7x57 Skitterend vir die bos
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dankie Gawie
My plan is om die 7x57 te gebruik as my ligter bos kaliber en ek het gedink n 190 greiner teen 2200fps sal baie goed werk.
Ek skiet tans 270 grein claws in my 375 teen 2500 maar gaan oor gaan na n 350 greiner teen 2350 fps ( daai is eland midesyne ).
Claw maak n 175 grein ronde neus, dit is waarskynlik wat ek sal skiet om rede die hornady sukkel n mens om in die hande te kry.
7x57 glo ek moet stadig met swaar punte aan gewend word, jy hoor dan nou hoe suksesvol is dit in bosveld omstandighede.
Elke brommer op sy dr@l, dit is waarvoor ek die 7x57 wil gebruik.

- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek gebruik 'n 175 greiner tot eland en het nog altyd oorgenoeg penetrasie gehad. Hang ook maar van skootplasing af wat ons grootste vyand bly. 'n 190 greiner is eintlik die 8x57JS se kos.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Baasvark
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Een van my jagmaats het 'n 7x57.
Hy kyk my altyd so snaaks aan as ek met 'n ander roer by die jag veld aankom. Hy skiet meer in 'n jaar as wat ek in 10 jaar skiet. Bos, vlaktes maak nie saak nie. Rooibok tot eland. Alles val - en gou ook!
Ek glo vas hy weet nie jy kry ander kalibers nie

375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna)
9mm CZ 75B
-
RugerBoy
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Tue Nov 11, 2014 5:09 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dwight375
Ek het die laaste paar jaar net Woodleigh se 175 gr PP gelaai, spoed was so 2350fps. Het BWB, Sebra, Gemsbok en Kudu met die kombinasie geskiet. Ek het ook lank met die Hornady 175 gr RN punte gejag, maar kon hulle nie altyd kry nie.
Was nog altyd gelukig met die 175gr punte.

- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dis hantseer M98... hou nogal van my 06. Sal hom maar hou as my "varmint geweer" en die 7x57 vir die groot goed!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dankie Rugerboy
Ek gaan ook na die 160 accubond kyk, teen 2500 kan dit dalk ook n goeie punt wees om te skiet maar ek glo nie ek sal ligter as dit gaan nie.
Wie gebruik die claw 175 ?
Ek gaan ook na die 160 accubond kyk, teen 2500 kan dit dalk ook n goeie punt wees om te skiet maar ek glo nie ek sal ligter as dit gaan nie.
Wie gebruik die claw 175 ?
- Hennie Oelofse
- Sr. Member

- Posts: 416
- Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dit bly die beste Kaliber vir die bos onder die son!
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dwight375 ek en jy het ampers n eenderse arsenaaltjie, ek het nou n lading vir 160gr accubonds ontwikkel en ek moet se dit lyk belowend, 2680fps. Ek sukkel nog altyd om n ligter punt te kry om n redelike groepering teskiet as ek dit wel regkry is dit teen baie hoe drukvlakke so ek het nou vrede gemaak met 160gr. Ek is n voorstaander van partition vir jag in die bos teen so 2500fps . Nosler CC vir baan maar my geweer hou ook van die Hornady interlocks 162gr kon ook nog nooit n mono punt goed geskiet kry nie.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
-
470rigby
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Tue Feb 18, 2014 7:00 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
2-lang vir kaliber punt, oftewel sectional density, vanaf Bosjagter vroeer
Bosjagter, SD word deur die lengte van die koeel bepaal, nie die lengte vir kaliber nie
(dis nou indien alles verder dieselfde is, materiaal, koeelvorm ens)
Bosjagter, SD word deur die lengte van die koeel bepaal, nie die lengte vir kaliber nie
(dis nou indien alles verder dieselfde is, materiaal, koeelvorm ens)
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Jammer dat ek leke-taal gebruik het 470Rigby. Terwyl ons dan nou moet hare kloof " Nerens in die SD berekening word die lengte van die koeel gebruik nie. Die resultaat is egter altyd dat 'n hoeer SD 'n langer koeel tot gevolg het
Hierdie kan egter 'n bietjie interessante leesstof wees om te verstaan waarom die 7mm so dodelike kaliber is:
http://www.chuckhawks.com/sd.htm
'n uittreksel daaruit :
I did a quick survey of the hunting bullets with SD's over .300 available in common factory loads and to the reloader in the various rifle calibers. These are the top calibers and bullet weights for maximum penetration. In medium and big bore calibers (.338+), they have proven adequate for hunting thick-skinned dangerous game (CXP4):
.264" (6.5mm) 160 grain, SD .328
.284" (7mm) 175 grain, SD .310
.308" (7.62mm) 220 grain, SD .331
.312" (.303) 215 grain, SD .316
.323" (8mm) 220 grain, SD .301
.338" (.338) 250 grain, SD .313
.366" (9.3mm) 286 grain, SD .305
.375" (.375) 300 grain, SD .305
.416" (.416) 400 grain, SD .330
.458" (.45) 500 grain, SD .341