Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Middag Manne

Ek het so gatjeuk vir 'n ombouing van so cruiser. Rickus hier op die forum het 'n baie mooi enkelkajuit bakkie van 'n 80 series gebou. Ons wil een bou vir boot sleep en so nou en dan jag trippie.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/extra-cabs-07_zpsb175605b.jpg

Hierdie een is gestretch en moet bieg my gunsteling wat ek al gesien het. As alles werk soos ons beplan sal hy so iets lyk soos die groen monster. Miskien net 'n ander tipe bak vanaf 'n gewone 76 bakkie en dalk 'n bakkie se agter vere ipv. coils op die stasiewaens om beter vrag te dra.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/101MSD-DSC03064_DSC03064_zps8534fc42.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/113-1393_IMG_zpsc239e8d7.jpg

Nie so mooi nie, maar tog prakties.
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/110-1058_IMG_zps422c8eb9.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Cruiserchop004_zps2ff0ebf1.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/101MSD-DSC02955_DSC02955-Copy-Copy-Copy-Copy-Copy_zps335b0cb0.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/Choppedcruiser010_zps85a29a27.jpg

Hoekom so ding bou?

1. die 4500 het tans swak mark waarde en vir R120-150 K tel jy 'n mooi kar op.
2. Auto vir boot launch en duine jag
3. daai straight 6 klank!!!
4. Ek dink hy gaan lekker sleep as hy so bietjie langer is en jy gaan hom lekker kan laai en dan nog 4 manne gemaklik sit oppad na die jagveld.

Ons gaan dit self doen so daai koste word nie bereken nie, maar jy koop van die karre met laai stelsels en yskaste etc klaar in.

Nog iemand hier wat al so iets gedoen het?
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Giepie »

Het self 'n 80 series, so dit maak my hartt seer, maar, daar is min ander wat so iets kan hanteer.

Hier in Centurion was iemand wat 80's gebruik het om wildbesigtiging voertuie te bou, so die dak kom heeltemal af, agterste sitplekke uit en die raam vir sitplekke pas dan binne in. Hy het die agterste vere net versterk.

Sterkte met die projek.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Stefan764 »

Stoppit John
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Giepie wrote:Het self 'n 80 series, so dit maak my hartt seer, maar, daar is min ander wat so iets kan hanteer.

Hier in Centurion was iemand wat 80's gebruik het om wildbesigtiging voertuie te bou, so die dak kom heeltemal af, agterste sitplekke uit en die raam vir sitplekke pas dan binne in. Hy het die agterste vere net versterk.

Sterkte met die projek.
Ons het self 'n 80 series gahad toe ek nog op skool was en so twee jaar terug het my Pa 'n BAIE mooi 105 gehad wat die Grondpaaie opgeeet.
Stefan764 wrote:Stoppit John
Ons het 'n skenker kar in GP gekry moet vandag met eienaar onderhandel. Volgens die advertensie is dit 'n 1998 4500 EFI. EK gaan opvlieg en hom afry volgende week as alles reg verloop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by DWB »

Die op vlieg is seker goedkoper as die af ry :D
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

DWB wrote:Die op vlieg is seker goedkoper as die af ry :D
Vir damn seker!!!!!!!! EK gaan dalk sommer met een van ons trokke 'n lift vang dan spaar ek vir nog petrol.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by CarelG »

Tau dit lyk kwaai! My pel het ook so Cruiser en stel ook in so iets belang...weet jy wie doen sulke conversions? Ek sien julle gan dit self doen....
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

CarelG wrote:Tau dit lyk kwaai! My pel het ook so Cruiser en stel ook in so iets belang...weet jy wie doen sulke conversions? Ek sien julle gan dit self doen....
Iemand in SA doen dit, maar my idees kom vanaf die manne.

http://www.creativeconversions.com.au/c ... -extension
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
PaulM
Hero Member
Hero Member
Posts: 881
Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by PaulM »

Ek het self 'n 1999 4500EFi 105 Cruiser. Lekker uitgerus en toegerus na my smaak. My hart se punt!
Ek maak oorlog as iemand met 'n grinder naby hom kom..... >:D >:D

Sterkte met die projek, Tau. Daai Cruiser is 'n regte 'glimlag-kar', elke keer as jy met hom ry, dan glimlag jy!
En as jy ophou om die speedo te 'reset' wanneer jy petrol ingooi, dan pla die man se slegte drinkgewoontes ook nie
rerig meer so baie nie.

Onthou om bietjie 'before' en 'after' fotos te plaas.
PaulM

Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by BLOK »

Ek weet Bailies in RSA doen dit ook.

http://www.baillies.co.za/Conversions.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Giepie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1544
Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Giepie »

Het nou die dag met 'n skok agter gekom wat spoed aan Cruisers se petrolverbruik maak. Ek het 'n extended petroltenk in my 1993 GX, nog vergasser. As ek volmaak het ek so 147l.

Teen 120km/h kry ek so 4,5km/l, 22l/100km.
Teen 100km/h 5,7, 17,5l/100km.

Het Bloem toe en terug gery, die wind was by tye ook teen my.

Die teoretiese verskil in tyd Pta Bloem toe is 45 minute. Met die padverleggings met ry/stop punte het dit die verskil amper weggevat. Ons sou in elk geval langs die pad stop om bene te rek ens.

In Rand maak dit net Pta-Bloem toe en terug 'n verskil van amper R1 000.

Ek ly ernstig aan "hurried sickness," daarom ry ek meeste van die tyd met die motorfiets want ek wil so gou as moontlik klaarmaak. Maar wanneer ek met vakansie gaan maak ek "the journey part of the holiday." Ek kom ook meer uitgerus by die bestemming. Dit is gewoonlik net die laaste 50km wat my vang, dan sit ek weer voet in die hoek. :D

So gekyk is die Cruisers nie soveel slegter af as ander nie, die petrol ook vir my selfs beter as die diesel want met die diesel kry jy nie sommer 120 nie. ;) MAAR DAN, my Cruiser ry steeds vir my baie gemakliker langpad as meeste sedans vandag op die pad. ><) Met die slegte paaie wat ons ook nog deesdae het het ek meer gemoedsrus met die Cruiser se groot wiele teenoor "low profiles."

Ek dink so trok gebaseer op 'n 80 kan lekker werk ook in die veld.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Raakgeskiet »

Hou ons asb op hoogte van die vordering met die projek.
Groete
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

OK manne die eerste twee 4.5 105's is of verkoop of in swak kondisie gewees. Op die einde het my Pa 'n 2003 4.2 TDI AUTO VX gekoop in DBN laasweek. Hy kom af met 'n Kar vervoer maatskappy. Volgens my is die kar nog te netjies om te sny en dan nog 'n VX(onafhanklike voor vering) wat nie my eerste keuse is nie, maar tenminste begin ons nou met die projek. My PA is tans by ST. Nowhere so ek sal eers wag as hy terug is voor ons begin aan die kar. Hopenlik is hy voor die einde van die week in die Kaap.

EK het gister wel my swaer se Boot sleep bakkie 4.5 EFI bakkie wat omgebou is na D/CAB gery vir 300km. Die bakkie kom uit die Noordwes en iemand wat aan Apie Reyneke se bakkies gewerk het het die bakkie getoor!!!!!! Die outjie se krag laag is nie so wat wonders nie, maar hier vanaf 3400RPM begin hy te gil en kom 160-180 sommer vinnig. EK is nou maar eens net 'n 4.5 EFI fan. EK dink steeds die 105 4500EFI GX sal die beste vir so ombouing werk. As brandstof net nie so vrek duur was nie sou ek darem so bakkie geniet het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Die cruiser is gesny. Ons moet nou die chassie strek en las/versterk. Ek sal kiekies laai soos ons vorder.

Ons het die naweek ons boot gaan launch met hom en die Auto 4.2 TDI doen dit met vreeslike gemak. Ons gaan die elektronies/ hidroliese suspensie wat kan lig en sak vervang met EMU springs en shocks en die elektroniese sisteem uitgoei.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Ok ons bakkie se cab en dryf gedeelte is klaar ons nou net besig met die bak agter.

Wat is gedoen:
1. gesny na dubbel kajuit
2. 650mm gerek en versterk met regtangle tubing binne bestaande chassis, braces bo oor en nog channel bo oor las plekke. Hy sal nie breek nie
3. langer propshaft laat maak
4. briek lyne verleng
5. diesel tenk geskuif
6. elektroniese suspensie verwyder en vol Ironman sisteem ingesit.
7. nuwe matte agter gemaak om te pas by bestaande interior.
8. ou wheel arches verander in toolbox

Ons moet nog die suspensie stel dat die kar level staan en dan kry hy 'n integrated bullbar en winch voor, laai sisteem onder die bak agter. Die aluminium dakrak moet korter gemaak word en opgesit word. Ook 'n tipe kappie en tralies vir jagtyd.

My Pa wil 'n camper nou ook laat bou wat op die bak pas.

Ek het die sny van die kar op ander foon sal dit nog plaas.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7958_zpskbkd7sfa.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_7969_zpswcv4vepx.jpg
baie metaal werk gewees om die cab mooi te maak agter
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8112_zpsvh4vamwn.jpg
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8110_zpslesfpjy5.jpg
Uit met hidrolies/elektriese suspensie en in met die Ironman

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8149_zpseohfoqkd.jpg

Toolbox
http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8148_zpsbxe3fthk.jpg

Grondlaag en toe die helfde van die gat gerubberrize

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8315_zpseon5jzdg.jpg

klaar gespray en clear coat.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8314_zpsiqodumbd.jpg

voor Torque arms gestel is voor.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8317_zps5iku8gaf.jpg

Stel die nuwe torque arms voor, maar met die nuwe swaar bak hoop ons hy staan meer level.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8316_zps2vcruni8.jpg

Luuks vir 'n double cab

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8301_zpsczktinax.jpg

Die bak is 2.00m by 1.93m dit is groot, maar as jy agter die bakkie staan besef jy eers hoe wyd is die Vx cruiser. Die kar is gechip en gestel en doen 137kw op 'n dyno.

Die bak is intussen gespray en die kante is besig om gebuig te word by ingeneur. Hy kry 'n chrome rollbar en rocksliders.

Die projek het verander van my droom, na my en my Pa se droom na tans my Pa se baba en enige advies wat ek gee maak nie saak nie :laugh: :laugh: :laugh:
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
JohanvanZyl
Full Member
Full Member
Posts: 234
Joined: Thu Sep 19, 2013 10:42 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by JohanvanZyl »

black-sam. Flippen black-sam. Kan nie wag vir die finale fotos nie. Lyk regtig na die regte voertuig om jagveld toe te vat. Moenie ophou met die fotos nie
Johan
Howa 30-06
Oberndorf Mauser .22
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Ek sal opsit soos hy klaar kom. Die bak kry nou sy modderflappe en kante op.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Oja die kar is klaar, ons het hom te veel geniet om te kom foto's plaas. Die kar het nou vol Ironman suspensie gekry, Iron integrated bullbar, Ironman snorkel.

Ons het ons motorfietse tot op die grensgesleep na werk en toe die volgende oggend lekker vroeg in SUidwes ingery vir 4 dae, nie enige bakkie wat 3 x 1200 motorfietse kan laai + bagasie en dan sit almal nog in styl binne die aircon the gerief.

Ons boot het ook nou die voorreg gehad om die cruiser as sy sleepkar te kon voel.

Al probleem met die hele bou, is dat my droom was om so kar te bou en te maak werk. Nou my Pa is die baas en ek moes hom betrek om die kar te kon bou, nou mag ek nie eens meer voor in die kar ry nie en is ek gelukkig om so nou en dan darem agter in die doublecab te kan sit.

Volgende is daar hopenlik 'n supercab of extracab Cruiser/Patrol vir my. Die kar gaan nie gestrek wees nie, want dit moet my jagkar word hopenlik.

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8771_zps4stzngar.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/IMG_8947_zpspwlmqnl6.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/373a9d4a-9754-484a-81dc-a4bc118ec7ea_zpsennceuu8.jpg

http://i1091.photobucket.com/albums/i399/Anvilracing/b91a0006-0ecf-4c69-9561-5f18fa30db71_zpsexepkazj.png
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Ranger »

Very nice. A very popular conversion in Australia. My dream double cab.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Apie »

Wat n bakkie!
Noem hom sommer baas!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

As jy die bakkie ry voel jy soos 'n baas :)
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Raakgeskiet
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Raakgeskiet »

Voorwaar goed gedoen!!!
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno

Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7568
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by Wouter Roets »

tau wrote:As jy die bakkie ry voel jy soos 'n baas :)
John.

Kry jy daai selfde gevoel in jou Ford ook? Soos hulle se dit is maar n Cruiser ding!

Maat ek moet maar weereens vir jou se dat julle werklik n skitterende profesionele taak hier gedoen het. Dit is lekker as n mens so baie moeite, tyd en geld in iets insit en die eindproduk stel n mens nie teleur nie. Ek moet nou bieg ek was maar so bietjie skepties in die begin, maar dit was verseker onnodig en ongegrond. Well done!

Groetnis
Wout
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1652
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by BeesBreet »

Jissie! My hart gaan dit nie hou nie! Dit is flippen awesome, ek begin sommer dadelik n "slush fund" om eendag self so outjie te bou!!!
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3990
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Land Cruiser 80 /100/105 ombouing.

Post by tau »

Wouter Roets wrote:
tau wrote:As jy die bakkie ry voel jy soos 'n baas :)
John.

Kry jy daai selfde gevoel in jou Ford ook? Soos hulle se dit is maar n Cruiser ding!

Maat ek moet maar weereens vir jou se dat julle werklik n skitterende profesionele taak hier gedoen het. Dit is lekker as n mens so baie moeite, tyd en geld in iets insit en die eindproduk stel n mens nie teleur nie. Ek moet nou bieg ek was maar so bietjie skepties in die begin, maar dit was verseker onnodig en ongegrond. Well done!

Groetnis
Wout
Dankie Wouter

EN ek ry 'n Mazda nie 'n Ford nie......maar ja die Cruiser ry besonders. Grondpad padhouvermoe is belaglik, of dit die ekstra 650mm chassis rail is of die vol Ironman suspensie is eker oop vir debat.

EK het vergeet om te se daar is lugsakke in die agterste springs wat ons pomp as ons die boot sleep.

EK het baie kilo's in die nuwe Cruiser d/cab V8 diesel bakkie spandeer Junie maand en sommer lekker gejag met hom en is gewoond aan my Pa se VX 200 en ons vorige 80, 100 en 105 cruisers en die voertuig ry werklikwaar beter as enige van hulle as dit by gemak en padhou kom. Die VX 200 sal hom op die teer wen natuurlik, maar ek praat van grondpad en toer paaie en vrag gewig.

Die ding van so projek is dat hy vir jou moet mooi wees en prakties werk. Die agterste toolboxes onder die gat van die laaibak is totaal en al vir astetiese redes en nie vir tools nie die twee wheel arch toolboxes werk baie lekker en is vol tools, compressor, tyre repair kit en motorfiets strap ens.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Post Reply