My Colt Diamondback .38 Special is gesteel in 'n rooftog. Hulle is nie meer te koop nuut nie.
Dit was gemotiveer vir selfverdediging (ironies).
Ek sien op internasionale sites hulle verkoop 2de hands vir tussen $1000 en $2000 in goeie toestand. Myne was spottless!
Kan iemand my verwys na 'n persoon/instansie wat vir versekerings doeleindes 'n waardasie sal gee. City Guns hier in die Kaap sê dat dit enigiets tussen R12 000 en R18 000 kan kos om 'n soortgelyke vervanging te kan doen. Ek soek asb net 'n 2de opinie en ek glo hier op die forum is daar baie kennis!
Wat koop ek nou?
Dawie
Rewolwer kenners
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Rewolwer kenners
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 358
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Rewolwer kenners
Dawie,
In Suid Afrika gaan jy sukkel om hom teen daardie prys van die hand te te sit. Hy kan dit dalk werd wees maar gaan jy hom verkoop kry teen daardie prys? Ek twyfel. In elke land werk dit maar anders. Hier by ons is die Diamondback skaars en nie veel het ingekom nie. In 1978/1980 het ek n paar in Bloemfontein gesien by Kloppers en Field & Stream in Jhb het hulle adverteer maar nerêns anders nie. Daar was seker ander winkels ook maar min(Kaap en Suidwes). Waar het jy joune gekoop? Jy kry .38 Spec Colt Detective nog in n mate vir ongeveer R3000. Hulle het dieselfde raam, net looplengte verskil. Die 4" loop D/Back is die gewilde een.
Die Diamondback in .22 kan dalk hoër prys behaal as hy n 6" loop het en is skaarser. Sal wat wil gee vir so n .22 rewolwer. Een van die redes(verstaanbare rede) is ook dat in SA wil ons die geweldenaar by die deur uitblaas met n kanon daarom is snubbies en langer loop .357 Magnums en groter ons voorkeure. So verkope in die kategorie is maar laag en dis verkeerd in my opinie want hy skiet net so dood soos die groter kalibers.
Terloops het jy n 2" 4" of 6" loop D/Back gehad. Daar word ook beweer dat die Diamondback akkurater is as en ook n beter sneller het as sy boetie die Python (en hulle prys wissel maar so by 8000-9000).
Laat iemand vir jou n waardering gee vir daardie prys, dink nie dis onregverdig nie, veral nie vir die trauma wat julle moes deurmaak nie.
Dawie ek hoop jy kry die Diamondback terug, wie weet.
Baie sterkte en n spoedige herstel.
Groete
Ferdi

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Rewolwer kenners
Dawie,madako wrote: Wat koop ek nou?
Dawie
Koop 'n pistool wat jy elke dag gemaklik kan dra. Die keuses is legio, ek sou die Glock G19 aanbeveel. Hier is heelwat besprekings oor SV handwapens op die forum.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution

- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: Rewolwer kenners
Dawie ek het vir Jaques Arzul van GunOclock gebel in Stellenbosch. Hy is briljant met valuasies. Hy se sonder om die wapen te sien is moeilik maar dat die Diamond Back n gesogte en duur wapen is. Hy reken vervangingswaarde is Tussen R12 000 en R15 000. As jy meer wil weet bel hom gerus. 021-887-6889.
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Rewolwer kenners
Dankie vir die replies manne!
Louis - ek gaan hom beslis kontak vir 'n waardasie.
Ferdi - ek dink die kans om die Colt terug te kry is maar baie min, maar dit sal die my dag maak!!