Is hier enige manne wat self slag en dan die derms skoonmaak vir wors en droewors. Hetsy skaap, vark of bok.
Wat is die prosedure hiervan? Of is dit beter om maar die afval te laat gaan en Freddy Hirch ens se derms te loop koop?
Groete
Douw
self derms vir wors uithaal en gebruik
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: self derms vir wors uithaal en gebruik
Goed, beter, 6millimeter!
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: self derms vir wors uithaal en gebruik
Baie dankie Geno!
Ek het seker soos my se dinges gesoek.
Groetnis
Ek het seker soos my se dinges gesoek.
Groetnis
