Nuwe Bande vir Hilux
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
ek het op my colt die geolanders gehad.
baie die ceres karoo grondpad gery, wat bekend is vir papwiele. nooit 'n band verloor nie.
teerpad ook baie lekker gery.
hier gebruik baie mense nou maxxis. almal is baie tevrede. hoe km's, min papwiele.
weet nie wat hul op teerpad doen nie

HOU HOM DAAI DIKTE
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ludwig
Jy kan na die Bridgestone Dueler ook kyk. Ek weet hy is goedkoper as die BFG. My Oom het 'n Bande plek bestuur en hulle het bitter baie van die bande verkoop in die tyd wat hy daar was. Manne was baie tevrede. Ek kan ongelukkig nie uit my kop uit die Km's en pryse onthou nie, maar sal kan uitvind as jy sou belangstel.
Groete
Ruan

- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ludwig ek weet daai Yokohama bande gee ook baie goeie kilos.
Ek het vir my vrou se kar van die Michelin ATX bande op gesit en hulle het nou so 50000km op en lyk of hulle nog maklik soveel sal kan doen.
Gaan kyk by Tiger Wheel & Tyre hulle het laaste wat ek gesien het baie goeie pryse op die Yokohama bande gegee toe ons n werksbakkie se bande vervang het.
Ek het vir my vrou se kar van die Michelin ATX bande op gesit en hulle het nou so 50000km op en lyk of hulle nog maklik soveel sal kan doen.
Gaan kyk by Tiger Wheel & Tyre hulle het laaste wat ek gesien het baie goeie pryse op die Yokohama bande gegee toe ons n werksbakkie se bande vervang het.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ludwig, ek sal kyk of ek my Oom in die hande kry en bietjie met hom gesels. Vir my sal daai R1000 nie die moeite werd wees nie. Ek het ook al goeie goed gehoor van die Geolander, dink nie hulle maak swak bande nie.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Nooit ooit weer 'n Dueler op my bakkie nie. Laaste stel het net 40 000km gehou en ek ry nie soos 'n maniak nie.musgrave270 wrote:Ludwig
Jy kan na die Bridgestone Dueler ook kyk. Ek weet hy is goedkoper as die BFG. My Oom het 'n Bande plek bestuur en hulle het bitter baie van die bande verkoop in die tyd wat hy daar was. Manne was baie tevrede. Ek kan ongelukkig nie uit my kop uit die Km's en pryse onthou nie, maar sal kan uitvind as jy sou belangstel.
Groete
Ruan
Regtig baie gesukkel met balansering agv out of round issues en Bridgestone wou nie pa staan nie
Ludwig ek het nou Kumho Road Venture KL78 AT op en het al so 5000km gedoen en is nog vir nie een oomblik spyt nie.
Balanseer maklik en behou die rondgeid soos wat mens sou verwag dit moet. Vir 1ste 1000km hulle op 2.5bar gery en daarna af na 2.2 op aanbeveling van die plek waar ek dit laat doen het. Toe ek rondgekyk was hulle toevallig ook die goedkoopste. Ek het R1600 per band betaal in Nov laas jaar. Lombard Tyres is die agente as ek reg onthou en jy kan direk by hulle koop.
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ek weet dit is nou nie op 'n bakkie gewees nie maar ek het Bridgestone Dueler op my Tiguan gehad. Nadat ek een van hulle op 'n grondpad stukkend getrap het, het ek Geolanders HT/S op gesit. EK het op die HT/S besluit oor ek baie meer teer ry as grond en hulle minder lawaai as die AT bande (volgens die verkoopsman). Ek was nooit spyt nie. Lekker op die grondpad
en in modder met hulle gery sonder probleme. Ek sal die oomblik as my P Sport se Duelers klaar is, hulle weer met Geolanders vervang.
en in modder met hulle gery sonder probleme. Ek sal die oomblik as my P Sport se Duelers klaar is, hulle weer met Geolanders vervang.
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
ry dueler op my plaas bakkie, goed in die klippe, nie baie goeie km's nie
HOU HOM DAAI DIKTE
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Hallo Ludwig
Ek het Wranglers op my 3l Colt Kry gemiddeld 100,000 km op 'n stel. My bakkie is nou op sy 4de stel bande vandat ek hom nuut gekoop het. Staan tans op 351000km.
Ek het Wranglers op my 3l Colt Kry gemiddeld 100,000 km op 'n stel. My bakkie is nou op sy 4de stel bande vandat ek hom nuut gekoop het. Staan tans op 351000km.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Michelin AT
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Dag sê Ludwig
Het op hierdie link afgekom. Dalk help dit.
http://www.errolstyres.co.za/tyre/yokoh ... a-ts/7528/
265/70 R16
R 1615.00
Groete
Gideon
Het op hierdie link afgekom. Dalk help dit.
http://www.errolstyres.co.za/tyre/yokoh ... a-ts/7528/
265/70 R16
R 1615.00
Groete
Gideon
- tau
- Hero Member

- Posts: 3990
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ludwig kyk na die Continental World contact 4x4. Ek kry maklik 70 000km en teen R1450 excl Vat is dit 'n bargain. Ek het hulle op al ons werks bakkies en my vorige bakkies wat 16" bande gehad het. As hulle in 17" gekom het sou ek hulle op my persoonlike bakkie ook gery het. As jy C/km uitwerk stof hulle alles uit selfs die Bf Goodrich en Michelin ATx 2 wat dubbel die prys is.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Nie seker van prys nie, maar die Good Year Wrangler AT/SA is n baie goeie all rounder!
Kan sterk aanbeveel!
Kan sterk aanbeveel!
"Failure is NOT an Option"
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
daai wrangler maak dit nie in ons wereld nie. sidewalls bitter sag.
HOU HOM DAAI DIKTE
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Hi Ludwig
Google gou :"Wegry Tydskrif Bandetoets Desember 2014." en lees die artikel.
Hulle het volledige toets op al die All Terrain bande in SA gedoen. Nogal insiggewende inligting met die pryse by.
Google gou :"Wegry Tydskrif Bandetoets Desember 2014." en lees die artikel.
Hulle het volledige toets op al die All Terrain bande in SA gedoen. Nogal insiggewende inligting met die pryse by.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ek het die artikel op PDF (6 Meg file). Ek kan hom vir jou mail?
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Hallo Ludwig. Eks ook n Maxxis aanhanger en gebruik die Maxxis AT980 op my bakkie, dis ñ ''all terain'' stil op die teerpad en ''grip'' lekker ''off road''. Gee goeie myle. Hulle verkoop hier by ons vir so R2k elk
http://www.maxxistyres.com.au/tyredetai ... d=83&cat=3
http://www.maxxistyres.com.au/tyredetai ... d=83&cat=3
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ludwig, ek het lanklaas geprys op die Wranglers. Kontak Autowiel in Centurion. Ek het nog altyd die heel beste pryse by hulle gekry.
012-653 5470. Hulle is in Hendrik Verwoerd rylaan
012-653 5470. Hulle is in Hendrik Verwoerd rylaan
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ja, die BF's het maar houe gevat!
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Phillip
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Fri Apr 26, 2013 3:34 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
More Ludwig,Ludwig wrote:Cassie, watter Geolanders het jy opgehad? Die AT/S of HT/S?
Ruan, die Duelers is gemiddeld 'n R1000 duurder per band as die Geolanders in my grootte. Is dit die moeite werd?
Ek het Duelers op my Hilux en is op droee pad baie tevrede maar glad nie op nat pad nie. Die bande se loopvlak lyk nog baie goed en het slegs 40 000km gedoen. As die pad nat is gly die bande erg en ek het so maand terug om die N4 buite Middelburg groot geskrik toe ek deur n strook gery het waar daar water gele het. Jy kan self dink dat op die N4 kan die water nie te veeslik diep wees nie.
Enigste ander band waaroor ek n opinie kan lig is BF.
Groete!
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Kyk verseker na Firestone Destination A/T bande as mens dit in jou size kry. Ek het op my ford dit na 850000km vervang, dit loop stil op teer en grip soos stront aan n wol kombers, het baie grondpad gery en nooit n band verloor nie. Dit word deur Bridgestone gemaak en staan nie n mm terug vir n dueler nie maar is heelwat goedkoper. Ek sal dit regtig vir enige niemand voorstel.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- 375fanatic
- Hero Member

- Posts: 1213
- Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
ek het January firestone destinations a/t opgesit het R1500 n band betaal
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
- Philip_R
- Hero Member

- Posts: 613
- Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Die Destinations kom ook soos die Hankook bande met n 80k km waarborg.
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Ek verstaan dat BF laaste is. Ons het N stel Goodrich All-Terrain op my Pa se Cruiser gehad.....hulle hou nie op n grond pad nie. Chip iets vreesliks.
Last edited by SakoTrippel2 on Sun Aug 21, 2016 4:45 pm, edited 1 time in total.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Nuwe Bande vir Hilux
Hulle het vennote landswyd en kan dit direk laat aflewer by jou naaste punt en dan moet jy net die opsit kostes by die vennoot betaal.Ludwig wrote:Dankie Gideon. Ek sal hulle bietjie bel. Net jammer hulle is in Oos-London en ek in Gauteng. Dit lyk my hierbo is bande duurder as enige ander plek in SA.Gideon@1 wrote:Dag sê Ludwig
Het op hierdie link afgekom. Dalk help dit.
http://www.errolstyres.co.za/tyre/yokoh ... a-ts/7528/
265/70 R16
R 1615.00
Groete
Gideon