Beretta Model S58

Post Reply
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Beretta Model S58

Post by Walter »

Ek is op soek na 'n O/U haelgeweer en het op die volgende een afgekom. Dis 'n Beretta S58 waarvant die kolf aangepas is. Ek sal dit waardeer indien enigiemand my dalk kan help met meer inligting van die model en 'n billike prys wat ek kan aanbied indien die geweer die moeite werd is?

Walter

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/IMG-20131129-WA0000.jpg

http://i1265.photobucket.com/albums/jj514/olafwalter/IMG-20131129-WA0001.jpg
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Beretta »

As ek dit nie mis het nie is dit deur Musgrave gemaak. Die kolf is seker by die R 5000.00 rand werd. Is dit multi chokes fixed chokes lengte van die loop ens. Onthou die geheim van die geweer is hy moet jou pas. Laat weet wat die lengte ens is dan kan ek dalk help met n prys kyk ook waar die geweer gemaak is dit is onder die fore end van die geweer
Beretta
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Walter »

Dankie Beretta. Die geweer is op die kant gestempel MUSGRAVE. Die geweer is in 'n baie goeie toestand.
Looplengte: 29"
Fixed chokes: F en IM

Groetnis
Walter
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Beretta »

As ek jy is maak n aanbod nie meer as R4000.00- 5000.00 nie as jy dit kan betaal koop jy die bargain van die jaar. Die geweer sal jou baie lank hou as jy na hom kyk. Nog n ding wat is sy kamer groote.
Beretta
Walter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 489
Joined: Wed Jul 04, 2012 7:06 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Walter »

2 3/4" kamer
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Beretta »

Dit is reg koop hom jy gaan hom geniet veral met die kolf wat jy basies enige manier kan stel
Beretta
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Beretta Model S58

Post by Supacow »

Is 4tot5k steeds die waarde vir so roer sonder die verstelbare kolf?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply