Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Middag,
as jy 'n Zeiss Conquest HD5 5-25 x 50 (25mm tube) op
'n Winchester mod 70 in 25-06 moet monteer, watter
basis en ringe sou julle voorstel?
Please speak on this.

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Dit help nie!Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Die wat jy klaar gekoop het?PRIVATE RYAN wrote:Dit help nie!Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Neem jou geweer en teleskoop na jou gunsteling winkel. Koop wat pas en wat in jou prysklas val-maar moenie snoep jy't duur roer en glas daar.
Indien nodig laat die ringe lap. Doen dit sommer.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Klaar gekoop ja, klink vir my na Warne...Carl wrote:Die wat jy klaar gekoop het?PRIVATE RYAN wrote:Dit help nie!Dries101 wrote:Warne, leupold, talley, thor. Lots of options
Neem jou geweer en teleskoop na jou gunsteling winkel. Koop wat pas en wat in jou prysklas val-maar moenie snoep jy't duur roer en glas daar.
Indien nodig laat die ringe lap. Doen dit sommer.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=39935
Wyka
Lees hierdeur, nie seker of Warne dan die regte ringe vir die Zeis is nie.
Just saying.

Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Hugo, you beat me to it.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Ag nee wat lap hulle net indien nodig. My warnes werk almal op al 3 my gewere, 2x Duralyt en S&B.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Lamtjop
- Hero Member

- Posts: 831
- Joined: Mon Apr 12, 2010 1:49 pm
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Warne basise met Burris signature Z ringe met polymer inserts so lapping ook nie nodig nie.
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 544
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Basis en ringe vir Zeiss HD 5 op Win mod 70 in 25-06
Duidelik nie! Dankie hiervoor. Ek vas hom met die drat.Hugo wrote:http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=76&t=39935