Lisensies
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1230
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: Lisensies
My pak aansoeke het ook 10 weke gevat van inhandiging tot goedkeuring. Wag nou rustig vir die kaartjies.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Raait vandag gehoor my .22 se aansoek is uiteindelik goed gekeur. Wag nou vir kaartjie... Ai die alewige gewag!!
Groetnios
Groetnios
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Lisensies
Ek wag saam met jou ArmandArmand Steenkamp wrote:Raait vandag gehoor my .22 se aansoek is uiteindelik goed gekeur. Wag nou vir kaartjie... Ai die alewige gewag!!
Groetnios
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Armand toe ek jou post sien toe bel ek gou om te hoor waar trek my lisensie.
Lekker as die man jou se die aansoek is goed gekeur.
Soos jy se wag nou net vir die kaartjie
15Des-7Maart
Lekker as die man jou se die aansoek is goed gekeur.
Soos jy se wag nou net vir die kaartjie
15Des-7Maart
- matewis
- Hero Member

- Posts: 1065
- Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am
Re: Lisensies
Mens moet bel of epos. Dit werk nie meer so dat jy 'n sms kry wanneer hy goedgekeur is by CFR nie. Ek het slegs smsé gekry toe hy by Provincial DFO aangekom het, by CFR aangekom het en toe die kaartjie gereed was vir optel.
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Ja ek het nog n sms gekry toe hy in was vir oorweging, ek probeer maar so een keer n week te bel.
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lisensies
My lisensie is al vanaf mid Dec in en is al vir seker 3 maande in konsederasie....Ek bel woes en hard en kry net die selfde antwoord die heeltyd.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Ja nee, dit is n verskriklike vrustrasie, ek weet presies hoe jy voel. Die manne wat die draad volg sal weet dat ek maar reedelik baie met my DFO.Monster wrote:My lisensie is al vanaf mid Dec in en is al vir seker 3 maande in konsederasie....Ek bel woes en hard en kry net die selfde antwoord die heeltyd.
Kerels julle sal nou nie glo nie maar gister aand toe droom ek dat ek wag en wag vir die .22 lisensie en toe ek my beursie oopmaak toe is die liksens al die tyd daar, die toe ek vanoggend besluit om te bel. Sipho se toe meneer geluk, jou liksens is gister goed gekeur. Kon dit self nie glo nie. Hoop nou ek kry die selfde droom oor my 577/450,38spec,8x57en 220SWift
Sterkte met die wag!
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
Armand, wat is die nommer wat jy geskakel het? Wil hoor hoever vroulief se Beretta liksens is...
Mooiloop!
Mooiloop!
- JacoW
- Full Member

- Posts: 131
- Joined: Tue Sep 02, 2014 12:05 pm
Re: Lisensies
Dagse mense,
Uiteindelik vandag my lisensie ontvang!!! 22 Oktober ingegee... Hy is al die 3de Maart gedruk maar ons man ry net om te gaan haal wanneer hy lus is, het my geduld ordentlik getoets vir amper 7 maande maar nou ja dis mos lekker in SA...
Hoop julle sin loop vinniger.
Groete,
Jaco
Uiteindelik vandag my lisensie ontvang!!! 22 Oktober ingegee... Hy is al die 3de Maart gedruk maar ons man ry net om te gaan haal wanneer hy lus is, het my geduld ordentlik getoets vir amper 7 maande maar nou ja dis mos lekker in SA...
Hoop julle sin loop vinniger.
Groete,
Jaco
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Jis Hein, ekt maar die algemene nr gebel 0123536111Hein M. wrote:Armand, wat is die nommer wat jy geskakel het? Wil hoor hoever vroulief se Beretta liksens is...
Mooiloop!
Groetnis
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
Baie dankie pel! Waardeer!Armand Steenkamp wrote:Jis Hein, ekt maar die algemene nr gebel 0123536111Hein M. wrote:Armand, wat is die nommer wat jy geskakel het? Wil hoor hoever vroulief se Beretta liksens is...
Mooiloop!
Groetnis
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
100% maak dinge warm!!
Groetnis
Groetnis
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Lisensies
ek bel nou al 16 werksdae elke dag 3-6 keer om te hoor oor loop vervanging aansoek, in die 16 dae het hulle nog nooit nie een keer n foon geantwoord nie
- Hein (Haan)
- Hero Member

- Posts: 1088
- Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm
Re: Lisensies
Kallie bel jy die nommer ek het na so 5 min nog elke keer antwoord gekry.Armand Steenkamp wrote:Jis Hein, ekt maar die algemene nr gebel 0123536111Hein M. wrote:Armand, wat is die nommer wat jy geskakel het? Wil hoor hoever vroulief se Beretta liksens is...
Mooiloop!
Groetnis
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 994
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: Lisensies
012 353 6940
012 353 6940
012 353 6189
012 353 6111
012 353 6589
012 353 6000
Hier is die nommers wat ek bel en so met die tyd al by mekaar gemaak het. as ek ontvangs bel antwoord daar n persoon maar sodra hul vir my deur sit na n ander is daar niemand.
012 353 6940
012 353 6189
012 353 6111
012 353 6589
012 353 6000
Hier is die nommers wat ek bel en so met die tyd al by mekaar gemaak het. as ek ontvangs bel antwoord daar n persoon maar sodra hul vir my deur sit na n ander is daar niemand.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensies
Om daai 6111 nr deur die dag te bel is frustrerend. Die masjien hou net aan met sy rympie en niemand antwoord nie..... skakel gisteraand so net na 20:00 en die foon word onmiddelik geantwoord. Die nuus is egter nie so lekker nie. My vrou se aansoek is al eerste week van desember by provinsiaal in potch ontvang. Dit is voor die 16de Desember by CFR in Preoria, die is die 25ste Februarie in by "Final Consideration" en dit lê nog steeds daar....
My aansoek is die 17de Maart onrvang by CFR en is steeds in process......
Lang storie kort, skakel liewer in die aand en die diens is beter en die foon word vinniger geantwoord
My aansoek is die 17de Maart onrvang by CFR en is steeds in process......
Lang storie kort, skakel liewer in die aand en die diens is beter en die foon word vinniger geantwoord
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Lisensies
Ek skakel gewoonlik so by 6uur in die oggend, kry ook amper altyd iemand in die hande. Vandag het ek gehoor my .243 se lisensie is 7 April goedgekeer, nou is dit net om die kaartjie in die hande te kry.
- OU VOORSLAG
- Full Member

- Posts: 177
- Joined: Fri Mar 22, 2013 9:52 am
Re: Lisensies
Nou met hulle gepraat nie 5min aan gehou nie, klink my die lisensie vandag goedgekeur nadat ek dit einde Januarie ingegee het en dit van middel Maart af by oorweging gele het. Lyk my hier uit die NoordKaap uit vat dit maar bietjie langer, maar gelukkig is dit goedgekeur.
Die Beste Plek om te wees is die Kalahari
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
Lee Enfield .303
6.5 x .284
Brnu .22
Howa .22-250
CZ PO7 9mm
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Lisensies
Ek het slegte nuus by my DFO gekry. Die proses het nou weer verander. Blykbaar gaan alle aansoeke nou eers Johannesburg toe waar dit gesorteer word. Dan word dit Pretoria toe gestuur. Van Pretoria af gaan dit dan Silverton toe. Hier word al jou vorige aansoeke uit die argiewe gehaal en dan gaan dit weer Pretoria toe vir verwerking. Die ander probleem is mannekrag. Daar is 'n klomp mense afbetaal en nie vervang nie. Dit lyk amper of ons terug is op 6 tot 12 maande.
Al raad wat daar is maak baie seker jou dokumente is 100% in orde. Indien die aansoek terug gestuur word gaan die aansoek weer deur die proses wat dalk dubbeld so lank kan vat.
Al raad wat daar is maak baie seker jou dokumente is 100% in orde. Indien die aansoek terug gestuur word gaan die aansoek weer deur die proses wat dalk dubbeld so lank kan vat.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 363
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: Lisensies
Haan wrote:Armand toe ek jou post sien toe bel ek gou om te hoor waar trek my lisensie.
Lekker as die man jou se die aansoek is goed gekeur.
Soos jy se wag nou net vir die kaartjie![]()
15Des-7Maart
Myne is die 8ste maart goed gekeur uit eindelik. NOu wag ons vir die kaartjie, weet iemand hoe lank dit vat?
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Lisensies
Moeilik om te se. Ek het 'n lisensie aansoek wat in Oktober 2014 goedgekeur is en wag nou nog vir die lisensie.Monster wrote:Haan wrote:Armand toe ek jou post sien toe bel ek gou om te hoor waar trek my lisensie.
Lekker as die man jou se die aansoek is goed gekeur.
Soos jy se wag nou net vir die kaartjie![]()
15Des-7Maart
Myne is die 8ste maart goed gekeur uit eindelik. NOu wag ons vir die kaartjie, weet iemand hoe lank dit vat?
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Lisensies
Jou lisensie is toe al goedgekeur maar jy het nog nie die kaartjie gekry nie. Indien die wapen nou by 'n handelaar lê, mag jy hom gaan haal en gebruik met die papierbewys wat die plaaslike dfo vir jou vanaf die cfr-stelsel trek wat toon dat die lisensie goedgekeur is, of moet jy wag tot jy die kaatjielisensie in jou hand het om die wapen te gaan haal by die handelaar?NEGE3 wrote:Moeilik om te se. Ek het 'n lisensie aansoek wat in Oktober 2014 goedgekeur is en wag nou nog vir die lisensie.Monster wrote:Haan wrote:Armand toe ek jou post sien toe bel ek gou om te hoor waar trek my lisensie.
Lekker as die man jou se die aansoek is goed gekeur.
Soos jy se wag nou net vir die kaartjie![]()
15Des-7Maart
Myne is die 8ste maart goed gekeur uit eindelik. NOu wag ons vir die kaartjie, weet iemand hoe lank dit vat?