22-250 Tikka of 243 Tikka
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Biebers
Need for speed
Need for speed
-
herley
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
OK ek hoor wat julle se en ek sal gaan vir die 243, maar nou die volgende: ek kry ongelukkig nie n Tikka in Windhoek nie net n Remington en hy sit my n bietjie af met sy laaaang loop, die 22-250 is wel beskikbaar in die Tikka, maar ek soek maar nog oraal rond vir die 243 TIKKA
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bestel een by safari and outdoor of die Skietwinkel in Bloem ek dink hulle het in stock

Somer vandag nogggggggggggg
Somer vandag nogggggggggggg
Biebers
Need for speed
Need for speed
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Ek like daai gewere met die laaaang lope! Al te pragtig.....
Goed, beter, 6millimeter!
- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Niks fout met n 243 met n lang loop nie... 
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley.. Ek ver staan nou nie, jy kan nie ? Tikka .243 kry nie maar sal ? Tikka 22-250 vat. Soek/bestel vir jou ? Tikka .243 ek belowe jou jy skiet draaie om Willie Waps se 22-250.
Hy kan maar sy swaer gaan vra. He he
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
WORSHOND
.308 KAN OOK ALLES DOEN WAT N 243 DOEN EN MEER......
.303 OOK
.270 OOK.
.260 OOK
.25 OOK
.280 OOK
.30NULKWES OOK
DIT HANG BAIE AF VAN DIE MEER EN WAT MET MEER BEDOEL WORD
BRAD
DIE DOEL HEILIG DIE MIDDEL....PUNT STOP END VAN DIE PRENT..
AS JY SO MOOI FYN GEBOU IS SOOS EK VAT JY N BONZAI 243 -RECOIL MINDER MINDER DRYFMIDDEL
AS JY N GROOT JAGTER WIL WORD HETSY JAKKALSE OF BOKKE DAN VAN JY DIE BONZAI SE OUBOET.
MAAR PARTYKEER MOET MENS DINK AAN BLACK LABEL BIER
GETALLE EN STATS KAN MOS NIE JOK NIE (JY KAN DIT WEL ANPAS OM BY JOU SIENING TE PAS. OF HOE)
NEE WAT DIT WAT JY KOOP GAAN REG WEES
LEKKER KOOP
JACQUES

Shoot straight and tell the truth!
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley,
Is reg wat die manne s?...koop 'n 243, 'n 22-250 loop lekker, maar jy het 'n 308 so 'n 243 is 'n mooi aanvulling, dan het jy 'n bos geweer en vlakte geweer.
Niks meer ekstra nodig nie, ek weet dis moeilik, maar die manne ken van.
Of maak soos ek, toe almal s? koop die 243 toe koop ek 'n 25-06, ;D ;D ;D
JY kan nie 'n fout maak met die 243, en jy sal koedoe ook lekker klits met hom, veral as jy hom eers leer ken het.
Het jy gekyk of daar nie 'n Tikke 300WM is nie ;D.
Raves

Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
RAVEN
BAIE GOEIE BESLUIT
JY HET BESTE VAN BEIDE WERELDE HY SKIET ENIGE TYD NET WAAR JY MET N 243 SKIET OF ENIGE ANDER KALIBER
MA HY LYK SOMMER NET MOOI DIE 25 SY LYNE , SY KARAKTER, SY INTEGRITEIT , SY BETROUBAARHEID
EN HY LYK SO LEKKER WANT HY SKIET SO LEKKER
25-06 GROETE
JACQUES
BAIE GOEIE BESLUIT
JY HET BESTE VAN BEIDE WERELDE HY SKIET ENIGE TYD NET WAAR JY MET N 243 SKIET OF ENIGE ANDER KALIBER
MA HY LYK SOMMER NET MOOI DIE 25 SY LYNE , SY KARAKTER, SY INTEGRITEIT , SY BETROUBAARHEID
EN HY LYK SO LEKKER WANT HY SKIET SO LEKKER
25-06 GROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Chris Boshoff. Jb jy klink soos ? man wat ? 25 het en ? 6mm begeer maar te trots is om dit te erken. Ackley Groete. 
- Namib
- Sr. Member

- Posts: 255
- Joined: Thu Mar 04, 2010 12:04 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Hi Bradley
Koop n Howa SS varmint 243,sy loop is 24"(ek hou meer van die aksie van die Howa as Tikka).Sit n lekker kolf op.Dis n goeie geweer, geld wat oor is vat jy en koop n Zeiss Victory/Diavari.Met daai combo sal n Tikka sy kan moet bring, 7 dae van n week.
Groete

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Namib wrote: ....ek hou meer van die aksie van die Howa as Tikka ......... sal n Tikka sy kan moet bring.....
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13662
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
En nou Stefaans?
Het daai stelling seergemaak?
Groete,
Eugene
Het daai stelling seergemaak?
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
My oge ja!! Ek dag ek raak blind!! Nee nee nee oom Namib, hoe bedoel meneer dan nou?? ??Geno wrote:
Het daai stelling seergemaak?
Bradley, koop n Tikka. Makiesaak watse kaliber nie. Dai goete gooi so raak so raak...
Stef
(PS - Willem hou vir my n 243 T3 Hunter uit, vat hom as die Pretoria shop oopmaak
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Stef,
Weet ons al wanneer daai S&O PTA shop oopmaak?
Weet ons al wanneer daai S&O PTA shop oopmaak?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Hallo Japes
Hulle praat van eerste week in Mei

Kani wag nie!!! Moet net iewers n bank of n ding roof...
Groetnis
Hulle praat van eerste week in Mei
Kani wag nie!!! Moet net iewers n bank of n ding roof...
Groetnis
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Namib
By the way, hoe gaan dit met die Diavari?t n lekker kolf op.Dis n goeie geweer, geld wat oor is vat jy en koop n Zeiss Victory/Diavari.
Mooiloop en Geseende Kersfees!
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Bradley
Jy gaan goeie en goeie raad op jou vraag kry, dan so hier en daar nie so goeie raad nie. Verder sal jy nog teenkanting kry met jou keuse, byt net vas ek koop waarvan jy hou. Maak nie saak of dit 22-250, 243, 223, 222, 25-06 of 6BR is nie, sorg dat jy daarvan hou, as jy daarvan hou sal dit skiet.
Die een vragie wat by my opkom as ek kaliber moet kies, is die term magteloosheid! As jakkals te v?r is vir 223 met 55gr koe?l, is dit 'n magtelose gevoel, as bosvark moet val en ek sit met 40gr koe?l gaan ek ook magteloos voel, veral as die ou beer so op drafstap is en skuins wegdraf. So, watse kaliber jy kies, gaan jou "Magteloosheid" be-invloed oor die jare wat kom.
Moenie dat die manne jou gate in die kop praat met doughnuts, looplewe ens nie, daar is maniere om alles te control. Dis jou geweer en jy skiet met hom!
Mooiloop

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Weet julle ek het 'n gevoel/ding/opinie ontwikkel oor kaliber keuse. In die toekoms sal my geweer keuse bepaal word deur die kaliber of andersom.
Geweer is eintlik die verkeerde term, dit moet eintlik aksie wees. As dit 'n standaard lengte aksie is sal ek van nou af wegsku as die loop gekamer is vir 'n kort rondte.
Soos die tikka of cz550 (nie magnum) wat net met 'n standaard lengte aksie uitkom (om koste te bespaar). Met so geweer kies ek dan eerder 'n 25-06 bv. as 'n 243W. Dit is my persoonlike gevoel, maak daarmee wat julle wil.
So as ek 'n 243W soek sal ek kyk na bv. Sako, Remington, Howa (in volgorde van prys, nie voorkeur nie)

Manne
Dankie vir al die insae,ek gaan definitief vir die 243. Wag net vir Agra om my te laat weet of hulle vir my 1 by hul takke kan kry, in Windhoek is nie
Dankie vir al die insae,ek gaan definitief vir die 243. Wag net vir Agra om my te laat weet of hulle vir my 1 by hul takke kan kry, in Windhoek is nie
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Dagse Menere
Vertel my biki meer van die S&O wat in pta oopmaak, waar gaan die winkel wees.
Kan nie wag nie , gaan nie meer geld vir kos oorhe as daai winkel hier oopmaak nie!!
Groete
Ss
Vertel my biki meer van die S&O wat in pta oopmaak, waar gaan die winkel wees.
Kan nie wag nie , gaan nie meer geld vir kos oorhe as daai winkel hier oopmaak nie!!
Groete
Ss
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
-
300Winmag
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Klink vir my ook soos bad news vir my budget!SS wrote: Dagse Menere
Vertel my biki meer van die S&O wat in pta oopmaak, waar gaan die winkel wees.
Kan nie wag nie , gaan nie meer geld vir kos oorhe as daai winkel hier oopmaak nie!!
Groete
Ss
- worshond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Thu Sep 10, 2009 3:56 pm
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Wens hulle sou n Tak in Natal oopmaak, ons betaal darem deur ons ore vir goeters hier.
-
kolskoot
Re: 22-250 Tikka of 243 Tikka
Jislaaik, ek gaan nou seker baie ongewild wees, want lyk my meeste is 243 manne!! MAAAAAAAR,
22-250 Enige tyd enige plek enige omstandighede bo 'n 243 ackley of standaard!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Baie platter trajek baie minder nonsens met herlaai. 243 is baie lief vir "doughnuts" in sy dop nek en is geneig om hardekwas te wees met die uitwerk van ladings!! Jy noem jy herlaai self so net daarin le reeds 2 groot nadele van die 243!!! Okay ek moet toegee die 22-250 se loop gaan jou dalk nie so lank hou soos die 243 s'n nie , maar jy gaan baie meer skiet genot ervaar volgens my. Ek self skiet jakkalse en oes wild in die nag volgens my is daar net 2 gewere wat die tiepe werk kan doen en dit is of 'n 22-250 of 'n 22-250 AI!!!!!
. Vir die gewone jagter is loop leeftyd ook nie so 'n groot probleem nie my laaste loop was 'n shaw loop , ek het die loop bestel met 'n redelike lang "nock" sodat ek die kamer kan terug sny , ek het +-8900 skote deurhom gejaag voordat hy heeltemal gegroet het !!!!!! Die norm vir standaard lope od die 22-250 behoort so in die omgewing van 5000 skote te wees afhangende van hoe jy die loop oppas(molly punte gereeld skoonmaak , nie warm ladings skiet nie ens.)Ek het die nodige data om dit te staaf en sal wat ek weet graag met enige een deel. Gunsteling punt op die 22-250 = 60 hp Sierra match met S335 agter sy blaaie = +- 3500vt/s. Meer as genoeg vir nagskiet

So mater in my opinie kry 'n 22-250 en maak daardie jakkalse skade!!!!!