Frontier vir 375

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Frontier vir 375

Post by grumpy »

Ek is op soek na herlaai data vir Howa 375 Ruger.

S355 poeier
Frontier Spartan 250gr
CCI Magnum 250 primers.

Ek soek min en max ladings asb. E
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2599
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Frontier vir 375

Post by JohanvB »

Hallo Grumpy...ek het die Ruger Hawkeye Alaskan met 20" loop...my lading is

S355, 72.2gr
TPL 84.5
Frontier Spartan Flatbase 250gr
Spoed so 2545 fps.
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Frontier vir 375

Post by grumpy »

Dankie Johan ek wardeer dit.
Post Reply