Menere ek benodig raad asseblief
Ek het 'n baie goeie kondisie ou West Germany Schmidt, staalbuis 4x36 in die hande gekry.
Sal mens hom op 'n 375H&H kan gebruik - sal hy die skop kan vat?
Baie dankie
Johan
Schmidt 4x36 op 375H&H ??
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Schmidt 4x36 op 375H&H ??
Johan hy sal die skop kan vat, ek het so een gehad. Die oogafstand is net te kort na my sin
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Schmidt 4x36 op 375H&H ??
Maggies dis goeie nuus. Dankie Koos
Ek is baie verbaas met die lense se helderheid. Kannie glo hulle het daardie jare reeds sulke goeie glas vervaardig nie. Die 'AR coating' op die lense is nie eens gekrap nie.
Die ander ding behalwe die oogafstand wat mag pla is sy dik kruis. Maar ek gaan hom verseker probeer.
Groetnis

RV
- Sr. Member

- Posts: 273
- Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm
Re: Schmidt 4x36 op 375H&H ??
Johan
Ek het n 4x36 S&B op n 375H+H en ook een op n 318 Westley Richards.Hy kan beslis die skop vat.Hulle helderheid is ook uitstekend.Beide myne is al ouer as 30 jaar en nog net so goed soos toe hulle nuut was.
Groete Riaan

J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1117
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Schmidt 4x36 op 375H&H ??
Johan, jy sal nie spyt wees nie. Ek glo nie jy hoef jou te bekommer oor die kruishaar nie, met die algemene jagtoepassings van 'n .375 is 'n duidelik sigbare kruis in elk geval beter as 'n fyn een wat vir kopskote op 300m ontwerp is.
Of eintlik nee..... Verkoop hom eerder aan my vir my .375, of PM vir ruil vir 3-9x42.
Of eintlik nee..... Verkoop hom eerder aan my vir my .375, of PM vir ruil vir 3-9x42.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Johan JvR
- Hero Member

- Posts: 617
- Joined: Mon May 16, 2011 10:06 am
Re: Schmidt 4x36 op 375H&H ??
Julle het my nou sommer opgewonde oor die ou ding.
Ek wag nou net vir die optilock ringe om op te daag, dan gaan ek hom op die 375 sit. Die buis is 26mm, so ek sal maar die optilock se plastiese 'insert' bietjie skuur as hy nie mooi in die ringe pas nie.
Julle moet 'n lekker paasnaweek he!
groete