Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Middag maats
Ek wil gou hierdie produk wat ek gister gebruik het met julle deel:
MNS Trading
CHEMICAL CASE CLEANER
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... onmaak.jpg[/img]
Dit het my gister 10 minute gevat en die Normas lyk of hulle uit die boks uit kom. Ek weet die tumbler is seker die beste, maar hierdie botteltjie jaag jou so hier by die R40 uit die sak en jy maak 100 doppe met een teelepel skoon. Het dit by ARMS in Pretoria gekoop.
Die ou wat dit maak/versprei se nommer is op die botteltjie:
James Mitchell
082 769 3198
mnstrading.orders@gmail.com
Dit werk baie goed.
Stefan

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Ludwig
Ek en Geno het gister oor die ding gesels en nee, ek kan nie vir jou se dat hy beter werk as die wynsteensuurresep nie. Ekt maar net gereken ek gee dit n "go" omdat die goed in n geweerwinkel gestaan het en die ou wat dit maak seker ( hopelik
) so bietjie huiswerk gedoen het voor hy die goed gemaak het.
Teen R40 n botteltjie wat jou seker dam so 15 skoonmake gaan gee is dit dam nie te erg nie, en ek weet nou dit werk. Met geen moeite en baie vinnig.
Die ding wat ek agtergekom het met die sunlightseep is hy los so seeplagie/vetterigheid agter op die dop wat baie afspoelwerk vra. Hierdie ding spoel jy n minuut lank met skoon water en jou dop het geen so tipe lagie op nie, en dan is dit vir my of hy baie vinnager droogword.
Groete

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Ek is ook skepties oor die tumbler media wat nie uitgewas word nie. In alle waarskynlikheid word dit eenvoudig as voor dit by die dop uitgaan, maar ek vat nie meer kanse nie. As ek die slag tumble was ek my doppe eers met acetone af voor ek weer laai.
My tumbler voel deesdae maar redelik stief aangesien ek meeste van die tyd net die doppe met 'n lap afvee voor ek herlaai. Wat tel is waar die koe?l tref en nie hoe die dop gelyk het nie....
Ek het ook al 'n chemiese skoonmaakmiddel gebruik ('n geelbruin vloeistof) wat vir my baie lyk soos die Ferric Chloride suur warmee ek die koper van PC borde af ets. Ek dink egter dat die goed oor tyd die dimensies van jou doppe (lees wanddikte en interne volume) gaan verander. As jy dit ook nie 100% afwas na gebruik nie kan dit aanhou ets en swakplekke in die doppe veroorsaak.
"Ultrasonic cleaning" lyk na die BESTE manier, maar is nie prakties vir enige aplikasie anders as bechrest....

- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
More Manne...
Ek het nog nie eers my poeiers begin gebruik nie, en is klaar dwars.. weet nie of ek vir die supplier of ARMS se mense moet moerig wees nie..
Ek lees toe mos hier van die wonder poeiers.. gelukkig is my Pa toe oppad Unie toe en ek vra hom om by ARMS verby te gaan en so 6 bottelkies van die Wondermiddel op te tel ( siende dat ons mos nou paar man hier is vir wie ek ook die Poeiers wil aanbied om te toets)..
Wel, kom liefste vader daar aan, jammer maneer, ons het net 2 bottelkies oor.. Pa koop toe die en hulle se hulle sal oor 'n dag of twee weer beskikbaar he as hy dan weer wil verbykom..
Daar gekom Vrydag, toe is daar darem weer voorraad, MAAR teen 'n 30% duurder prys!!!! Foto Aangeheg
[img width=798 height=600]http://i799.photobucket.com/albums/yy27 ... Prices.jpg[/img]
Nou vra ek julle, is dit regtig nodig om 'n mens so te nail as hy oorspronklik 6 bottelkies kom soek het? Ek weet die keuse le nogsteeds by jou of jy wil koop of nie, maar waaragtig...
Nou ja toe, net so bietjie my gal en bloed weer van mekaar skei..
Ek sal dan seker later die week kan rapporteer op die performance van die (duur) wondermiddel...
Mooi dag
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Jagerbom
Ek sien wat jy se. Bliksim.
Het jy die ou self gekontak? Wonder of ons dit by hom direk goedkoper kan kry?
Ek sal hom gou n lui gee en hoor...
Mar ek moet se die goete werk mooi vir n 10min job. Het gister PMP doppe wat 11 keer gelaai was en nooit skoongemaak was nie met die outjies gespoel. Jy sal nie eers se dis dieselle doppe nie... Van performance kan ek jou nie se nie, maar hulle LYK darem weer spoggerig...
Stef
Ek sien wat jy se. Bliksim.
Het jy die ou self gekontak? Wonder of ons dit by hom direk goedkoper kan kry?
Ek sal hom gou n lui gee en hoor...
Mar ek moet se die goete werk mooi vir n 10min job. Het gister PMP doppe wat 11 keer gelaai was en nooit skoongemaak was nie met die outjies gespoel. Jy sal nie eers se dis dieselle doppe nie... Van performance kan ek jou nie se nie, maar hulle LYK darem weer spoggerig...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Thanx Man Stef..
Hoor maar by die James of dit hy of ARMS is wat die pryse so roer..
So op die Wonderpoeier, het jy dalk al 'n dop oopgesaag om te kyk hoe lyk hy binne in na die was, of kan jy sommer sien hy's weer geel binne in? Vir my en vriend Witpietskiet raak die swart aanpaksel wat die tumbler nie uithaal nie nou 'n saak van erns...
En se sommer, gebruik jy die aanwysings streng volgens die bottel? Was jy net of was en tumble jy?
Groete
JM
Hoor maar by die James of dit hy of ARMS is wat die pryse so roer..
So op die Wonderpoeier, het jy dalk al 'n dop oopgesaag om te kyk hoe lyk hy binne in na die was, of kan jy sommer sien hy's weer geel binne in? Vir my en vriend Witpietskiet raak die swart aanpaksel wat die tumbler nie uithaal nie nou 'n saak van erns...
En se sommer, gebruik jy die aanwysings streng volgens die bottel? Was jy net of was en tumble jy?
Groete
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
JaggieBOM
(raak ek nou weer lus vir naweek!!)
Ek het nogi n dop oopgesaag nie mar ek gan sommer vamidag as ek by huis kom en trugvoer gee. Van buite af lyk dit nie vir my of die dop so geel is soos buite nie, mar dis maar moeilik om te sien. Ander ding, sal jy daai "gebrande" binnekant regtig weel GEEL kry??
My gebruik aanwysings maak ek nes op die pakkie. 5Ltr emmer met deksel. Teelepel "wonderpoeier"
, met 2ltr kookwater uit die ketel. Los eers poeier op en goi dan doppe in. Maak deksel toe en skud dai emmer lat die spoeg spat vir 1minuut. Los dan vir 4minute om te week. Haal dan doppe een vir een uit en vee elkeen met n lap af, veral hie om die nek, daar war die swart gaggas mos lekker aanpak. Dan blink dai dop van bo tot onder. Skud dan elkeen se water mooi uit en goi in n Tafel lager boksie (ek is doodseker jy kan enige boksie gebruik mar die Tafel een WERK!!
) wat help om water op te vang. Heel laaste vat ek n paar oorstokkies en maak die slagdoppiegaatjie (hehe - weeti wat jy dit noem nie) skoon terwyl hy nog nat is. As ek daar klaar is los ek hulle in die Tafel bokdie en laai die volgende dag.
Ek het nou met James gepraat. Hy is in PTA so ek kan die goete by hom gaan oplaai. Hy praat in die omgewing van R44 per botteltjie (100gram). Ek het gese ek sal grootmaat by hom vat vir afslag. Hy se toe hy sal kyk wat hy kan doen, email more of Woensdag vir my n pryslys deur. Hy stel toe ook voor n man vat n groter verpakking (500g of 1kg) en kan so nog n bietjie goedkoper wegkom.
Julle moet maar laat weet as julle belang stel. Ek sal die goete aanstuur teen geen ekstra kostes nie, net julle eie posgeld. Of met n lift.
Groetnis
Stefan
Ek het nogi n dop oopgesaag nie mar ek gan sommer vamidag as ek by huis kom en trugvoer gee. Van buite af lyk dit nie vir my of die dop so geel is soos buite nie, mar dis maar moeilik om te sien. Ander ding, sal jy daai "gebrande" binnekant regtig weel GEEL kry??
My gebruik aanwysings maak ek nes op die pakkie. 5Ltr emmer met deksel. Teelepel "wonderpoeier"
Ek het nou met James gepraat. Hy is in PTA so ek kan die goete by hom gaan oplaai. Hy praat in die omgewing van R44 per botteltjie (100gram). Ek het gese ek sal grootmaat by hom vat vir afslag. Hy se toe hy sal kyk wat hy kan doen, email more of Woensdag vir my n pryslys deur. Hy stel toe ook voor n man vat n groter verpakking (500g of 1kg) en kan so nog n bietjie goedkoper wegkom.
Julle moet maar laat weet as julle belang stel. Ek sal die goete aanstuur teen geen ekstra kostes nie, net julle eie posgeld. Of met n lift.
Groetnis
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Oi, Die JaegieBoms..
Maak man erg seer as jy jou respek vir hom verloor... maar daai is 'n topic vir 'n ander dag...
Baie dankie vir jou terugvoer Stefan, daar staan self 'n 200 243 doppe daar by die huis wat bietjie aandag gaan kry die week, sal sommer dalk die proses op foto vasle en hier kom publiseer, seker maar 'n dop of 3 opoffer, dan kan die manne sommer self sien en oordeel...
As jy daai man warm kan hou met die bulk aankope op die wonderpoeier, kan dit dalk net maak dat ons almal bieetjie minder tyd met die doppe poets kan deurbring en meer tyd op die skietbaan of in die veld...
Hou hierdie plekkie dop..
Jeagermeister
Maak man erg seer as jy jou respek vir hom verloor... maar daai is 'n topic vir 'n ander dag...
Baie dankie vir jou terugvoer Stefan, daar staan self 'n 200 243 doppe daar by die huis wat bietjie aandag gaan kry die week, sal sommer dalk die proses op foto vasle en hier kom publiseer, seker maar 'n dop of 3 opoffer, dan kan die manne sommer self sien en oordeel...
As jy daai man warm kan hou met die bulk aankope op die wonderpoeier, kan dit dalk net maak dat ons almal bieetjie minder tyd met die doppe poets kan deurbring en meer tyd op die skietbaan of in die veld...
Hou hierdie plekkie dop..
Jeagermeister
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7559
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Hallo Manne
Ek lees wat julle se oor die goed wat agter bly as mens tumble en vandat ek RCBS se Caseprep mashien gekoop het het ek vir die eerste keer die binnekante van die doppe met sy borseltjie wat draai ook skoon gemaak gedoen. Ek het my amper doodgeskrik toe ek sien hoefeel van die media het uit sekere doppe gekom toe ek dit doen. As jy die reacting agent nie redelik lank voor die tyd ingooi nie word dit net baie erger. Dit verklaar ook daai flyers met buitengewone hoe spoed wat n mens so nou en dan gekry het! Laat mens nogal dink!
Groete
Wout

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Jagmeester & ander
By die supermark kry 'n mens "Easy-Off BANG". (Dis 'n poeier in so pienk pers plastiek houer - seker by die waspoeiers) Het daarvan in Hendrik van Rensburg se herlaaiboek gelees en uit my vrou se skoonmaak kas uitgegrawe, uitgetoets op 'n klomp ou tweede handse PMP doppe wat moeilik skoongemaak het. Moet s? dat ek geweldidig be?ndruk was en die hardnekkige vuil doppe baie mooi skoon en soos splinter nuwes gelyk het nadat ek hulle 'n paar minute (seker minder as 10minute) in daardie oplossing gewas het. Daarna kon ek hulle altyd net vinnig met 'n Brillo-lappie en boor skoonmaak.
Moet net nie die doppe t? lank in die "Easy-Off Bang"-oplossing laat l? nie, hulle raak later so swart van kleur, as jy die doppe daarin vergeet. Miskien kan julle dit ook toets om die effektiwiteit en koste vergelyking te doen, as julle sou belangstel.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Ek het nie 'n goeie ondervinding met Easy-of-bang gehad nie.
Die doppe het snaaks verkleur en het later die dag amper swart geraak. Die doppe was ook klewerig en taai.
Ek gebruik NEVR-DULL. Bietjie werk maar doppe is aan die buitekat mooi skoon en blink. Moet nou net nog die binnekante uit sort
Robert

Oorwining deur opleiding
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
RobertRobert wrote: Die doppe het snaaks verkleur en het later die dag amper swart geraak. Die doppe was ook klewerig en taai.
Laat doppe net in Easy-Off Bang l? tot hullle skoon is en spoel vinnig in skoon water. Dit vat slegs enkele minute. Sal nie verkleur of taai wees nie. Indien dit verkleur en taaierig is, het die doppe te lank daarin gel? en is dit nie gespoel nie. Ek het ook die doppe vinnig gepolish voor herlaai.
As enige iets anders werk, gebruik dit eerder, wou maar net noem vir wat dit mag werd wees.
Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Stefan
Ek bly in die Ooste van Pretoria en sal ook van daai mutie vat my no is 0824688567

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Ek gebruik net Kremetartpoeier (Cream of Tartar) in die plek van Wynsteensuur. Maak nie die doppe oranje nie.Ludwig wrote: Interessant Stefan. Sou jy s? hierdie middel werk beter as die ou resep van Wynsteensuur, sunlight seep en warm water? Ek verkies ook maar die tumbler omdat dit 'n dro? manier van skoonmaak is en ek heeltemal te ongeduldig is om te wag dat doppies droog moet word, maar soms as ek baie vuil doppies moet skoonmaak het ek eers weer die wynsteensuur altyd gebruik voor ek daarna getumble het, anders neem die tumbler te lank om die doppe skoon te kry. So mens het altyd maar so middel nou en dan nodig, maar hy is darm ook heelwat duurder as wynsteensuur, so ek wonder maar net of hy regtig soveel beter werk?
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Oom LeeuLouis102 wrote: ..... Daarna kon ek hulle altyd net vinnig met 'n Brillo-lappie en boor skoonmaak....
Goi asb bietjie meer info? Het al baie oor die boor-"konsep" gewonder mar nog noit probeer nie.... Ek dink n ou kan hierdie konkoksie van jou (of dan nou jou vrou!) verseker toets itv prys...
JaggerBOM en ander
Ek het gister n PMP dop oopgesaag en dit lyk maar nog vaal jong... Sal later n foto opsit. Wat ek wel kan sien is dat daar geen "dik" aanpaksels sit nie, net die gewone "aanbranding" van die kruit wat ontbrand.
James het my terug gemail. Sy pryse is verseker op. ARMS verkoop nou dai 100gram botteltjies teen R56 soos hierbo gesien. James kan vir ons 500gram sakkies gee teen R43 per 100gram (klink soos drugs, haha!! en lyk nogals so ook...) dus R216 per sakkie van 500gram. As jy 5gram (lepel) gebruik per skoonmaak van 100 doppe gaan jy 10 000 doppe vir R216 kan was. Klink oraait vir my...2c per dop (patroondop
Julle manne moet maar se, dan maak ons n bestelling op. Hy vra ongelukkig betaling saam met bestelling, so lat weet mar hoe lyk julle goete.
Groetnis
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Robert
- Sr. Member

- Posts: 425
- Joined: Sun Oct 25, 2009 12:42 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Louis
Dankie, sal eendag weer probeer.
Dink daai wonder poeier kan probeer word. My suster in Pra kan vir my 'n potjie aanstuur. wil slag die doppe se binnekante skoon kry.
Wat is die straat van ARMS?

Last edited by Robert on Tue Jan 25, 2011 3:02 pm, edited 1 time in total.
Oorwining deur opleiding
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Hallo Robert
Koedoesnek Straat
Groete
Stefan
Koedoesnek Straat
Groete
Stefan
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
More Manne , en Maninne..
Moet gou vanoggend rapporteer oor Die Wonderpoeier..
Het gisteraand gou so 60 x once fired 25-06 PMP (Poep My Platz) deur die proses gesit.. net so die helfte van 'n dosis aangemaak, dit toe sommer in 'n 2lt coke bottel gegooi saam met die doppe, (okie, bietjie 'n toets gedop met die kookwater en die 2lt bottel), maar darem ongeskaad anderkant uitgekom..
Vreeslik geskud soos aanbeveel.., toe in kouewater gespoel, so ge "drip-dry" in 'n tray en toe vir 1h30 minute tumbler toe.. (tastic rys as tumbling media)..
Moet se, ek dink nie daai doppies was so blink toe hulle oorspronklik van PMP af gekom het nie.. met die flitsie die binnekant ge-inspekteer, en dit lyk geel genoeg.. sal nou 'n paar 243 doppe wat al meer as een keer geskiet en gelaai is opoffer met die volgende sessie.. (die 25-06 doppe is bietjie min om te offer, so indien 'n simpatieke siel hierdie raaklees en wil afstand doen van paar doppe sal dit wardeer word)..
So, in kort, met die eerste probeerslag is ek tevrede..
Sal julle verder op hoogte hou van sake..
JM
Moet gou vanoggend rapporteer oor Die Wonderpoeier..
Het gisteraand gou so 60 x once fired 25-06 PMP (Poep My Platz) deur die proses gesit.. net so die helfte van 'n dosis aangemaak, dit toe sommer in 'n 2lt coke bottel gegooi saam met die doppe, (okie, bietjie 'n toets gedop met die kookwater en die 2lt bottel), maar darem ongeskaad anderkant uitgekom..
Vreeslik geskud soos aanbeveel.., toe in kouewater gespoel, so ge "drip-dry" in 'n tray en toe vir 1h30 minute tumbler toe.. (tastic rys as tumbling media)..
Moet se, ek dink nie daai doppies was so blink toe hulle oorspronklik van PMP af gekom het nie.. met die flitsie die binnekant ge-inspekteer, en dit lyk geel genoeg.. sal nou 'n paar 243 doppe wat al meer as een keer geskiet en gelaai is opoffer met die volgende sessie.. (die 25-06 doppe is bietjie min om te offer, so indien 'n simpatieke siel hierdie raaklees en wil afstand doen van paar doppe sal dit wardeer word)..
So, in kort, met die eerste probeerslag is ek tevrede..
Sal julle verder op hoogte hou van sake..
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Doppe skoonmaak - Chemical Case Cleaner
Jagerbom
[img width=800 height=600]http://i1044.photobucket.com/albums/b44 ... 4-1702.jpg[/img]
Hierdie dop is tussen 11 en 14 keer gelaai en net 1 keer gewas ( so 5 laaie trug met Sunlight en wynsteensuur konkoksie). Soos jy kan sien is hy mar vuil binne... PMP dop.