opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post Reply
C@sper
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Thu Mar 13, 2014 11:18 pm

opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by C@sper »

Goeie dag

Eks opsoek na jaggeleenthed in Kimberley omgewing vir 2015 vanaf Mei maand. Vir 5-8 jagters. Verkieslik selfsorg fasilieit ten volle ingerig.

Groete

Pieter
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by alecjohnson »

Kontak ford richmond safaries. baie mooi selfsorg en mooi plaas ook. hulle is net noord van kimberly.
japievan
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by japievan »

Alec
Al hulle pryse is in $$ en baie daarvan
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by alecjohnson »

Ja jy kontak hulle en vra vir suidafrikaner pryse dis wat ek gedoen het. ek het R4500 vir 'n gemsbok, 1200 vir rooibok en R950 betaal vir blesbok. Die jag was op die nippertjie geboek nadat my vorige jag geleentheid deur die mat geval het 2 weke voor die jag!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by JPS »

Op ibook direct het hulle R' Pryse....
Sonja
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Jan 22, 2015 4:38 pm

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by Sonja »

Hi ek's opsoek na jaggeleentheid op Askham of naby Askham, kan jul my asb laat weet vir jaggeleentheid daar, ek gaan vir die eerste keer saam die jaar, en sien nogal uit daarna, my man wil ook bitter graag in die rooi duine veld gaan jag.
User avatar
Parafien
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 67
Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm

Re: opsoek na noordkaap kimberley jaggeleendgeid

Post by Parafien »

Hi Sonja
Ek het in Askham gebly so 7 jaar terug. Sal wat gee om terug te trek. Ek het nie meer foon nommers van almal daar nie, my foon intussen gesteel. Jy kan die poskantoor gastehuis google en vir Kruger Du toit so in die hande kry. Die gastehuis eienaar se man. Jy kan ook sts wild opsoek. Stswild.co.za.
Post Reply