CZ 75 prys
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
CZ 75 prys
Ek kan bg pistool kry vir R5000. Hy het blykbaar 200 skote geskiet en is feitlik nuut. Is die prys reg of gaan ek te veel betaal?
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: CZ 75 prys
Daar is 'n paar variasies van die 75, weet jy dalk watse een. PO7, SPO1 shadow, B, ens, almal verskillend geprys.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
CZ 75 B. 10 jaar oud. 2 magasyne
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: CZ 75 prys
Vir +-7000 kan jy 'n goeie PO7 kry. Ek dink probeer nog so R1000 af stry. Dis my 2c.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Dankie, is die P07 n beter pistool as die 75-b?
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: CZ 75 prys
Die PO7 gen2 wat jy as tweede hands vir daai 7k gaan koop is 'n nuwe model, dit is net goeie grond om jou in sterk posisie te sit vir onderhandeling. As daai B regtig net 200 skote gevuur het gaan hy die selfde job doen as jy jouself moet verdedig.
-
Walter
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm
Re: CZ 75 prys
@Louis
As jy werklik 'n 75B soek, is R5000 'n goeie prys.
Wat wil jy doen met hom? Elke dag dra vir selfverdediging?
Die mense wat 'n 75B soek, wil niks anders hê nie. Ek het onlangs myne verkoop vir meer as R5000.

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: CZ 75 prys
Ek het ook n 75B in 40s&w en dit is n fantastiese pistool, bietjie swaar vir elke dag dra maar jy raak hom gewoond. Ps die 75b is baie duurder nuut as die Po7 alhoewel laasgenoemde n ligter dra wapen is.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Nee ek wil hom nie dra nie. Ek het n Beretta .22 wat ek dra. Dis net vir "Home defense" en skyfskiet.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: CZ 75 prys
Dan is dit n goeie koop vir jou doel.
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Ek het my Cz75 toe gekry. Nog net n stoor permit. Hy is nog spotless. Hies n foto.
https://m.ak.fbcdn.net/sphotos-h.ak/hphotos-ak-xpf1/v/t1.0-9/10464414_10152827999906235_1295228769180621438_n.jpg?oh=2f3bba93ddfb16f21ffdfe1b56aab32e&oe=5599C885&__gda__=1437756666_404354b6ccb0bd154237021cc5f75600

Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: CZ 75 prys
Louis, niks persoonlik nieLouis Kriel wrote:Nee ek wil hom nie dra nie. Ek het n Beretta .22 wat ek dra. Dis net vir "Home defense" en skyfskiet.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: CZ 75 prys
Baie goeie pistool daardie, het presies dieselfde een so paar jaar terug vir my vrou gekoop vir IDPA-skiet. Sederdien het ek ook 'n Browning Hi-Power vir haar aangeskaf wat slegs enkel-aksie is en kleiner is en gemakliker in haar hand pas. Na 'n paar keer se skiet wil sy egter niks weet van die Browning nie en gebruik elke keer eerder die CZ.
Hy is net gevoelig vir ammo wat met die Lee Pro1000 gelaai is. Die resizing is nie presies nie en veroorsaak dan storings. Lyk of die dop so effense "bulge" maar net voor die rim en nie heeltemal resize nie. Net so het ek agtergekom dat as die TPL ook net effens te kort is, stoor hy ook maklik.
Sedert ek haar ammo nou met die single-stage press laai en die TPL so 1.5mm langer gemaak het, geen verdere storings nie en skiet hy baie betroubaar en akkuraat.
As ek daai prys so luister het ek daai een vir 'n baie billike prys gekry. Ek het R2000 betaal...

Finfan
- Hero Member

- Posts: 893
- Joined: Wed Apr 02, 2014 10:15 am
Re: CZ 75 prys
Netjies
Neil Scholtz
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
22 Brno Mod2, 223 Tikka T3 Lam/SS, 243 Sako 85 Varm Lam/SS, 6.5x47L Rem700/AICS, 30-06 Musgrave Lyt RSA, 308 Musgrave RSA Target, 338LM Sako TRG42, 375H&H Mauser Custm, 12Ga Beretta SP1, 9mmS Walther PP, 9mmP Glock 19 G4, 44Mag Ruger SBH
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Tripwire gekoppel aan n claymore myn by my voordeur. Infrarooi video kameras en alarms in my tuin as een van die tien boerboele gif ingekry het. Sodra enige van die alarms geaktiveer word sak al die slaapkamers in n ondergrondse bunker in. Die .22 is bietjie lig in die broek.Carl wrote:Louis, niks persoonlik nieLouis Kriel wrote:Nee ek wil hom nie dra nie. Ek het n Beretta .22 wat ek dra. Dis net vir "Home defense" en skyfskiet.Hoe werk die home defence plan van aksie?
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: CZ 75 prys
Jy spot ek verwys meer na die tradisionele - groot wapen word in die kluis gebêre vir wanneer: "PDFT" (Poep Die Fan Tref)!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Nee "groot wapen" is nooit in die kluis nie, maar langs bed deur die nag. In die oggend as ek werk toe gaan bere ek die "groot wapen" (was Taurus pt111 nou die Cz75) en haal die Beretta uit.Carl wrote:Jy spot ek verwys meer na die tradisionele - groot wapen word in die kluis gebêre vir wanneer: "PDFT" (Poep Die Fan Tref)!
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: CZ 75 prys
Geluk met CZ75B!!! Dis n baie goeie pistool. Jy kan maklik nou R7000 vir hom kry
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: CZ 75 prys
Louis is dit n Cz75B of net die gewoone 75,die haan en sneller beul lyk vir my na n pre B model
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1893
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: CZ 75 prys
Op die oog af lyk die wapen mooi. As hy net 200 skote deur hom het het jy 'n goeie kopie gemaak. Jy sal hom nie by 'n handelaar sommer vir daai prys in daai toestand koop nie.Louis Kriel wrote:Ek het my Cz75 toe gekry. Nog net n stoor permit. Hy is nog spotless. Hies n foto.
https://m.ak.fbcdn.net/sphotos-h.ak/hphotos-ak-xpf1/v/t1.0-9/10464414_10152827999906235_1295228769180621438_n.jpg?oh=2f3bba93ddfb16f21ffdfe1b56aab32e&oe=5599C885&__gda__=1437756666_404354b6ccb0bd154237021cc5f75600
Maak 'n verskil
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: CZ 75 prys
Nee jys reg dis nie n 75B nie. Gewone 75. Die prys is toe vasgemaak op R4500.vossie1 wrote:Louis is dit n Cz75B of net die gewoone 75,die haan en sneller beul lyk vir my na n pre B model