Frontier Bullets
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Frontier Bullets
Ken enige iemand die koeels?
Kyk spesifiek na die 145gr Frontier Range Master Bullets en die 150gr Spartan vir my 30-06.
Kyk spesifiek na die 145gr Frontier Range Master Bullets en die 150gr Spartan vir my 30-06.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Frontier Bullets
Goeie more.
Wil maar net vir jou se dat ek die 200gr Spartans skiet uit my 375 Ruger en kry wonderlike prestasie en akuraatheid. Het letterlik als van Springbok tot Eland geskiet met die kombinasie sonder enige probleme.
Die ander voordeel van die Frontier's is dat hulle darm hier in ons ou landjie gemaak word en dat hulle altyd beskikbaar is en nie aan die "swak Rand" wisselkoers gekoppel is nie.
Dit is n groot kopseer as jy al die moeite doen met lading ontwikkeling ens (soos met van die ander make) en dan eweskielik nie weer van n spesifieke punt in die hande kan kry nie.
Net my opinie.
Sterkte.

- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: Frontier Bullets
Jip .
Gebruik 250gr Spartans in my 375. Akuraat en en baie goeie terminale werksverigting. Baie naby aan Barnes TSX werkverigting, maar goedkoper
Gebruik 250gr Spartans in my 375. Akuraat en en baie goeie terminale werksverigting. Baie naby aan Barnes TSX werkverigting, maar goedkoper
Last edited by Piet Pille on Wed Apr 08, 2015 10:48 am, edited 1 time in total.
- Hingsding
- Full Member

- Posts: 163
- Joined: Fri Mar 09, 2012 10:54 am
Re: Frontier Bullets
Stem 100 %
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Frontier Bullets
Hiet iemand ondervinding van hulle .308 155gr CMJ punte? Sien dit is net R3 per punt...
- mossie
- Sr. Member

- Posts: 375
- Joined: Thu May 21, 2009 2:10 pm
Re: Frontier Bullets
Cmj lekker oefenpunt, maar sal nie met dit jag nie. By jag is Spartan koning. Ek is nogal opgewonde oor hulle Rangemaster, toon belowende resultate in die 243 Ackley en is ook nogal bekostigbaar.
MOSSIE
MOSSIE
as jy mis, probeer net weer!!!!!!
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Frontier Bullets
Nee, wil net teikenskiet. Is hulle akkuraat?mossie wrote:Cmj lekker oefenpunt, maar sal nie met dit jag nie. By jag is Spartan koning. Ek is nogal opgewonde oor hulle Rangemaster, toon belowende resultate in die 243 Ackley en is ook nogal bekostigbaar.
MOSSIE
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: Frontier Bullets
Sal ook graag weet hoe perform die rangemaster op die baan, lyk asof dit kan goed doen. R450/100 is ook nie te duur vir 'n CNC vervaardigde koel nie.Hein M. wrote:Nee, wil net teikenskiet. Is hulle akkuraat?mossie wrote:Cmj lekker oefenpunt, maar sal nie met dit jag nie. By jag is Spartan koning. Ek is nogal opgewonde oor hulle Rangemaster, toon belowende resultate in die 243 Ackley en is ook nogal bekostigbaar.
MOSSIE
-
terven
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 06, 2012 9:52 am
Re: Frontier Bullets
MOSSIEmossie wrote:Cmj lekker oefenpunt, maar sal nie met dit jag nie. By jag is Spartan koning. Ek is nogal opgewonde oor hulle Rangemaster, toon belowende resultate in die 243 Ackley en is ook nogal bekostigbaar.
MOSSIE
Ek het die rangemaster in my 243 AI 1/8 "twist" probeer maar die groepe was maar swak ,watse twist is jou Ackley en met watse kruit skiet jy?
Dankie
Terven
Terven Venter
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
.22 BRNO, .22 Ruger Precision , .22 Dasher ,.243 AI Weatherby, 6mm Dasher ,7x57 Mauser , 284 Shehane ,375 H&H Remington, 12 BR OU Fabarm , 284W Ruger no1 , 9mm Kel Tec p11.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Frontier Bullets
Het enige iemand al die range masters gebruik?
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 614
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: Frontier Bullets
Laai die 150gr Spartan HPBT in my 30-06 +-2750vps 18mm groepe op 100m.
Skiet bly maar lekker
-
japievan
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Oct 25, 2013 9:57 am
Re: Frontier Bullets
Waar kan mens die Frontiers in die hande kry. Het al e-mails gestuur maar kry geen reply.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Frontier Bullets
Het 'n lading in my 243AI geskiet met die Rangemaster. Nie slegte groep nie, maar nie naby 'n node nie. Moet nog verder eksperimenteer. Druk lyk heel normaal.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Frontier Bullets
Hoe vergelyk die rangemaster koeel se lengte met die Barnes?tripodmvr wrote:Het 'n lading in my 243AI geskiet met die Rangemaster geskiet. Nie slegte groep nie, maar nie naby 'n node nie. Moet nog verder eksperimenteer. Druk lyk heel normaal.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Frontier Bullets
In praktiese ronde getalle :-
80gr Rangemaster = 27,5mm
Barnes 8TSX = 27mm
Sien nou my 3 skoot groep met die RM was 35mm op 100m.
80gr Rangemaster = 27,5mm
Barnes 8TSX = 27mm
Sien nou my 3 skoot groep met die RM was 35mm op 100m.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1286
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Frontier Bullets
Daar is van die manne in Klerksdorp omgewing wat blykbaar punte gekry het om te toets vanaf Frontier, ek het nooit weer iets gehoor of gelees van die resultate van die toetse nie. Dalk kan Eugene of Maxboostsa of van die ander manne meer inligting gee?