Boerebederwer Vleismeul

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
LouisR
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm

Boerebederwer Vleismeul

Post by LouisR »

Goeie more
Ek het 'n ou Boereberderwer vleissaag, maar die vleismeul het deur die jare verloor, waar kry ek een wat op die saag kan pas, is Springbok sin dalk alternatief, wat ek kan maak werk? Of moet ek eerder kyk na losstaande meule?
Groete
Louis
Post Reply