algemene jakkals vra
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
reaksie hou 'n mens vol moed, dit is waar.
maar, ek het seker 'n maand laas een geskiet wat geantwoord het.
jonges beweeg weg, en is bang om te skree.
ek sou defnitief plan gemaak het om in die rante, of so na as kan te roep waar die boer en werkers hul hoor skree.
en, bietjie rondskuif. as jy so lank op een plek roep, as hul nie na uur, of uur en 'n half by jou is nie, nee wat, skuif(praat nie van neste, of voorsit jag nie).
die kans is 100% dat hul jou gehoor het, maar nie wil kom nie.
onthou, dit is moeilike tyd nou!!
ek praat nou baie, maar weet dit wat ek se is nie altyd moontlik nie. dit is die ideal.

HOU HOM DAAI DIKTE
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Dankie Cassie.
Dis oor die einste rede dat ek oorwegend met prooi en nuuskurigheid klanke geroep het en sosiale roepe gebruik het om mee af te sluit met die hoop om reaksie te kry.
Maar so leer 'n mens. Ek sal my huiswerk meer deeglik doen voor ek terug gaan
Dis oor die einste rede dat ek oorwegend met prooi en nuuskurigheid klanke geroep het en sosiale roepe gebruik het om mee af te sluit met die hoop om reaksie te kry.
Maar so leer 'n mens. Ek sal my huiswerk meer deeglik doen voor ek terug gaan
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
ek dink sosiale roepe, hier by my anyway se tyd is overdue. ek speel nou enkel, nie agresief nie.
sluit wel af met sosiale roep, net om reaksie te kry.
sluit wel af met sosiale roep, net om reaksie te kry.
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ons het gisteraand net een jonge gekry met vlakhaas Louis roep jakkalse raas verskriklik maar as jy nader ry raak hulle stil en wil niks doen nie so maar die beste is maar seker kos
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Paljas 1 het weer kwaai gewerk gewerk gisteraand.....
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
As julle manne na 'n plaas gaan om jakkalse te skiet hoe laat is julle gewoonlik op die plaas
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Vreemde plaas.....ligdag
Bekende plaas......na donker
Bekende plaas......na donker
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: algemene jakkals vra
Maak nie saak nie, die boer of sy drywer ken die plaas, sê vir hom wat jy soek, en klim agter op.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Vanoggend kom my baas by die werk aan met 'n vanghok agter op sy bakkie. Hy't 'n landbou student wat hom op sy plaas help, die stop ook daar en vra hom toe wat aangaan. Nee sê hy, rooikat het weer 'n boerbok gevang.
Ek praat met die baas om nou meer uit te vind. Die bokke slaap snags in 'n kraal, bedags wei die bokke in die randte. Dus vang iets die bokke bedags in die randte. Ek was nog nie op die plaas nie maar mens kan blykbaar nie met 'n voertuig inkom nie.
Volgens hom kan dit nie die jakkalse wees nie want die skape word in die dag gevang, so hy glo dit kan net 'n rooikat wees. Maar, teen die tyd wat die werkers die karkas kry het die jakkalse die bene al skoon gevreet, so hul kan ook nie 100% seker wees dat dit nie 'n jakkals is nie.
Ander snaakse ding wat hy vertel is, is dat die karkas rondgesleep word. By een plek onder deur die draad.
Ongelukkig is hy een van die boere wat glo dat as jy die dominante jakkals skiet dan kom die ander in die gebied in, en aangesien " dit nie 'n jakkals kan wees nie want jakkalse vang nie in die dag nie", wil hy nie regtig die jakkalse laat skiet nie.
Jakkalse vang mos dag en nag, en aangesien die bokke snags in 'n kraal staan sal hy mos in die dag ook vang, veral as die bokke op sy voorstoep kom wei.
Maar, vang rooikatte in die dag?
Jakkalse sal mos nie die karkas onder deur 'n draad sleep nie? Is dit nie meer rooikat se manier nie?
Niemand kan op die stadium vir my sê wat die skuldige is nie ,aangesien hul te laat op die karkas afkom.
My baas is 'n professionele naweek boer en is maar afhanklik van sy werkers op die plaas, en hulle kan nie veel sê oor spore nie. Hul kan wel die jakkals spore uitken by die oorblywende bene.
My indruk is dat jakkals hier die skuldige een is, aangesien ek nie weet van rooikatte wat in die dag vang nie.
sal graag wil hoor wat julle dink.
Groete
Ruan

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Jou baas (lyk my) weet als ... laat hom begaan.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: algemene jakkals vra
Ja Oom Louis ek voel ook so. Ek het hom gesê wat hy moet doen en waarna hy moet kyk maar twyfel of die boodskap by sy manne op die plaas gaan uitkom
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
Ek het die naweek op 'n plaas gejag waar die manne baie jakkalse skiet hulle doen die ry en lig metode met ons ry na verskillende staan plekke het ons niks oë opgetel nie .Maar dit was 'n ander storie sodra ons begin roep het partykeer het jy nog nie behoorlik jou sit gekry nie . Nou ek het 'n teorie dat die jakkalse sodra hulle die bakkie hoor en die lig sien slaan hulle dekking maar sodra alles rustig is en jy begin roep kom hulle weer uit, hulle is slim gejag met die ry en lig metode maar is naief met die roep metode moet ook sê dat dit die eerste keer is dat daar geroep is volgens die boek en nie geduim suig nie. So wat dink julle is my teorie korrek of suig ek nou duim?
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: algemene jakkals vra
Hoeveel kon julle toe omtiep??NicoSmit wrote:Ek het die naweek op 'n plaas gejag waar die manne baie jakkalse skiet hulle doen die ry en lig metode met ons ry na verskillende staan plekke het ons niks oë opgetel nie .Maar dit was 'n ander storie sodra ons begin roep het partykeer het jy nog nie behoorlik jou sit gekry nie . Nou ek het 'n teorie dat die jakkalse sodra hulle die bakkie hoor en die lig sien slaan hulle dekking maar sodra alles rustig is en jy begin roep kom hulle weer uit, hulle is slim gejag met die ry en lig metode maar is naief met die roep metode moet ook sê dat dit die eerste keer is dat daar geroep is volgens die boek en nie geduim suig nie. So wat dink julle is my teorie korrek of suig ek nou duim?
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
-
Jakkie 321
- Hero Member

- Posts: 636
- Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm
Re: algemene jakkals vra
Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie.
Groette

9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage
Jakkie 321
Reinhard Hassel
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: algemene jakkals vra
Jakkie ek sit ook met so skelm stel. Ek luister saam jou. Myne vang nog elke aand 'n lam maar as mens voorsit sonder om te roep en wag vir hulle kom hulle nie in nie. Nou hoe nou en dag roep is nie moontlik nie omrede staan plek maar oop is soos net in die Vrystaat kan wees.Jakkie 321 wrote:Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie
Groette
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
probeer hulle nader lok met hoender lewers dit het laas week gehelp om jakkalse uit die lang gras pad toe te lok ek het 2 by die lewers geskiet miskien kan dit help om hulle binne skiet afstand te kryHennieC wrote:Jakkie ek sit ook met so skelm stel. Ek luister saam jou. Myne vang nog elke aand 'n lam maar as mens voorsit sonder om te roep en wag vir hulle kom hulle nie in nie. Nou hoe nou en dag roep is nie moontlik nie omrede staan plek maar oop is soos net in die Vrystaat kan wees.Jakkie 321 wrote:Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie
Groette
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: algemene jakkals vra
NicoSmit wrote:probeer hulle nader lok met hoender lewers dit het laas week gehelp om jakkalse uit die lang gras pad toe te lok ek het 2 by die lewers geskiet miskien kan dit help om hulle binne skiet afstand te kryHennieC wrote:Jakkie ek sit ook met so skelm stel. Ek luister saam jou. Myne vang nog elke aand 'n lam maar as mens voorsit sonder om te roep en wag vir hulle kom hulle nie in nie. Nou hoe nou en dag roep is nie moontlik nie omrede staan plek maar oop is soos net in die Vrystaat kan wees.Jakkie 321 wrote:Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie
Groette
Nee man Nico nou voer jy hulle om te skiet
Dit klink soos leeu jag in klein kampie
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: algemene jakkals vra
hennie, hul kan saans vang, soggend, middernag, as hul elke aand vang, moet jy maar sit...vlou lig, hul moet uitdop. salf ander kleur kan dalk help. afwisselng is sy krank.HennieC wrote:Jakkie ek sit ook met so skelm stel. Ek luister saam jou. Myne vang nog elke aand 'n lam maar as mens voorsit sonder om te roep en wag vir hulle kom hulle nie in nie. Nou hoe nou en dag roep is nie moontlik nie omrede staan plek maar oop is soos net in die Vrystaat kan wees.Jakkie 321 wrote:Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie
Groette
HOU HOM DAAI DIKTE
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: algemene jakkals vra
geblikte jakkalse
ou Bool beskyt hom dan heeltemal
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: algemene jakkals vra
Cassie ek was 2 keer daar 1st keer het ek rooi filter gebruik omrede daar ander manne was wat al probeur het om te roep en skiet. Ek het gesien met die filter en dimmer dat die skape onrustig raak as die rooi lig op hulle skyn. Met die setup het ek 2 jakke gekry wat op pad was skaap kraal toe, reun van laas jaar se kinders en teef van so 2 - 3 jaar oud. Ek het net voor gesit en gewag.cassie_calvinia wrote:hennie, hul kan saans vang, soggend, middernag, as hul elke aand vang, moet jy maar sit...vlou lig, hul moet uitdop. salf ander kleur kan dalk help. afwisselng is sy krank.HennieC wrote:Jakkie ek sit ook met so skelm stel. Ek luister saam jou. Myne vang nog elke aand 'n lam maar as mens voorsit sonder om te roep en wag vir hulle kom hulle nie in nie. Nou hoe nou en dag roep is nie moontlik nie omrede staan plek maar oop is soos net in die Vrystaat kan wees.Jakkie 321 wrote:Manne ek het n baie lig sku jakkels wat vir my opdrande gee. Ek kry hom ingeroep en hy antw mooi op mooihuil en kom ook maklik in. My vermoedde is dat hy al raak geskiet is. Ek het nog net een keer op die plaas geroep en daar was vir my gese dat daar n jaar laas daar geroep is. Wat die bure glo doen is om rond te ry en jak jag.
Ek het met n gedimde lig net oor hom geskyn en toe gee hy net n klyn tjank geluid soos as n hond wat seer gekry het en nie weer gesien nie. Ek het dadelik opgehou roep en het nog vir halfuur net gesit en nog gesoek vir hom maar niks nie.
Wat stel julle voor hierdie is wat ek oor weeg
Dag roep
Sal een of ander filter op die lig dalk werk
Ek het n laser tipe flits wat ek op die geweer wil sit,maar weet nie of dit die jak nog skelmer gaan maak nie
Groette
Die 2de keer het ek weer rooi filter gebruik tot ek weer gesien het die lig pla die skape. Toe haal ek die filter af en bekyk weer die skape met net die dimmer op wit lig, toe sal ek sien dat die skape rustiger is met die lig op hulle, selfs op volsterkte begin die skape te wei en die lig pla hulle nie.
Nou my vraag is ken hulle die wit lig of is daar al baie gepla met die rooi lig dat hulle die geweer se knal met rooi lig assosieer?
As die skape dit kan doen dan sal jak dit ook ken.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: algemene jakkals vra
Probeer uitwerk van waar werk hulle.Kry hul voetpad en maak gebruik v ysters.Groete
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: algemene jakkals vra
Hoeveel van julle het al jakkals sien draad klim, het by my een wat 1.4m teen wildheining opklim om by die groter gaping te kom en klim dan deur. Draad is 80mm uitmekaar tot op 1.4 en dan 180 tot op 2.4 ek het hom met trailcam afgeneem hier sien jy sy neus en voorpoot, die ander foto waar hy deurkom sal ek later probeer laai
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Freddie101
- Hero Member

- Posts: 1385
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:39 am
Re: algemene jakkals vra
Yalair
Baie interressant. Probeer ander foto ook laai asb.
Baie interressant. Probeer ander foto ook laai asb.