Ek het 'n "mincer" geruil by iemand, maar die masjien is nie die standaard 32 of 52 nie. Ek kan nêrens op die masjien sien nie, maar die vorige eienaar het gesê, hy dink dit is 'n 44. Is daar so iets of eerder 42? Dit lyk nie of ek dit standaard gaan kan koop nie. Dalk laat maak?
Groete
Douw
Opsoek na die "mincer plate"
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Opsoek na die "mincer plate"
Douw bel vir Johan van J & L Enterprises sy sel is 0833977699. As jy dit erens gaan kry sal dit by hom wees of hy kan vir jou dalk een laar maak. Hys in Pta Noord.
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: Opsoek na die "mincer plate"
Dankie Robbie
Ek sal hom lui.
Groete
Douw
Ek sal hom lui.
Groete
Douw
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Opsoek na die "mincer plate"
Plisier mater hoop hy kan help.