Vleis verwerking

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Vleis verwerking

Post by Dwight375 »

Hello Manne

Ek gaan binnekort bietjie biltong haal en wil net hoor of hier iemand is op die forum wat n goeie slaghuis kan uitwys wat die vleis kan verwerk vir my.

Dit sal maar die standaard wees:

Biltong
Droee wors
Braai wors
Kook vleis
Kaas wors

In dien en vark skiet sal ek salamis, kaas russians ens wil laat maak.


Vriend van my se uitkyk in Silverton is uitstekend, ek dink hulle vra R22 per kilogram maar ek is nie seker wat dit alles insluit nie en word die karkas geweeg en die rekening uitgemaak volgens karkas gewig of dan die gewig van die eind produk ?

Julle insette sal wardeer word.

Dankiee n groete
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Re: Vleis verwerking

Post by Gernie »

Robbie hier op die forum ( Vleishoekie)
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Vleis verwerking

Post by ROBBIE1 »

Verseker die ander een!
Last edited by ROBBIE1 on Fri Apr 17, 2015 12:39 pm, edited 1 time in total.
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Vleis verwerking

Post by VdWalt »

++>: Die PM knoppie is die ander een ....!!! ++>:

Maar ek kan byvoeg jou produkte is tops!!
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Vleis verwerking

Post by ROBBIE1 »

Dankie pella, ekt hom verwyder, gelukkig.......
Post Reply