Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015
Jissie ja nee rerag nou nie n bargain soos paar jare trug nie, toet n man gescore as jy by dy die GG kon gaan jag.
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015
Weet julle dalk wat het lot 44 gegaan vir interessantheid ? Dis die sable met die gebreekte horing.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Vrystaat provinsiale regering Jag veiling 10 April 2015
Dit was in die omgewing van 40k as ek dit nie mis het nie.