Ek het die scope op my Vektor H5 223.
Die laaste tyd kom ek agter my geweer groep maar sleg. Het ringe mooi gelap en seker gemaak die stel knoppe is in die middel gedraai.
Het Vrydag middag gaan toets uit my skiet stoel.
Eers op 25 meter net om op papier te kom. Skiet toe op 100 meter op 16x vergroting en stel scope in. Mooi gezero op 100 meter.
Draai scope na 7x vergroting en skiet weer.
Groep lê toe 3" laag en 2" na regs. Draai scope versterking na 16x en hy groep weer op kol waar gezero is.
Is dit reg dat die point of inpack verander as die versterking gestel word?
Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Naand Hennie
Ek kannie dink dat dit so moet wees nie, maar luister ook nou graag...

Ek kannie dink dat dit so moet wees nie, maar luister ook nou graag...
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 629
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Klink of iets los is aan die binne kant of dalk self vassit. partykeer perish of breek n o ring en die gas ontsnap wat van di parte laat roes binne in. is daar enige teken van vog agter die lense?
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Kan dit dalk enigeiets te doen hê met n paralax verstelling wat dalk nie reg is nie?
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Hennie klamp/bind/ pak daai geweer ordentlik vas sodat hy nie kan beweeg nie. Kry iets om na te mik op 100m. Draai nou jou scope op en af vanaf 4 na 16. Indien die kruis nie op die mikpunt bly nie is daar verseker fout.
Alle scopes is so ontwerp dat die hoofkruis altyd op dieselfde plek moet mik ongeag die vergrooting.
Alle scopes is so ontwerp dat die hoofkruis altyd op dieselfde plek moet mik ongeag die vergrooting.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Paralax maak 'n paar mm of maks cm's verskil op 100m nie duime nie.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Nee daar is nie vog nie. Klink ook nie of iets los is nie.
Ek kan versterking stel en terug stel en focus stel als werk mooi.
Ek moet net nie op ander vergroting skiet as wat ek hom in gestel het nie.
Het op 7x versterking op 100 meter gezero. Sodra ek na ander vergroting toe gaan groep hy op ander plek.
Ek kan versterking stel en terug stel en focus stel als werk mooi.
Ek moet net nie op ander vergroting skiet as wat ek hom in gestel het nie.
Het op 7x versterking op 100 meter gezero. Sodra ek na ander vergroting toe gaan groep hy op ander plek.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5153
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Nee Hennie, pak hom in sy boks en gee hom in.
My 5-20x44 is laasweek in na Nikon toe omdat sy beeld op 18x en 20x baie verswak teenoor 16 en kleiner. Nikon het my binne 5 dae gekontak en bevestig dat hulle fout gekry het en dit gaan herstel.
My 5-20x44 is laasweek in na Nikon toe omdat sy beeld op 18x en 20x baie verswak teenoor 16 en kleiner. Nikon het my binne 5 dae gekontak en bevestig dat hulle fout gekry het en dit gaan herstel.
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Ai tog, dis 'n gemors sal maar met die manne moet praat sal nou nie sonder 'n scope wou sit nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Nikon Monarch 3 4 x 16 x 42 reg of stukkend
Gelukkig is Nikon se waarborg baie goed. 'n Pel van my het ook sy Nikon by Wildman sonder probleme omgeruil.
Sy 5-20x44Plex loop nou soos stroop.
Sy 5-20x44Plex loop nou soos stroop.
