Nuwe aansluitings
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Maverick. Hier gaan jy baie leer oor die soort skiet waarvan jy hou!
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe lede.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
-
Hilmar
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Fri Apr 10, 2015 7:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Maverick,
Dis 'n baie interessante en leersame forum. Ek glo jy gaan dit baie geniet.
Groete
Hilmar
Dis 'n baie interessante en leersame forum. Ek glo jy gaan dit baie geniet.
Groete
Hilmar
-
M.J.Groenewald
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Tue Apr 28, 2015 10:43 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naandsê ek boer in Hertzogville
James Wilson het my aan die forum bekendgestel.
Sien ek gaan sommer nog baie leer.
James Wilson het my aan die forum bekendgestel.
Sien ek gaan sommer nog baie leer.
-
albert260
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Wed Apr 29, 2015 2:43 pm
Re: Nuwe aansluitings
middag,ek woon in krugersdorp en vind Jaracal vreeslik interissant. amper elke basis rondom wild en jag word iewers bespreek en hoop om nog baie van die kenners te leer.HOU SO AAN JARACAL
- Stoney727
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed May 13, 2015 3:37 pm
Re: Nuwe aansluitings
Middag mense, ek is nou nuut hier op die forum.
Ek stel baie belang in die natuur en jag. Skiet net wat ge eet kan word. En Indiese Myhnas natuurlik.......
Ek werk in die buiteland en mis my land baie. Is darem gereeld in die land maar nie altyd beskikbaar wanneer daar gejag of wanner daar expo's aan die gang is nie. So ek probeer maar inval waar ek kan en soek maar geleenthede wat almal sal pas as ek wil veld toe gaan.
Ergste is nou wil my een dogter ook jag, so Pa se beursie gaan kreun.......
Hoop ons kan lekker praat en baie leer hier.
Groete
Stoney

- Parafien
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Mon Oct 29, 2012 3:07 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom Stoney.
- Blouwdraad2
- Full Member

- Posts: 150
- Joined: Mon May 18, 2015 8:47 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom hier!
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie middag....Ek is Riaan Pretorius van Richardsbaai ,Zululand. Ek is nuut op die forum en sien uit om nuwe en ou kennis/ondervinding met almal te deel en aan te hoor, gaande jag en jagwapens.
EK het pas 2 nuwelinge aangeskaf vir my geweer kluis ....so ek wag in spanning vir die lisensies. Ek sal graag met die 223 en 6.5x55 eienaars in kontak wil kom gaande die 2 nuwelinge.
Baie dankie
Mooi dag vir almal.
Riaan

Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom. Ken ek jou van die skietbaan af?
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Nuwe aansluitings
Baie dankie...gits ek weet nie....moontlik?..skiet gewoonlik baie vroeg soggens en ek was lanklaas op die baan....daar word so bietjie veranderinge aangebring aan die gewere en ek is byna klaar met die eerste een dan moet die nuwe teleskoop ingestel word....Sien jy is n DR van Mtunzini? Waar is jy werksaam?
Groete
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe aansluitings
Ek bly net in Zini. Ek werk in Empangeni Life hospitaal. Dis reg, dalk loop ek jou eendag daar raak as jy kom inskiet, ek gaan ook maar weeksoggende of middae as ek af vat en daar nie mense op die baan is nie.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
RiaanPretorius
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Tue May 12, 2015 9:52 am
Re: Nuwe aansluitings
Great....sal uitkyk vir jou by die hospitaal.....ek werk so een keer n maand daar....het juis more weer n teater lys om deur te werk daar ....my spreekkamer is ook in Empangeni....!groete
Groete
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
Riaan Pretorius
Weihrauch HW 50 4.5mm
FX IMPACT 5.5mm
CZ 550 22-250
CZ 550 6.5x55
Steyr Mannlicher Luxus 6.5x55
Sauer 90 30-06
Brno ZKK 602 semi-custom 375 H&H
SKB 500 12BR O/U
CZ 75 B 9mm
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nuwe aansluitings
Kom drink n bier in Casualty na 13:00!
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom al die nuwe lede.
Geniet die forum.
Geniet die forum.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Wynand_Deysel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 14, 2015 9:09 am
Re: Nuwe aansluitings
More Manne!!
Ek is nuut tot die groep, wil my maar net bietjie voorstel!!
Het onlangs n CZ 550 Predator .308 gekoop en doen maar sportskiet met my ou FN FAL (R1).
Dankie aan al die raad op die groep, verseker een van die beste jag groepe!!
Groete!!

.308 CZ 550 Predator
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1116
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Wynand
Van waar is jy?
Van waar is jy?
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Wynand_Deysel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 14, 2015 9:09 am
Re: Nuwe aansluitings
Ek is van Ermelo af, my ouers boer tussen Bethal en Ermelo.J le Roux wrote:Welkom Wynand
Van waar is jy?
.308 CZ 550 Predator
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: Nuwe aansluitings
Dag sê almal
Deon hier uit die Barrydale. Is mal oor jag en het 'n groot belangstelling in lang afstand skiet.
Sien baie uit meer te leer.
Groete
Deon hier uit die Barrydale. Is mal oor jag en het 'n groot belangstelling in lang afstand skiet.
Sien baie uit meer te leer.
Groete
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Ruger AR556 (Pending)
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Nuwe aansluitings
Welkom Deon!
-
Eland
- Jr. Member

- Posts: 54
- Joined: Tue Jun 02, 2015 9:09 am
Re: Nuwe aansluitings
Goeie middag almal
Jan hier uit die Suide van DRC, maar oorspronklik van n stukkie grond net buite Cullinan (PTA Oos).
Lees al n geruime tyd die raad en stories uit die skaduwees en het besluit om wel aan te sluit vir beter interaksie en sommer n paar vrae te kan stel.
Sien uit om sommer nog baie meer te leer!
Groetnis.

375 H&H
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
30.06 BRNO
308 Musgrave
.38 S&W
12Gauge Iver & Johnson
.22 Anschutz
...To be continued...
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand Eland
Baie welkom hier!
Baie welkom hier!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Vlieg
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Apr 15, 2015 10:34 am
Re: Nuwe aansluitings
Dagse Julle
Ek is Lukas van Ermelo en uiteindelik n trotse eienaar van my eie roer! Baie dankie tot dusver vir julle almal se raad en leiding!
Groetnis
Ek is Lukas van Ermelo en uiteindelik n trotse eienaar van my eie roer! Baie dankie tot dusver vir julle almal se raad en leiding!
Groetnis
CZ 550 Lux .308
- Vlieg
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Wed Apr 15, 2015 10:34 am
Re: Nuwe aansluitings
My roer...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CZ 550 Lux .308
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom en mooi roer. Hou regtig baie kolf.
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver