Ligte 6.5mm jagkoeëls?
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Hi Arnold
Ja daar is sekerlik verskeie faktore wat 'n rol speel, mantel dikte, tipe materiaal van die mantel, tipe groewe en hoe diep die groewe sny asook die vorm en gladheid van die keel.
Een van my vriende is 'n ernstige F-Klas skut en 'n paar jaar gelede het hulle span almal 6.5x284 gebruik. Hulle kon die 142 Sierra MK teen maksimum so 3100 ft/s skiet voor die koeëls begin wegraak op pad teiken toe. Ander match koeëls se maksimum was laer as dit gewees, net so 'n bruin wolk 'n paar meter voor die geweer. Ek praat nou van 1 in 8 twist of stywer lope. Die probleem het oorwegend met die spin te make, middelpunt vlietende kragte.
A-Max koeëls is eintlik baie sag en hulle word daarom aanbeveel vir langafstand jag. Dit sal dus nie snaaks wees as hulle gouer en makliker opbreek nie. Berger het bv hulle koeëls se manteldikte verhoog juis vir die opbreek / vervorming probleem en die koeëls is nou onbruikbaar vir jag, dit maak onbetroubaar oop. Berger het egter hulle oorspronklike match koeëls met die dunner mantels behou en bemark dit as die hunting reeks.
Daar mag dalk 1 in 8 twist gewere wees wat met sekere loodkern koeëls tot 3300ft/s sonder probleme kan skiet, maar dit is nie algemeen nie. In hierdie gesprek praat ek van gewone loodkern koeëls en nie van die baie sterk tipe jagkoeëls nie.

- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Arnold, was bogenoemde ook uit die 28" loop met die 260AI?Arnold wrote:Ek het al die 107gr SMK teen 3330 fps geskiet, baie akuraat.
Ek oorweeg om die 95gr vmax vir veldskiete te gebruik en dan die 107/108 gr vir jag (bakkieskiet), maar ek wag nog die geweer om te sien of sal kan werk.
Dankie
Johan
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Johan, ja my loop was eintlik 28.6".
260 Ackley, Nosler doppe, Murom magnum primer, 107gr SMK, TPL 71mm, 45gr S355 -> +-3300 fps
Die lading was veilig in my geweer.
Ek skiet die 123gr SMK egter teen 3125fps wat vir my n beter keuse is en daarom verkoop ek nou my 107gr koeëls.
Die 95gr V-max se bc was net vir my te swak om te gebruik vir kompetisie. Ek is ook versigtig om met n SMK te jag so daarom my vraag. Sal seker settle op n +-100gr monometaal koeël.
260 Ackley, Nosler doppe, Murom magnum primer, 107gr SMK, TPL 71mm, 45gr S355 -> +-3300 fps
Die lading was veilig in my geweer.
Ek skiet die 123gr SMK egter teen 3125fps wat vir my n beter keuse is en daarom verkoop ek nou my 107gr koeëls.
Die 95gr V-max se bc was net vir my te swak om te gebruik vir kompetisie. Ek is ook versigtig om met n SMK te jag so daarom my vraag. Sal seker settle op n +-100gr monometaal koeël.
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Arnold, het jou geweer n 1 in 8 twist?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Hercules, ek het hom gekoop as 1 in 8 maar het nog nooit gemeet nie aangesien ek nog nooit gesukkel het om die lang 140gr koeëls akuraat te skiet nie so ek glo hy is n 8 twist. Sal bietjie meet om seker te maak.
Broughton met 5R rifling as ek dit nie mis het nie.

Basie2
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Dec 23, 2014 2:09 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Skiet 85gr Sierra @ 3250 in 6.5x55 Steyr M met 1:7.6 groef (groef self gemeet). Groepeer goed , het rooibok hoë nekskoot geskiet op 40m - 50mm uitgangswond. Dryfmiddel is S355.
My 2c. Hierdie punt reageer soos 50gr Blitz King uit 22/250
My 2c. Hierdie punt reageer soos 50gr Blitz King uit 22/250
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Dankie Arnold, ek sal maar nog moet wag voor ek die toetse kan doen....... egter mooi syfers wat jy het in jou geweer.Arnold wrote:Johan, ja my loop was eintlik 28.6".
260 Ackley, Nosler doppe, Murom magnum primer, 107gr SMK, TPL 71mm, 45gr S355 -> +-3300 fps
Die lading was veilig in my geweer.
Ek skiet die 123gr SMK egter teen 3125fps wat vir my n beter keuse is en daarom verkoop ek nou my 107gr koeëls.
Die 95gr V-max se bc was net vir my te swak om te gebruik vir kompetisie. Ek is ook versigtig om met n SMK te jag so daarom my vraag. Sal seker settle op n +-100gr monometaal koeël.
Ek sal die draad dophou en kyk wat jy op besluit, hoop jy kry iets.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Ek het my twist probeer meet maar sukkel met my primitiewe instrumente. Kry te veel glip en meet dan so 8.5
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1996
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Nosler maak n 100gr BT ook...
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 891
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Arnold, die verslapping van die twist van 8 na 8.5 is 6% stadiger. Dit beteken so 200ft/s hoër trompsnelheid kan geskiet word om die koeël teen die selfde rpm te spin. Moontlik die rede waarom jy steeds goeie resultate met die ligter koeëls teen die hoër snelhede kry.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Hercules, ek is nie seker die twist is 8.5 nie. Sal weer n paar pogings maak om dit te meet maar ek verstaan wat jy sê
Ek is net bly dat ek nooit probleme gehad het met 140gr koeëls wat nie wil stabiliseer nie.
Ek is net bly dat ek nooit probleme gehad het met 140gr koeëls wat nie wil stabiliseer nie.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Hulle het 140gr, 123gr en 120gr A-maxe beskikbaar vir die wat belangstel ...Haan wrote:Molopo Wapens Vryburg : 053 9275113
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Arnold, die 120gr Nosler Ballistictips werk baie mooi in my .260 vir oes.k weet nie van lyfskote nie.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Ek het al twee swartwildebeeste met die 120gr Ballistic tips geskiet. Beide lyfskote gewees.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Rasmus, hoe het hulle perform en waar op die lyf het jy geskiet?
Ek dink ook die 120gr BT sal 'n lekker koeel wees as mens hulle kan kry ...
Ek het nou so paar 100gr TTSX koeels gekry en beplan om hulle teen so 3230 fps te skiet, sal maar sien hoe hulle skiet.
Ek dink ook die 120gr BT sal 'n lekker koeel wees as mens hulle kan kry ...
Ek het nou so paar 100gr TTSX koeels gekry en beplan om hulle teen so 3230 fps te skiet, sal maar sien hoe hulle skiet.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
Arnold
Die een was sekr so raps oor die 120m mooi netjiese blad skoot. Dwasdeur gegaan.
Ander een was ietwat verder gewees. By Nick geskiet twee jaar terug. Die bees het vir my skuins gestaan en kyk quartering shot. Ek kon nie die koeël herwin nie, maar oor kanste been was af geskiet in die blad.
al n hele paar blesbokke ook geskiet sonder moeilikheid. Maar vir my laaitie sal ek eerder 130gr accubonds of 140 gr Rhinos laai.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13646
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Ligte 6.5mm jagkoeëls?
BT's van vandag is taamlik sterk.95gr uit n 243 net so oor die 3000fps trek ook deur n bok
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.