Watse yster ry saam die jaar?

Umshwati Boy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Umshwati Boy »

Bosvarke in die Mielies/Voerplek
Blaser R93
308 Winchester
Aimpoint H34S/Zeiss Victory 2.5-10x50
GSC HV 140gr teen 2900fps

BWB en Bosbok
Ruger No.1
450/400 Nitro Express 3"
Leupold VX3 1.5-5x20
GSC HV 325gr teen 2450fps
"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
User avatar
MichielC
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Sun Apr 15, 2012 6:59 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by MichielC »

400Gr Barnes TSX ; Zebra & BWB -Vaalwater ( 416 Rigby se 1ste Jag)
180gr Nosler Accubond; Rooibok & BWB - Tom Burke
416 Rigby -400Gr Barnes TSX; Eland -Vaalwater
7mm Rem Mag; 150 gr Barnes TTSX; Gemsbok &Springbok , -Noord Kaap
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 4012
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by tau »

.222 Rem Remington 722
Burris Fullfield 2 3-9x44
40gr Hornady V-Max
Silent Hunter Silencer
Swart platiek kolf wat vanf Ludwig se geweer kom so hy het al aan iets geraak wat raak skiet....
Bipod
200 x gelaaide Patrone
Springbok x 25
BWB x 2
ELand x 1
Hartebees x1

Bietjie overgunned soms, maar ek is maar bang vir recoil.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Fanta300
Hero Member
Hero Member
Posts: 3650
Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Fanta300 »

300 WM met 180gr Claw vir 'n BWB of twee
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
Tokka777
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 94
Joined: Mon Jun 25, 2012 9:27 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Tokka777 »

Springbokke 6.5x55
Harmanns zebra 300wsm
Nyala 30-06
Blouwildebees 375h&h
Fluffa
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 57
Joined: Mon Dec 03, 2012 5:44 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Fluffa »

Môre manne en dames,
7x57 Mauser met 139gr Hornady SP vir die springbok in die Noordwes, 170gr vir rooibok en vlakvark by Roedtan.
12br S/S Gaspar Arizaga vir tarentale en Rockies by Magaliesburg so dan en wan.
.22lr Brno Mod2 byna elke naweek vir meerkatte op die aanloopbaan by Magalies.
User avatar
Steppenwolf
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 274
Joined: Sat Jun 21, 2014 5:52 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Steppenwolf »

.308 reg vir die bos die jaar. 150gr Speer Hot Cor and 165gr Fed Fusion vir Blessies, Rooies BWB and Kudu.
"the more I practice, the luckier I get'
Swapo
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Fri Aug 17, 2012 2:11 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Swapo »

Musgrave mod 80, GS Custom 150gr vir n kudu jag.
Remington 243AI, 80gr ttsx vir enige iets klienerig (blesbok,springbok ens)
CZ 375, GSC 265gr vir sy eerste Zebra!!
User avatar
alecjohnson
Hero Member
Hero Member
Posts: 2656
Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by alecjohnson »

243 met 87gr v max vir springbok gaan hom in die nek plant. Met die hulp van my ou tasco 6.5-24x50.

My 375H&H vir kudu. Gaan 300gr barns tsx vir hom deur die blad voer m.b.v. oopvesier.
As ek dan nog kan n ou vlakte bok met haar ook dan met 250ttsx en vortex 6.5-20x44
Rolf
Full Member
Full Member
Posts: 102
Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Rolf »

Dagse manne! Die tyd kom, Namibia in Julie maand, 6.5WSM 140gr punte vir alles. Vir die vrou en kinders 243 met 95gr rhinos.
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by HeinrichPrinsloo »

.30-30 165gr gaan bietjie vark eet die jaar
.375 H&H met 270gr gaan bietjie Eland, Gemsbok en BWB proe
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
Mellies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1996
Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Mellies »

Noord-Kaap:
Springbok 22-250
Blesbok 270
Swb 300WM
Kudu 300WM

Oos-Kaap:
Vaalribbok 22-250 (270 as die wind pla)
Kudu 300 WM

Limpopo:
Rooibok 30-06
Dwight375
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 465
Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Dwight375 »

Steenbokpan 17 April
Kudu, 375 H&H oop visier met claw 350 greiner
Vlakvark en kudu met 30-06, 180 grein pmp

9 Mei
Marble hall
30-06 rooibok en vark

Noord Kaap 24 Junie
Swart wildebees met 30-06
Gemsbok met 375
Springbok, blesbok en rooibok met 6mm ppc

6 Augustus
7x57 met 175 grein claw of hornday
Rooibokke en varke uit skiet
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Sangoma (IAN) »

Finansies is mar skraal. Wil mos lat aanbou by die huis!
Gan mar die staatmaker .308 vat

Het die naweek van die 30ste Mei bespreek.

Ek het n wilde Brahman die jaar geboek. Dink dit gan pret wees om so iets te jag! Blykbaar is die goed so wild soos n koedoe
En natuurlik n paar varke,
En terwyl ek besig is n rooibok of drie,
En dan as daar n mooi koedoe voor my geweer se loop very loop gan hy ook moet le....
Henrie_270
Full Member
Full Member
Posts: 132
Joined: Wed Jan 14, 2015 3:35 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Henrie_270 »

Hallo

270 voere met 130 gr Hornady SST (Nikon Monarch 4-16x50)
Kudu
Springbok
Blesbok Ens.

243 Musgrave Mod 90 met 70gr Ballistic Tips (Lynx LX2 2.5-10x56)
Jakkalse
Springbokkies Ens.
243 win, Howa Varmint, Swarovski z3 4-12x50 BRH
'n Jakkals verloor nie slaap oor die opinie van n skaap nie...
krobar
Newbie
Newbie
Posts: 27
Joined: Thu Feb 06, 2014 3:56 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by krobar »

Begin Mei is dit bosveld met:

30-06 Sauer met 168gr TTSX, Swarovski 3-9x36.
Waterbok/Kudu/Rooihartbees Hang maar af wat die veld oplewer

270 Browning met 130gr TTSX, Lynx LX2 4-14x40
Back-up vir bogenoemde, maar sal maar sy beurt moet afwag vir springbokke later die jaar
Weihrauch HW100 T & S, altwee 4.5mm
Air Arms S500 5.5mm
Sako Vixen .222 Rem
Browning X-Bolt .270 Win
Tikka T3 .30-06 Spr
Sauer 200 .30-06 Spr
Sabatti CTS 12ga
Perazzi Grand Italia 12ga

He that dies with the most toys, wins...
User avatar
Rudiejacobs
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by Rudiejacobs »

Varke in thaba, rooibokke in natal, duikers in die vrystaat en hopelik n kodoe in lydenburg.
Nog baie nuut in die ding, maar dink ek sal die diere behalwe die duikers met nosler ballistic tips dink dit is 160 of 165gr punte skiet. Die duikers weet nie, weet 30 06 is heel te veel gun maar al wat ek het so hy werk maar oral!
Weet net nie wat van hulle sal oorbly na die skoot klap nie!
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi

The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
User avatar
NicoSmit
Hero Member
Hero Member
Posts: 1899
Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by NicoSmit »

Begin Mei Blesbokke in Vrede met die 243 en 100gr Pmp
Einde Mei Vaalwater Blouwildebees met die 3006 Musgrave en 220gr Peregrines
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
User avatar
NEGE3
Hero Member
Hero Member
Posts: 1397
Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm

Re: Watse yster ry saam die jaar?

Post by NEGE3 »

Die nege 3. Hy gaan altyd saam. :)
Groete,
Koos de Beer
Post Reply