Foto's wat nie wil laai
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Foto's wat nie wil laai
Ek probeer nou al 3 dae om foto's vanaf Photobucket af te laai na posts en kry net 'n error tipe boodskap. Weet iemand wat gaan aan?
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Foto's wat nie wil laai
Naand maat
FM het gese hy kyk/soek die probleem. Iewers met Photobucket of ons website is n foutjie. Hyt gese hy sal trugvoer gee, ons moet net vasbyt...
Sag slaap
FM het gese hy kyk/soek die probleem. Iewers met Photobucket of ons website is n foutjie. Hyt gese hy sal trugvoer gee, ons moet net vasbyt...
Sag slaap
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Foto's wat nie wil laai
Dit is nie net photo's nie, ek het my profile probeer verander, en ook daardie boodskap gekry
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- CHRIS
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Mon Feb 02, 2009 12:42 pm
Re: Foto's wat nie wil laai
Mac
jou foto op die prifile het oraait gekom

jou foto op die prifile het oraait gekom
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Foto's wat nie wil laai
Manne,
Gebruik die "attach: opsie onder "additional options" as jy reply, nie meer nodig vir die prentjie emmer nie.
Gebruik die "attach: opsie onder "additional options" as jy reply, nie meer nodig vir die prentjie emmer nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: Foto's wat nie wil laai
wonder of die ding nou ga werk
Ja man dit werk mos nou some maklik
Ja man dit werk mos nou some maklik
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by JOHANNIC on Tue Feb 01, 2011 2:19 pm, edited 1 time in total.
Biebers
Need for speed
Need for speed
