22-250 Tikka of 243 Tikka

User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by tafjak »

Kolskoot
Gunsteling punt op die 22-250 = 60 hp Sierra match met S335 agter sy blaaie = +- 3500vt/s. Meer as genoeg vir nagskiet   
Natuurlik die geheim! Die 69gr Sierra Match nog beter teen 3700fps, ongelukkig net haalbaar uit CHeetah/ 22 Swift AI.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by worshond »

Nee wat Kolskoot


Dit is n goeie nag skiet kombinasie daai wand jou afstand is maar beperk en dus speel die windjie nie so groot rol nie maar as jy wind en afstand het dan moet jy baie meer compensate as die manne met die .243 ackley. As jy jou trajek van jou geweer ken en die afstand het of skat is dit makliker om vir drop te compensate as vir wind drift want dit sit nie in enige man se broek om die wind te lees nie en wat hy hier by jou doen doen hy nie noodsaaklik by die teiken nie.

Jy loop 3500fps met n 60gr Hp met n Bc van .246 waar ek .3470fps loop met n 87gr Vmax met n Bc van .400 En as ek nou regtig n spoed vraat was druk ek die 60gr Hp teen so 4200fps deur my ugly.

Ek het n pel en hy se die beste ding wat jy met n 22-250 kan doen is om sy doppies te ackley en op te nek na n 6mmkie en dan het jy n 6x250AI en hy skiet net so lekker.
User avatar
Tomcat
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 266
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Tomcat »

Kolskoot

Het jy n 243? As jy een het sal ek hom by jou koop want ek sien hy gaan roes da by jou. Sien dit was jou eerste post, da is gelukkig nog baie geleentheid om jou fout agter te kom. ;D

Mooidink
Tomma
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Francois Marais »

Kolskoot

En wie is jy as jy by die huis is.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

Kolskoot
Gaan kyk maar op n balistic calculator,hoe lyk n 55gr nosler se trajek op 4150vps uit n 243........... :angel:

Groete johan
Biebers
Need for speed >:D
kolskoot

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by kolskoot »

Het mos geweet !!!!

Kerels kerels kerels , gaan lees mooi wat was die aanvanklike vraag gewees. 22-250 of 243??? Kom ons begin by die begin. Vir die normale geleentheidsjagter en of boer wat sy eie probleem diere wil skiet asook springbok , blesbok ens sal dit sinneloos wees om enige wildcat kaliber aantebeveel. Die herlaai van wildacats is definetief nie vir beginners nie!!!!!!!!!!! Dit verg redelik baie moeite sowel as tyd!! Om die proses vir die normale ou te vergemaklik sal 'n standaard kaliber die beste keuse wees. Nou verder op die vraag af. Kaliber!!! 243 of 22-250?? Meeste mense wat al redelik met die herlaai van kalibers rond gespeel het sal vir jou met min twyfel kan se dat die 243 maar 'n blikskottel is oor die algemeen, let wel nie alle 243's het nukke en strukke nie. Die 22-250 is baie minder gevoelig vir tiepes kruit, punte , verskillende grein punte. Dop voorbereiding en instandhouding is feitlik moeite loos!! GEEN DOUGHNUTS NIE!!!! Dus sal die logiese gevolghtrekking wees 22-250. Daar is egter een veranderlike wat 'n mens glad nie kan bepaal nie en dit is SMAAK VAN DIE BOER WAT DIE ROER SOEK!!!!!

Ek sien daar is 'n paar spoedvrate , jou reg is jou reg. Een ding is wel verseker , hoe meer spoed , hoe meer gaan jy jou loop inboet!!!! Jy het nie 4000+ vt/s nodig om 'n goeie skoot te kan skiet nie. Dus 3500 is meer as genoeg , maar def nie die ultimate nie.
Skiet dus waarmee jy wil , so vinnig jy wil, maar hou net in gedagte dat almal se vermoeens nie dieselfde is nie en dat almal nie na 2000 skote 'n nuwe loop wil opsit nie.

Dankie kerels, geniet die forum en die posts moerse baie!!

P.S SKIET SKIET SKIET SKIET SKIET ;D ;D ;D ;D
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Louis102 »

kolskoot wrote: ... Gunsteling punt op die 22-250 = 60 hp Sierra match met S335 agter sy blaaie = +- 3500vt/s. Meer as genoeg vir nagskiet ...
Kolskoot

Weet nie regtig watter punte beskikbaar is vir die Mickey Mouse 243's nie, maar vertel bietjie meer hoekom die punt hierbo jou gunsteling is vir nagskiet?  Het gedink boffins skiet met V-Max'e en Balistic tips?  Of hoekom nie Blitzkings as jy van Sierra hou nie? 

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
kolskoot

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by kolskoot »

jis louise

Louise ja die v-max en veral die blitzkings skiet moerse lekker , maar is 55gr punte. Ek hou van die effense swaarder 60gr punt , dit gee my darm so bietjie meer oemf vir langer skote. My persoonlike opinie is dat die 60gr punt beter accuraatheid oor lang afstande bied. Dan die heel belangrikste vir my aanwending is die prys!!!!! :-[ Die 60gr punte is heelwat goedkoper as die v-max en blitzking punte . Ek skiet in die omgewing van 3000 skote per jaar met my 22-250 en dan raak 50c op 'n punt prys verskil nogal 'n aardige bedrag.  :o
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Louis102 »

kolskoot wrote: ... Ek skiet in die omgewing van 3000 skote per jaar met my 22-250 en dan raak 50c op 'n punt prys verskil nogal 'n aardige bedrag ...
Kolskoot

3000 punte teen 50c = twee lekker lammers.  Ek sou nie dit eers as 'n oorweging genoem het vir jakkalsjag, as ek jy was nie.  Skiet jakkalse met die regte punt, om een jakkals a.g.v. die verkeerde punt te verloor/laat oorleef, is 'n ramp.

My 50c.

Louis

Ns.  Ek skiet 70gr Blitzkings of 65gr V-Max'e soos soetkoek teen 3500vt per sekonde met my 243'tjie.  Weet ook nie van "donuts" nie, gedink dis iets wat mens eet.  Miskien moet jy 'n verandering in kaliber oorweeg?
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
worshond
Full Member
Full Member
Posts: 116
Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by worshond »

Ek stem oom Louis al wat mens met daai  22-250 kan doen is om hom te omskep in ? 6x250AI
User avatar
Namib
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 255
Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Namib »

Naant Stefan/Taffie

Nee oom Stefan764,niks fout met Tikka jy kan maar sit  ;D ;D ;D.Pel van my het n Tikka t3 in 7mm Rem Mag en ander een in n 25-06,al twee gehelp om rontes/koels te laai.Goeie gewere maar,moet nie daai Howa vlak kyk nie.Pryse Tikka Hunter= 12500+- en die Howa Varmint T-Hole Laminate 8300.00(S&O).Die SS Tikka Hunter 18000.00 en Howa SS varmint  10500-11000(nog n mooi geweer ook),se nog vat daai 7000.00 en gooi by en sit n Diavari op en jy sal moet bont staan.So oom Stefan koop daai Tikka ,mooi roer :angel:

OOM TAFFIE, DAAI DIAVARI 100/100 nee n 1000/1000.Maak al plan om die nuwe roer ook een op te sit ;D ;D.

Tikka Groete  ;D ;D
kolskoot

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by kolskoot »

worshond

Ja die 6-250 AI is 'n moerse nice geweer, pel van my skiet een. Baie akkuraat en min nonsens om te laai!!! Al probleem in my aanwending vir hom sal wees dat indien ek ' groot skiet het , en ek hardloop uit ammo uit dan het ek 'n probleem!! Ek skiet nie graag fabrieks ammo nie , maar was al 'n paar keer gedwing om dit te doen!!! Huis toe ry en reload is nie altyd 'n opsie nie en om al jou herlaai toerusting saam te ry ook nie. Elke eienaaar het 'n spesifieke aanwending vir sy roer en elke ou se omstandighede is anders.

Stem wel saam 6-250 AI moerse nice geweer! ;)
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Stefan764 »

Namib wrote: Tikka Groete  ;D ;D
Goeie antwoord Namib, oor die prysvergelyking... Ek het al slapelose nagte gehad daaroor... Mar hel, dai TIKKA is darem maar MOOI jong  ;D ;D

Ek wil graag by dieselle maak bly... Mar vir die tikka se prys koop ek n Howa + gemiddelde Nagscope (Lynx 8x56 of so iets)... Mar op die oomblik wen die Tikka nog hierbo in my kop...

Kolskoot my maat, hier gan jy nie die argument wen nie, en dit oor 2 redes:

1) Jy kan praat tot jy blou is of jou vingers stomp getik is, mar hierie Jaracal forum manne sal sweer by hul 243's tot in der ewigheid. En dit nie oor hul skuins wil wees nie, dis oor nagte, nagte en nog nagte se suksesverhale in die veld (lees skaapplase)

2) Jy kan dalk n paar mooi sommetjies maak oor die 22-250 en dit is wragties mooi sommetjies, maar vir die doel van hierdie 2x kalibers kan ek nie sien dat die 22-250 meer voordele het as die 243 nie. So, my 2c, die 243 is meer versitile (lees afstand, en kinetiese energie-oordrag en wind"bestand") as die 22-250.

DIs mar my opinie mater, as ek hom mag lug...

Groete
Stef

(PS - as geld en tyd en lisensiestront nie n faktor vir my was nie het ek VERSEKER albei kalibers gekoop, ek sal albei gebruik vir dit waarvoor hy bedoel is...)
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
kolskoot

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by kolskoot »

Stefan

Dit wil vir my lyk jy's reg!!

So het elkeen maar sy gunsteling en myne is die 22-250!!!

;) ;) ;)
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

Moet se ek het Saterdag met die PMP skiet n baie mooi TWA in 22-250 gesien
Biebers
Need for speed >:D
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JACQUES BOTHA »

johan
hoe het dit gegaan daar by julle groep skiet dag  vertel bietjie watter kaliber en groep groote het gewen man.
groete
jacues
Shoot straight and tell the truth!
kolskoot

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by kolskoot »

Verder sal jy nog teenkanting kry met jou keuse, byt net vas ek koop waarvan jy hou. Maak nie saak of dit 22-250, 243, 223, 222, 25-06 of 6BR is nie, sorg dat jy daarvan hou, as jy daarvan hou sal dit skiet.

Hiermee kan ek ongetwyfeld saamstem tafjak!!!!!

Daar is nie werklik meer slegte kalibers nie , elke kaliber het sy plek en persoon wat dit sy voorkeur maak!!! ;)

[glow=red,2,300]22-250 AI GRoete[/glow]
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

Kolskoot
Julle is doodreg koop wat jy van hou ;)
Biebers
Need for speed >:D
herley

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by herley »

More Manne

Ek is nog steeds opsoek na my 243, ek het nou n Titan gekry en wou net weet wat julle van die geweer dink. Ek het ook n Howa gekry maar wil eentlik die Tikka he maar kry nie in Windhoek 1 nie
JOHANNIC
Hero Member
Hero Member
Posts: 725
Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by JOHANNIC »

Wag eerder todat jy n Tikka kan kry :police:
Biebers
Need for speed >:D
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Louis102 »

Bradley wrote: ... Ek is nog steeds opsoek na my 243, ek het nou n Titan gekry en wou net weet wat julle van die geweer dink. Ek het ook n Howa gekry maar wil eentlik die Tikka he maar kry nie in Windhoek 1 nie
Bradley, ek het 'n Titan in 25-06 kaliber en sal 'n Titan vir niemand aanbeveel nie!  As jy steeds oorweeg om Titan te koop, PM my sodat ek jou meer kan vertel.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
herley

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by herley »

Louis
Norton het my gese jy like nie die Titan nie, en ek hoor jou
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3530
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Armand Steenkamp »

Louis
Virtel bietjie van daai Titan.Toe laat ons hoor!
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Louis102 »

Armand Steenkamp wrote: Virtel bietjie van daai Titan.Toe laat ons hoor!
Armand, eintlik moet 'n man maar stilbly, as jy nie iets goeds te s? het nie.  Maar aangesien jy vra ... my Titan 25-06 het nog nooit groepeer nie, het hom terug gevat handelaars (Rosenthal - Windhoek) toe wat my wou oortuig, die 2 duim groepering wat hulle op 100m skiet is binne die standaarde want dit is nie 'n Benchrest roer nie.  Die "cheap" plastiek kolf is "useless" en na 'n rukkie se gebruik trek dit krom en druk teen die loop.  'n Part binne die slot/slagpen het gebreek en die skoot het afgegaan toe ek die slot eenkeer met 'n springbokjag toedruk.  Dit kon fataal wees, maar gelukkig is niemand beseer nie.  Sedertdien het die handelaars die geweer herstel, maar my lus om hom uit die kluis te haal, is maar skraal.  Wil daardie roer nie eers aan my grootste vyand verkoop nie!

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8017
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka

Post by Arnold »

Louis, BAIE DANKIE vir daardie brokkie inligting. Ek is seker dit gaan iemand frustrasie, geld en moeite spaar.
Post Reply