7x57 Skitterend vir die bos
-
Katoom
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Sun Jul 06, 2014 4:36 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Die 7x57 is beslis ook my go-to-gun
Skiet 140gr Nossler Accubond teen so 2900vps
Van springbok tot gemsbok en self eland, darem nou nie die ou heel groot bulle nie, daarvoor word die 9,3x62 gebruik.
Beslis n versatile geweer
Skiet 140gr Nossler Accubond teen so 2900vps
Van springbok tot gemsbok en self eland, darem nou nie die ou heel groot bulle nie, daarvoor word die 9,3x62 gebruik.
Beslis n versatile geweer
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Katoom
Gee bietjie meer detail.
Gee bietjie meer detail.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Manne ek hou baie van die onderwerp en het 'n sagte plek vir die 7x57 alhoewel ek nie self 1 besit nie. Het egter die ouboet aangeskaf in 'n Brno 7x64. Ek glo as ek slim herlaai gaan ek een of ander 175gr in hom ook kan mooi maak werk vir die bos.
Ek wil egter so bietjie 'n vergelyk hier doen en julle opinie vra.
Ek sien dat julle redelik praat van 150gr'ers in die 7mil. Ek het sopas klompie 150gr RHINOS gekoop vir my 6.5x55. Ek skiet hulle teen 'n rustige node spoed van 2550ft/s.
Nou my vraag, ek sien hier word genoem van selfs elande -meestal koeie- wat met die 7x57 met 150gr koeëls teen dieselfde spoed geskiet kan word.
Wat sou julle reken van my 6.5 kombinasie? Teoreties moet die 6.5 dit net so gemaklik as die 7x57 kan doen indien nie beter nie a.g.v. die effe langer en dunner koeël as die 7mm maar my hart en beursie sê wees eerder versigtig
Wat sal julle gevoel wees??

- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek wil nou nie my hand in die oond druk nie. Maar n 7x57 was ontwerp om met n 173gr koel te werk. In my opinie skiet hom met iets dergliks soos n 170-175greiner. Wat die 7x57 so "magical" maak is sy relatief hoe s.d in daai gewig. Om ligter te gaan sodat jy spoed kan jaag maak nie vir my sin nie. Dan is iets soos n 6.5 kaliber wat n dunner koel het met n relatief hoer s.d vir sy gewig dan n better antwoord. Daar is n romantiek aan die 7x57 maar ligter vir kaliber is nie altyd die antwoord nie. Met n 300 grein is die 404 n rubbish kaliber. Dan sit iets soos die 375 met 300 greiners vir hom erg ore aan.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Die 7x57 was definitief gebou vir 173 gn projektiele - meer as 100 jaar gelede. Baie naby aan dieselfde tyd was die 375H&H ook gebou - maar in Afrika het die 9.3x62 aanvanklik beter presteer, en een van die redes was dat die 9.3 se patroon meestal in een stuk gebly het (a.g.v. die spoed). Patroon punte van alle kalibers in die tyd was bekend vir faling.
My punt die volgende : Ek skiet die swaarste 7x57 punt wat ek "bonded" kan koop. In my geval 154gn Interbonds. Ek het voorheen 170gn Rhino's geskiet - maar baie keer gevind dat die punt nie oopgemaak het nie. Ek glo 'n bonded 154gn (maak nie saak watter fabrikaat nie) sal beter presteer as 'n "gewone" 170gn punt wat in 1900 gemaak was.
Skiet wat jou laat lekker kry, die bok doodmaak en die minste vleis mors. Die belangrikste - skiet raak.
My punt die volgende : Ek skiet die swaarste 7x57 punt wat ek "bonded" kan koop. In my geval 154gn Interbonds. Ek het voorheen 170gn Rhino's geskiet - maar baie keer gevind dat die punt nie oopgemaak het nie. Ek glo 'n bonded 154gn (maak nie saak watter fabrikaat nie) sal beter presteer as 'n "gewone" 170gn punt wat in 1900 gemaak was.
Skiet wat jou laat lekker kry, die bok doodmaak en die minste vleis mors. Die belangrikste - skiet raak.
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek dink teen 2300-2400 vps gaan jy geen wesenlike verskil sien tussen n bonded en nie bonded op die 7x57 met n 175 grein koel nie. Ek het op n stadium net woodleigh weldcores gebruik en toe weens beskikbaarheid oorgegaan na hornady 175 rn interlocks toe en het die laaste 10 jaar nog net hulle gebruik. Dieselfde resultate deur die bank. Snaaksgenoeg dieselfde probleem met Rhino gehad toe ek hulle probeer het. Tree soos n solid op , op n rooibok se blad. Skiet my 7mm nou van 1999 af.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dries, sien my skrywe asb. op 'n ligte noot en nie as skoorsoekkend nie.
Ekself het tot onlangs my 7x57 net met 150 greiners gestook. Sierra Match Kings nogal. Alles waarop ek hom gerig het se knieë het geswik. Van 40 m tot 310m ver. Springbok, takbok,gemsbok, deur die bank.
Al my wild was egter op die vlaktes en selfs die swart en blou moedswillige beeste het geval voor die kombinasie op die vlaktes duskant Sutherland.
Hiermee promofeer ek geensins die 150 grein Sierra Match King as die onbetwiste middelgewig kampioen vir die 7mm Mauser nie, maar boeta hy skiet fyn. Teen 2630 vt/sek, sal baie manne hul neuse optrek en hom wil inruil vir 'n platskieter, maar met 'n afstand-taster en 'n goeie verstelbare teleskoop,het selfs 'n bobbejaan wyfie op 426m kop verloor(letterlik).
My punt is; met 'n groefdraai van 1:10 is die 150 greiners in my beskeie mening die die optimale koeël vir die 7mm en met 'n looplengte van 24 duim is die spoed, 2630vt/sek, soos reeds gemeld.
Op 'n ernstige noot. Ons moet almal baie versigtig wees met die aanbeveling van tipe, gewig en vorm van koeëls ten opsigte van spesifieke kaliber. Almal van ons het al by 'n toonbank aangeleun en gesidder oor die verkoopsman se oorredings vermoë om enige en allerlei lood aan 'n ongeskoolde herlaaier af te smeer, net omdat daar 30 pakkies op die rak oor is.
Indien ek jou raad sou volg, sou ek ook tevrede moes wees met 'n sopbord groepering op 100 jaarts. Goed genoeg vir die bosveld, maar hoekom is jul bosveldjagters met so min tevrede?

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek lees net al hoe lekkerder aan die post
Klink vir my n 7x57 is eintlik n klein bielie van n kaliber!
Klink vir my n 7x57 is eintlik n klein bielie van n kaliber!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
7x57 Skitterend vir die bos
[IMG]http://tapatalk.imageshack.com/v2/15/03 ... f7fb7b.jpg[/IMG]
Man Gawie in die ligte luim wat die is. Kan ek se is heel gelukkig met my 7x57 se bosveld groeperings met sy 175 grein ronde neuse
as ek reg onthou was daai in die foto geskiet voor en my tpl verstel het so die groep was so bietjie "los" vir n 100m na my smaak. Ons probeer ma dinge bymekaar hou die kant jy weet. Die verste wat ek nou nog iets met hom geroer het was 265meter in Ficksburg se wereld- dink dit was my eerste sprinkbok gewees ook. Daai jare was my oe nog goed en dit was met n 4x lynx scope gewees. Deesdae gebruik ek maar n 9x vir die skietbaan, ek het maar al die hulp nodig wat ek kan kry met die oe van my..
Moet net bysit dis nie 1 groep daai nie. Tweede groep het my plakkers afgegooi. So dit lyk weird. As ek myself ken was dit 3-4 skote toeplak en dan weer 3-4 skote.
Man Gawie in die ligte luim wat die is. Kan ek se is heel gelukkig met my 7x57 se bosveld groeperings met sy 175 grein ronde neuse
as ek reg onthou was daai in die foto geskiet voor en my tpl verstel het so die groep was so bietjie "los" vir n 100m na my smaak. Ons probeer ma dinge bymekaar hou die kant jy weet. Die verste wat ek nou nog iets met hom geroer het was 265meter in Ficksburg se wereld- dink dit was my eerste sprinkbok gewees ook. Daai jare was my oe nog goed en dit was met n 4x lynx scope gewees. Deesdae gebruik ek maar n 9x vir die skietbaan, ek het maar al die hulp nodig wat ek kan kry met die oe van my..Moet net bysit dis nie 1 groep daai nie. Tweede groep het my plakkers afgegooi. So dit lyk weird. As ek myself ken was dit 3-4 skote toeplak en dan weer 3-4 skote.
Last edited by Dries101 on Sun Mar 29, 2015 7:35 pm, edited 1 time in total.
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dries se groepie met sy "bosvelder". 
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gawie(13mm) on Sun Mar 29, 2015 7:49 pm, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Dries101
- Hero Member

- Posts: 1422
- Joined: Mon Aug 12, 2013 12:11 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Het jou ge whatsapp , like daai john deere roer van jou kwaai!
.243 Win
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
7x57 Mauser
300 WSM
404 Jeffery
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Stem saam met julle manne. Jy kan nie 'n fout maak met die kaliber nie. Ek skiet 140gr Sierra Game Kings @ 2759vt/sek en 175gr Sierra Game kings @ 2507 vt/sek. Die groepering op die foto is van die 140 greiners. Die 175 greiners groepeer 27mm.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Almal stem saam dat die 7x57 'n baie oulike kaliber is - myne skiet ek reeds van 1986. Hy kan met patroon opsies vergelyk word met die 270, 6.5x55, 260Rem, 308win ens. Verder lyk dit ook dat wanneer jy jou patroon punt pas by jou toepassing - jy altyd tevrede sal wees. Hy kan swaar gelaai word vir mense wat glo in stadige, diep penetrerende projektiele, en hy kan ook vinnig gelaai word met ligter punte (vir die spoedvrate) - terwyl sy terugskop hanteerbaar bly vir die meeste mense. Wat minder mense weet is dat wanneer jy die 7x57 Ackley - hy vergelyk met die 7mm Rem Mag en 280 Rem(maar dan verloor ons natuurlik sy "stadige" voordele).
Wanneer ek teiken skiet gebruik ek 154 SST's, gewone jag 154gn Interbonds (wanneer ek nie met my 375 loop nie) - en wanneer ek voorsit vir bosvarke skiet ek met 170gn Pro-amm. Hieronder foto's van wat die 170gn Pro-Amm doen teen 1900fps (die vark het 7 tree gehardloop - en toe ons hom oopsny het sy hart fisies uitgeval) teenoor die vorige genoemde 154gn Interbond . Die Interbond was teen 2720fps deur 'n eland- en nog die enigste Interbond wat ek kon herwin. Ek het intussen besluit om die 170gn Pro-Amm se spoed af te bring na 1080fps - maar die varke loop nog draaie.....
Wanneer ek teiken skiet gebruik ek 154 SST's, gewone jag 154gn Interbonds (wanneer ek nie met my 375 loop nie) - en wanneer ek voorsit vir bosvarke skiet ek met 170gn Pro-amm. Hieronder foto's van wat die 170gn Pro-Amm doen teen 1900fps (die vark het 7 tree gehardloop - en toe ons hom oopsny het sy hart fisies uitgeval) teenoor die vorige genoemde 154gn Interbond . Die Interbond was teen 2720fps deur 'n eland- en nog die enigste Interbond wat ek kon herwin. Ek het intussen besluit om die 170gn Pro-Amm se spoed af te bring na 1080fps - maar die varke loop nog draaie.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Bosjagter
Wat is die lading wat jy na kyk vir daai lae spoed. 'n Vriend van my laai sy 270 na 1300vt/sek en hy gebruik MP200 dryfmiddel.
Wat is die lading wat jy na kyk vir daai lae spoed. 'n Vriend van my laai sy 270 na 1300vt/sek en hy gebruik MP200 dryfmiddel.
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
More manne,
So effe van die onderwerp af as ek mag... ek het vanoggend gehoor my lisensie vir die
7x57 Musgrave is goed gekeur.
Kannie wag om hom te kry na aanleiding van wat als gesê is op hierdie draad nie!
So effe van die onderwerp af as ek mag... ek het vanoggend gehoor my lisensie vir die
7x57 Musgrave is goed gekeur.
Kannie wag om hom te kry na aanleiding van wat als gesê is op hierdie draad nie!
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dit is beslis die hoe SD en lae spoed wat die kaliber in die verlede gewild gemaak het. Met die goeie koeels wat vandag beskikbaar is is die kaliber selfs meer veelsydig as in die verlede. Ek skiet nou die 155gr HP Spartans wat langer is as die 175gr Hornady RN is teen 2650fps. Dit sit die 7x57 in 'n heel ander klas. Dit is maar net my "favorite" jag kaliber.Dries101 wrote:Ek wil nou nie my hand in die oond druk nie. Maar n 7x57 was ontwerp om met n 173gr koel te werk. In my opinie skiet hom met iets dergliks soos n 170-175greiner. Wat die 7x57 so "magical" maak is sy relatief hoe s.d in daai gewig. Om ligter te gaan sodat jy spoed kan jaag maak nie vir my sin nie. Dan is iets soos n 6.5 kaliber wat n dunner koel het met n relatief hoer s.d vir sy gewig dan n better antwoord. Daar is n romantiek aan die 7x57 maar ligter vir kaliber is nie altyd die antwoord nie. Met n 300 grein is die 404 n rubbish kaliber. Dan sit iets soos die 375 met 300 greiners vir hom erg ore aan.
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Nege3 - ek gebruik 335 met 'n pluisie vir die 1900fps. Wanneer ek laer gaan gebruik ek S265 ook met 'n pluisie.
Ludwig - Die 7x57 AI, onder aanvaarbare drukke - presteer slegs 50 tot 150 fps stadiger as die 7mm Rem Mag (gemiddeld OMTRENT 100fps). Dit is iets wat nie baie mense van bewus is nie. In my boek is dit nogal vergelykbaar.
(Volgens Lyman 49th Edition).......(LoadData)
.........7mm Rem Magnum........... 7x57 Ackley Improved
140......2993-3275..........................2774-3124
160......2759-3024..........................2633-2965
175......2629-2897..........................2694-2784
Ludwig - Die 7x57 AI, onder aanvaarbare drukke - presteer slegs 50 tot 150 fps stadiger as die 7mm Rem Mag (gemiddeld OMTRENT 100fps). Dit is iets wat nie baie mense van bewus is nie. In my boek is dit nogal vergelykbaar.
(Volgens Lyman 49th Edition).......(LoadData)
.........7mm Rem Magnum........... 7x57 Ackley Improved
140......2993-3275..........................2774-3124
160......2759-3024..........................2633-2965
175......2629-2897..........................2694-2784
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ashley, as Musgrave linkerhand kolwe gebou het het ek LANKAL een gekoop. Ek glo jy gaan gelukkig wees met die geweer. 'n Goeie geweer in uitstekende kaliber is 'n wen-kombinasie
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dit raak net beter, ek kan nie wag nie!
Oom Steve het vir my gese dat as ek eers my 7x57 het dan gaan ek nie meer met n ander kaliber wil jag nie.
Lyk my baie mense voel so.
Bosjagter, ek neplan om die pmp 170 greiner te gebruik om rede mens dit makliker in die hande kan kry.
Kan jy meer informasie gee oor die punt, optimale spoed miskien 2350 fps ? Het jy al groot diere soos n wildebees of eland aangevat met die kombinasie ?
Ek luister graag.
Groete
Oom Steve het vir my gese dat as ek eers my 7x57 het dan gaan ek nie meer met n ander kaliber wil jag nie.
Lyk my baie mense voel so.
Bosjagter, ek neplan om die pmp 170 greiner te gebruik om rede mens dit makliker in die hande kan kry.
Kan jy meer informasie gee oor die punt, optimale spoed miskien 2350 fps ? Het jy al groot diere soos n wildebees of eland aangevat met die kombinasie ?
Ek luister graag.
Groete
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek's ook bang dat as ek hom eers begin gebruik gan ek nie meer die 30.06 wil gebruik nie..., en ek het nou net my TTSX lading op die -06 reg gekry !!! LOL
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- bosjagter
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Dec 29, 2010 8:46 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ludwig, eintlik was my punt bloot dat die 7x57 'n great kaliber is wat baie meer doen as wat 'n mens sou verwag. Ek self is nie 'n groot voorstander van hoe spoed nie. Soos my naam aandui is ek 'n man vir groot koeels wat stadig trek, en bokke wat naby staan (meeste van die tyd). In die bos het hoe spoed nie vir my gewerk nie - dis egter nie te se die manne wat kop-skiet sal sukkel nie. Ek skiet net blad of nek.
Dwight - ek het baie tyd en geld spandeer om te probeer dat die 170gn Pro-Amm vir my moes werk as my "all-rounder" patroon. Dit het nie. Ek vermoed daar was 'n paar veranderlikes wat ek op daardie tydstip van die ontwikkeling gemis het, maar die twee groot sondebokke vir my was vleis-skade, en die variasie in punt-ogief. Op die foto vroeer het die Pro-Amm 65gn verloor teen 1900fps. Die patroon het presies gedoen wat al die advertensies se hy moet doen. Die punt het vinnig oopgemaak, die patroon-skag het heel gebly, dit het die vark dood gemaak - en teen die anderkantste blad onder die vel gesit. Die hele agterste blad was ook ongelukkig vol stukkies lood. Dis nie vir my aanvaarbaar nie! Ek verkies om mono-metaal of "bonded" punte te skiet wanneer my spoed oor 2200fps gaan. Indien ek nie meer Hornady's kan kry nie sal ek dan eerder weer Rhino of Spartan skiet soos Hein22. Ek het nog baie van die Pro-Amms - en dis hoekom ek hulle gebruik wanneer ek download vir naby skote

Dankie Bosjagter
Ek wardeer.
Groete
Ek wardeer.
Groete
-
Dwight375
- Sr. Member

- Posts: 465
- Joined: Thu Oct 10, 2013 2:33 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ek wil kyk of claw se 190 grein punt gaan stabiliseer in my 7x57, teen die spoed van 2200 fps gaan hy val soos n klip maar dodelik wees in bosveld toestande.
Het enige iemand die punt al probeer ?
Het enige iemand die punt al probeer ?
-
M98mauser
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Ashley, ek is jammer om te se maar dit is ongelukkig die waarheid verkoop maar daardie 30 kwes n 7*57 skiet lekker man en diere wat getref word het meestal die gewoonte om nie te ver te gaan nie.
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 7x57 Skitterend vir die bos
Dagsê Dwight.Dwight375 wrote:Ek wil kyk of claw se 190 grein punt gaan stabiliseer in my 7x57, teen die spoed van 2200 fps gaan hy val soos n klip maar dodelik wees in bosveld toestande.
Het enige iemand die punt al probeer ?
Groter, beter, vinniger, hoër, was Steve Austen se leuse in die laat sewentigs. Google hom. Hy is Chuck Norris se tier.
My enigste vraag aan jou is hoekom?
In 2002 het Koos Barnard hul teen 2100 vt/sek uit sy 7mm RM geskiet met 'n 21 duim loop en die akuraatheid was goed genoeg vir die bosveld. http://sapremiumbullets.yolasite.com/claw-bullets.php
Jy sal 'n 1 tot 7 groefdraai moet hê in jou 7 x 57 voor daai koeëls gaan stabiliseer en jou spoed gaan maar hier rondom 1900 rot 2 000 vt/sek wees met omtrent 38 grein 335 kruit. Ek verbeel my die Brno se groefdraai is 1 tot 10.
Dit sal beter wees om die Eland met die geweer te gooi.
Die koeël sal die werk doen, maar ek belowe jou die Brno sal beter doen met 160gr premium konfensionele koeëls of 130 grein monolietiese koeëls.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!