjiene
Ek is seker die hospitale sal ou mashiene verkoop.
Vir n bilike sonar vir ongevalle en n spreekkamer kyk jy na so R600K. Ek weet egter nie hoe lekker die goed die wera en tear van n plaas gaan weerstaan nie.
Die meeste nuwe kiesers in die perifêre staatshospitale breek hulle soos niks. Die probe waarmee jy scan het kristalle in. As daai ding een keer hard val is hy moertoe en n nuwe probe is wetter duur.
Ek sal egter n oor op die grond hou as ek van n hospitaal hoor wat een vervang
Vir n bilike sonar vir ongevalle en n spreekkamer kyk jy na so R600K. Ek weet egter nie hoe lekker die goed die wera en tear van n plaas gaan weerstaan nie.
Die meeste nuwe kiesers in die perifêre staatshospitale breek hulle soos niks. Die probe waarmee jy scan het kristalle in. As daai ding een keer hard val is hy moertoe en n nuwe probe is wetter duur.
Ek sal egter n oor op die grond hou as ek van n hospitaal hoor wat een vervang
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: sonar masjiene
Johans die ou hier by ons gebruik 'n Sonoscape A5, baie lekker kompak en baie duidelik. Ek dink hy was so R45000 voor BTW 'n jaar of twee terug. Jy moet dalk by Nampo gaan kyk, daar behoort te wees.
Groete
Dewitt
Groete
Dewitt
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: sonar masjiene
dankie vir al die raad.hier het nou n nuwe een in sa aangekom.gaan google hom sonoptek sv1.lyk baie nice want jou probe is wireless en jy kyk op n screen soos ipad.ek weet egter nie van mense wat hom al gebruik nie
-
Suidwes
- Full Member

- Posts: 104
- Joined: Fri Jul 13, 2012 2:52 pm
Re: sonar masjiene
More Johan,
Ons gebruik tans n Draminski PD. Hy werk goed om dragtigheid te bepaal, maar kan nie bepaal of die eenling of tweeling is nie. Hy werk net op vrugwater, so verkieslik moet jou skaap n nag oorstaan op kraal voor jy skandeer, sodat die blasé beitjie leeg is. Hy is baie robust, daai probe kan val en redelik rrof hanteer word.
Ons het hom gekoop by Karas livestock, hulle het ander modelle ook. Gaan loer bietjie op hulle website: http://www.karaslivestock.com/instrumente_skape.htm. Hulle bied opleiding aan en het altyd ook vir mense gaan skandeer. Hulle voorsien die toerusting ook in SA.