Kontakpersoon : DeWitt
082 ag77 33 00
Mooiloop
Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Roepkursus in Calvinia die 15- en 16de Mei 2015
My broer sal daar wees 
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015
Jammer kerels, kursus net gou geskuif Williston toe, glo nie plek nou in Calvinia nie.
Mooiloop
Mooiloop
-
Dewitt
- Sr. Member

- Posts: 275
- Joined: Mon Aug 04, 2014 1:41 pm
Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015
Baie geslaagde kursus aangebied op Williston, 20 stuks het dit bygewoon. Baie dankie Taffie dat jy jou kennis met ons kom deel het, dit was baie insiggewend. Hy roep toe sommer twee in en skiet hul beide nog raak ook
- daai Dasher gooi ver houe. As ons mekaar so kan aanhou help, gaan die jakkalse nog swaar kry.
Groete
Dewitt
Groete
Dewitt
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Roepkursus in Williston die 15- en 16de Mei 2015
Dankie Dewitt
Kursus was goed gereel en tot ge-cater vir die 308 manne.
Mooiloop
Kursus was goed gereel en tot ge-cater vir die 308 manne.
Mooiloop
