Teleskoop vir 308 plank geweer

User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13641
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Teleskoop vir 308 plank geweer

Post by Capt. Yoda »

Sangoma (IAN) wrote:Douw, ek stem ongelukkig nie saam nie. Die 24x scope is op sy maksimum gedraai waar n 50x net op sy helfte gedraai is.

Ek sal op n latere stadium fotos plaas as ek altwee langs mekaar het.
Het die 50x nie meer lense in as die 24x nie? Meer lense meer lig wat terug reflect word swakker beeld op die einde
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Dewitt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 275
Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm

Re: Teleskoop vir 308 plank geweer

Post by Dewitt »

Hi Rikuss, watter teleskoop het jy toe op die end gekoop vir die plank? Myne kom binnekort en ek kyk ook rond, maar het die Zeiss HD5 5-25x50 in gedagte.

Groete
Dewitt
Rikuss
Full Member
Full Member
Posts: 158
Joined: Sun Jun 30, 2013 10:27 am

Re: Teleskoop vir 308 plank geweer

Post by Rikuss »

Hi Dewitt,
Ek het nog nie besluit nie, maar die laaste 6 maande was erger as trou of perde koop....:-) haha...die vrou spot my al....ek sit ure voor die rekenaar en lees forums tot in die oggend ure,maar my kort lys( geen spesifieke orde) is as volg: Leupold mark4, sightron S3, vortex viper (dalk die HST en nie die PST,soek nie illumination nie). Zeis se glas is rerig tops, eks net bang vir sy interne totale MOA in elevasie, maar beslis goeie keuse. Iets wat my huiswerk tot dusver opgelewer het is om versigtig te wees vir te goedkoop koop, aangesien dit dalk duur koop mag word, wag dan eerder en kry die beter "keuse" en moet dus nie weer koop nie. Maar 2 goed is verseker, jy kan nie skiet wat jy nie kan sien nie asook betroubaarheid in die verstelling is NB, die res is alles nice to haves, ek mag verkeerd wees, en ek hoor graag wat se die manne.
.22 , 22 Hornet, 243 Win, 7x57 , 308 Win,375 H&H, Martini Henry, 12 boor, 410, 9mm
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2112
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Teleskoop vir 308 plank geweer

Post by Supacow »

Koop daai S3 en laat weet hoe ervaar jy hom. Ek soek ook een
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Teleskoop vir 308 plank geweer

Post by Francoisv »

My 2c

Ek skiet met 'n 12-42 en ook 8-32. Op 300m (vroeg oggend) gebruik jy volle vergroting en soos jy agter toe skuif word die mirage erger. Daar word BAIE selde op 600, 800 en 900m met die groot vergrotings geskiet. Wat dit baie voor help is die lees van die mirage wat baie belangrik is.

Bly by MOA as jy wil F-Klas skiet. MRAD is eenvoudig, maar al die inligting rondom Fklas wat op aangepaste TR tekens geskiet word is op MOA geskoei.

Ek sal moet raai, maar ek dink NF, Sightron en Leupold is die algemeenste op die baan. EK het self met 'n Vortex PST begin. As die scope MOA was het ek hom nou nog gebruik.
Francois Vogel
Post Reply