Barnes Bullets - Soos die boksie se!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Failure is NOT an Option"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Picture perfect. Daarom is dit vir my die beste jagkoeël. Konstantheid is sy naam.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Ek het verlede naweek 'n gemsbok met dieselfde koeël geklop, sal nie sommer iets anders gebruik nie.
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Is daar 'n Barnes-opsie wat mens as kombinasie met hierdie 168 kan gebruik vir papiere, mbt trajek?
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Jy sal 'n bietjie swaarder teiken patroon moet gebruik omdat die monlieties bietjie stadiger skiet,
Ek skiet ttsx150gr en nosler 155gr, en spoed verskil onder 10fps
In 308
Groete
Ek skiet ttsx150gr en nosler 155gr, en spoed verskil onder 10fps
In 308
Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerkBenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Sy spoed werk uit 2715 ft/sSwede wrote:Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerkBenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
"Failure is NOT an Option"
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Mooi ek is noglas lus om te sien wat die 150 TTSXe uit my 30.06 gaan maak.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Forester
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Met oom Tripod se hulp het ons 'n lading uitgewerk teen 2810fps.BenR wrote:Sy spoed werk uit 2715 ft/sSwede wrote:Wat is die tromp snelheid van jou lading? Perfek gewerkBenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
Wynand
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Dit lyk darem mooi.Op wat se afstand is die koei geskiet?BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
So na as demmit 110 metersako 30-06 wrote:Dit lyk darem mooi.Op wat se afstand is die koei geskiet?BenR wrote:Net gedink hierdie is interesant. Was die week in Zeerust.
Het hierdie uit n Kudu Koei gevis.
Barnes 168 grein TTSX uit n 30-06
Dink as ek die Polimer tip bysit dan is dit amper 100%
"Failure is NOT an Option"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Barnes Bullets - Soos die boksie se!
Ek verskil met jou Oupa. Die mono moet juis vinniger geskiet word as konvensioneel om reg te presteer.OupaZA wrote:Jy sal 'n bietjie swaarder teiken patroon moet gebruik omdat die monlieties bietjie stadiger skiet,
Ek skiet ttsx150gr en nosler 155gr, en spoed verskil onder 10fps
In 308
Groete
Ek skiet 150gr HV @ 3000 en skiet papier met 125gr BT. Albei op selfde teiken maar nie selfde PVI nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
